.455 Webley

Post Reply
User avatar
Pierre van der Horst
Newbie
Newbie
Posts: 45
Joined: Thu Mar 24, 2011 1:21 pm

.455 Webley

Post by Pierre van der Horst »

Hello Almal,

Ek het 'n klomp wapens uit 'n boedel gekoop, waaronder 'n .455 Smith & Wesson Rewolwer. Min wetende oor die kaliber en wat hy skiet. Ek is dringend opsoek na ammunisie, herlaai dies en doppe vir hom, aangesien geen handelaar my kan help nie.

Help asb manne !!!
User avatar
Edu
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 79
Joined: Tue Aug 02, 2016 4:09 pm

Re: .455 Webley

Post by Edu »

Sterkte jong, soos ek verstaan kry mens dit nie meer nie
THOMAST
Hero Member
Hero Member
Posts: 1892
Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am

Re: .455 Webley

Post by THOMAST »

Ek het 'n video gesien waar die man .45ACP patrone gebruik wat hy in sg. "Halfmoon clips" plaas en dan in die silinder inlaai. Was in die VSA.

Ek sien nou die .455 se maksimum druk is 13000PSI, tewryl .45ACP s'n 21000PSI is.
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: .455 Webley

Post by FHM »

Pierre gaan lees gerus hierso wat se die manne oor conversion to shoot .45 ACP rondtes.
Dit kan wel gedoen word...maar...
http://smith-wessonforum.com/reloading/ ... 5-acp.html
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: .455 Webley

Post by FHM »

THOMAST wrote:Ek het 'n video gesien waar die man .45ACP patrone gebruik wat hy in sg. "Halfmoon clips" plaas en dan in die silinder inlaai. Was in die VSA.

Ek sien nou die .455 se maksimum druk is 13000PSI, tewryl .45ACP s'n 21000PSI is.
Is dit die clip Thomast?
https://www.youtube.com/watch?v=LJ-gBzqFeYc
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3310
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: .455 Webley

Post by Christo »

Jy kan ook probeer om .450 doppe te kry. Hulle werk ook. Effens korter as .455 doppe. Ek het die set gekoop by Safari and Outdoor as ek reg onthou. PM my vir naam van man wat lood punte maak vir die kaliber
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
User avatar
243Songdaug
Hero Member
Hero Member
Posts: 1713
Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm

Re: .455 Webley

Post by 243Songdaug »

Hou vas. Ekt laas jaar klomp 455 Webley patrone gekoop vanaf 'n handelaar in SA. Gaan net my kop laat gaan
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 2139
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm

Re: .455 Webley

Post by Ds J »

Ek weet dat hierdie 'n laat antwoord is, maar hopelik help dit.

Die Webley rewolwer se silinder moet gesny word om die 45ACP patrone met die laaiplaatjies ("moon clips") te kan akkomodeer. Verder moet die 45ACP ammunisie teen ekstra lae druk gelaai word om skade aan die rewolwer te voorkom.

'n Mens kan standaard .45 koeëls gebruik om vir die Webley te herlaai. Ek sal loodkoeëls voorstel om slytasie op die groewe te voorkom. Sover ek weet was daar nooit volmantel (FMJ) ammunisie vir die Webley gemaak nie.

Ammunisie is soms beskikbaar, as ek reg onthou is S&B of Fioccchi die produsente.
Post Reply