Lekkerste Wildvleis

Mellies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1980
Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm

Re: Lekkerste Wildvleis

Post by Mellies »

Rooiribbok

Met n vleisie...
henning
Hero Member
Hero Member
Posts: 1315
Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am

Re: Lekkerste Wildvleis

Post by henning »

Lekkerste vleis in geen volgorde.
Eland, gemsbok, takbok, springbok, Sal nie fout maak nie.
Ek weet nie maar het gehoor dat Blou Wilde bees biltong baie lekker is maar nie kook vleis nie.

Elke man se smaak verskil.

Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
User avatar
Marlin
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 78
Joined: Thu Aug 02, 2012 1:58 pm

Re: Lekkerste Wildvleis

Post by Marlin »

Everyones tastes differ, and that is the way of the world.
Here are my rankings:
1 Gemsbuck
2 Black Wildebeest
3 Eland
4 Springbuck

I have got a Nyala and a Reedbuck in the freezer, so maybe the list will be altered after I get around to trying them out.

To me there is no beter bilting than Mountain Reedbuck.

Have a good weekend lads!!
henning
Hero Member
Hero Member
Posts: 1315
Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am

Re: Lekkerste Wildvleis

Post by henning »

Ek het nou my eerste springbok boud vir hierdie jaar gaar gemaak en ai dit bly maar lekker.

Groete
Hennin g
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
johans
Hero Member
Hero Member
Posts: 1446
Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm

Re: Lekkerste Wildvleis

Post by johans »

Mellies wrote:Rooiribbok

Met n vleisie...
stem,lyk my nie hiers baie mense wat ribbok ken nie,niks wat by hom kom nie
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum
User avatar
jenn
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 98
Joined: Wed Nov 21, 2012 9:49 pm

Re: Lekkerste Wildvleis

Post by jenn »

Het Donderdag my eerste Waterbok geskiet sy hang nog hier en sal more oggend begin bewerk. Het ook gehoor dit is goeie vleis sal nou maar moet uit vind.
Dewitt
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 275
Joined: Mon Aug 04, 2014 1:41 pm

Re: Lekkerste Wildvleis

Post by Dewitt »

Hoekom praat niemand van Blouwildebees nie? Ek wil dan nou een gaan skiet, maar sien nie dat hy hoog op iemand se lys is nie.
Frikadel
Full Member
Full Member
Posts: 123
Joined: Mon Mar 31, 2014 11:15 am

Re: Lekkerste Wildvleis

Post by Frikadel »

Waterbok manne, Waterbok!!!!!!
Net een gunne, 30.Sukses! Howa Harvest Moon!
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Lekkerste Wildvleis

Post by ruaanb »

Sopas eland frikkadelle vir middagete geniet. Njammies.
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Lekkerste Wildvleis

Post by ruaanb »

johans wrote:
Mellies wrote:Rooiribbok

Met n vleisie...
stem,lyk my nie hiers baie mense wat ribbok ken nie,niks wat by hom kom nie
Stem so paar jar terug daar by Trompsburg gejag. Ons skiet toe 'n mooi rooiribbok ram. Die boer het ons net daar aangebied dat ons niks hoef te betaal vir die springbokke as ons die ribbok vir hom los nie.
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1987
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Re: Lekkerste Wildvleis

Post by sako 30-06 »

Dewitt wrote:Hoekom praat niemand van Blouwildebees nie? Ek wil dan nou een gaan skiet, maar sien nie dat hy hoog op iemand se lys is nie.
BWB is baie lekker, veral die sirloins en fillets. Maak verseker vir my die lekkerste Braaiwors.

BWB skenkel pot is ook n wenner.
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1987
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Re: Lekkerste Wildvleis

Post by sako 30-06 »

ruaanb wrote:
johans wrote:
Mellies wrote:Rooiribbok

Met n vleisie...
stem,lyk my nie hiers baie mense wat ribbok ken nie,niks wat by hom kom nie
Stem so paar jar terug daar by Trompsburg gejag. Ons skiet toe 'n mooi rooiribbok ram. Die boer het ons net daar aangebied dat ons niks hoef te betaal vir die springbokke as ons die ribbok vir hom los nie.
Ek maak vanaand ribbok maalvleis, nog nooit ribbok geeet nie so ek sien nogal uit.
User avatar
Trompie
Hero Member
Hero Member
Posts: 511
Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am

Re: Lekkerste Wildvleis

Post by Trompie »

sako 30-06 wrote:
ruaanb wrote:
johans wrote: stem,lyk my nie hiers baie mense wat ribbok ken nie,niks wat by hom kom nie
Stem so paar jar terug daar by Trompsburg gejag. Ons skiet toe 'n mooi rooiribbok ram. Die boer het ons net daar aangebied dat ons niks hoef te betaal vir die springbokke as ons die ribbok vir hom los nie.
Ek maak vanaand ribbok maalvleis, nog nooit ribbok geeet nie so ek sien nogal uit.
Laat weet ons hoe hy saak!

Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
User avatar
OomMatt
Full Member
Full Member
Posts: 197
Joined: Tue Nov 17, 2015 1:48 pm

Re: Lekkerste Wildvleis

Post by OomMatt »

Soos Frikadel

Waterbok ouens , Waterbok !!!!!!!
Spekwors , gewone braaiwors , burger patties , kook vleis , droe wors , en sy biltong is baie lekker
As ons klaar is met hom , druk die aasvoels hulle neus in die lug en gee pad
It's not whether you get knocked down …….. It's whether you get up!!!!
They may damage your pride , but never give them the
power to crush your spirit.
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1987
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Re: Lekkerste Wildvleis

Post by sako 30-06 »

Rooiribbok is nou ongelukkig nie so lekker soos ek gehoop het nie.
Glad niks fout met die smaak nie, maar vir my bly springbok en gemsbok maar tops.
User avatar
DriesdlR
Full Member
Full Member
Posts: 178
Joined: Thu Sep 25, 2014 10:05 am

Re: Lekkerste Wildvleis

Post by DriesdlR »

OomMatt wrote:Soos Frikadel

Waterbok ouens , Waterbok !!!!!!!
Spekwors , gewone braaiwors , burger patties , kook vleis , droe wors , en sy biltong is baie lekker
As ons klaar is met hom , druk die aasvoels hulle neus in die lug en gee pad

Ek was geweldig verras!!!
Stem nogal saam
User avatar
toelie
Hero Member
Hero Member
Posts: 926
Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm

Re: Lekkerste Wildvleis

Post by toelie »

Vir my is Eland weer koning, skiet oor 2 weke weer n monster bul vir die jaar se huis vleis, man dis mossels lekker vir my.
.22LR Voere
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
ANDRIES
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 353
Joined: Mon Feb 04, 2013 3:56 pm

Re: Lekkerste Wildvleis

Post by ANDRIES »

Toelie skiet liewer vir jou 2 koeie,die vleis is 100 % beter as 'n groot bul s'n.
User avatar
toelie
Hero Member
Hero Member
Posts: 926
Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm

Re: Lekkerste Wildvleis

Post by toelie »

Stem saam andries maar ek skiet elke jaar n koei vir die huis en daardie spesefieke bul koggel my al vir die laaste 3 jaar so ekt hom maar op my emmer lysie geplaas om af te tick
.22LR Voere
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
User avatar
Trompie
Hero Member
Hero Member
Posts: 511
Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am

Re: Lekkerste Wildvleis

Post by Trompie »

Nou kan ek vir julle met 'n geruste hart se dat 'n Zebra fillet verseker een van die lekkerste wildvleise is wat ek al ooit geeet het.
As ek nie 100% geweet het dis Zebra fillet wat ek daar braai nie sou ek gedink het die ouens lieg vir my oor wat ek eet.

Ek het hom so prepare:

- Hy was uitgesny en ek het hom in 'n geseelde bak oornag op die kombuis rak gelos (Nie in yskas nie)
- Toe sit ek hom in die yskas vir 'n week
- Marinade hom toe vir 24 uur voor die braai in die volgende (Nie in die yskas nie):
- Karringmelk en Greek Salad dressing wat mooi gemeng is
- En ek het nog so bietjie ander marinade ook bygegooi maar dit was nie baie nie - sweet en sour iets (Kan nie presies onthou nie)
- Growwe sout wat ek gecrush het (Nie te veel nie)
- Genoeg Lemon pepper
- En bietjie extra olyf olie

Toe sit ek hom op die kant van die vuur dat hy stadig begin braai terwyl die kole mooi regkom. Spice hom met jou fav braai spice en sout na smaak nog voor jy hom die eerste keer draai. Moet nie te lank vat voor jy hom draai nie dat jy die anderkant ook kan spice voor hy heeltemal geseel het. Jy soek tog nie al die spice smaak net buite om nie.
Skuif hom later nader aan die kole en draai hom gereeld.

Toe sny ek skuiwe van die fillet wat net lig pink binne was en druk die skuiwe terug in die marinade vinnig en braai elke skuif net so minuut of 2 na elke persoon se smaak. Jy wil hom nie droog braai nie so dit moet vinnig wees.

Die vleis het sommer uit mekaar getrek met min moeite.

Dis regtig 'n stuk vleis om mee moeite te doen.
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
User avatar
6mmMusgrave
Hero Member
Hero Member
Posts: 1033
Joined: Thu Apr 28, 2016 2:06 pm

Re: Lekkerste Wildvleis

Post by 6mmMusgrave »

Ek gan definitief bietjie zebra probeer. Maar ek moet se ek het die jaar my 1ste swartwildebees geskiet en manne was dit nou lekker vleis
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5022
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Lekkerste Wildvleis

Post by Frederik »

Gister van my Eland koei T-Bones gebraai en so bietjie wors wat Robbie verwerk het. Ligte marinade van olyf olie balsamic vinegar en mix braai sout gele vir so 1 1/2 uur voor ek op kole gooi eerste foto is die marinade soos ek sé lig. En dan op die kole medium vir mamma en med-rare vir die boys. Dit was baie lekker en sag mamma se ek mag nou net eland skiet. :laugh:
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Post Reply