204 Ruger doppe
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
204 Ruger doppe
Het nou lisensie gekry nou begin die stryd met komponente ,ek soek doppe vir bogenoemde(nuut of once fired)as jy kan help asb.
DD
DD
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: 204 Ruger doppe
As ek 'n voorstel mag maak- koop vir jou 100 (5 boksies) hornady Superformance ammunusie. Hulle is beskikbaar in 32gr of 40gr Vmax. Jy sal nie glo hoe lekker skiet daai goed nie. Ek kon nognie hulle spoed of akkuraatheid klop deur self te laai nie. In die proses maak jy dan jou eie doppe
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: 204 Ruger doppe
Wat prys daai ammunisie ongeveer ? En watteer sal jy vir die Howa 1-12 twist aanbeveel.Piet Pille wrote:As ek 'n voorstel mag maak- koop vir jou 100 (5 boksies) hornady Superformance ammunusie. Hulle is beskikbaar in 32gr of 40gr Vmax. Jy sal nie glo hoe lekker skiet daai goed nie. Ek kon nognie hulle spoed of akkuraatheid klop deur self te laai nie. In die proses maak jy dan jou eie doppe
DD
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: 204 Ruger doppe
Ek kan ou ongelukkig nie onthou nie. Het in Windhoek by Outdoor Centre gekoop.
Ek het die 32gr geskiet.
Ek het die 32gr geskiet.
-
Hansieslim
- Hero Member

- Posts: 1373
- Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am
Re: 204 Ruger doppe
Ekt vir my Norma doppe bestel by Die Kooperasie in Humansdorp - 042 291 0431
Camdix wapens in Krugersdorp het Hornady doppe gehad toe ek laas met hulle gepraat het - 011 660 2398
Camdix wapens in Krugersdorp het Hornady doppe gehad toe ek laas met hulle gepraat het - 011 660 2398
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: 204 Ruger doppe
Hansieslim wrote:Ekt vir my Norma doppe bestel by Die Kooperasie in Humansdorp - 042 291 0431
Camdix wapens in Krugersdorp het Hornady doppe gehad toe ek laas met hulle gepraat het - 011 660 2398
Die geweer kom van hulle af( Die Koöperasie in Humansdorp ) maar hulle het nie tans doppe nie ,het wel matryse en 32 gr koeëls
DD
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2469
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: 204 Ruger doppe
Koop by Kobus van jagtersreg. Hy het norma.
-
F.L.A.S.H
- Hero Member

- Posts: 854
- Joined: Mon Jul 23, 2012 10:53 am
Re: 204 Ruger doppe
Wat prys hulle Nico?
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: 204 Ruger doppe
Camdix het 32gr SB met Sierra koeëls vir n redelike prys maar Ram koeriers will my skroei met vervoer tot op Vredenburg.
DD
DD
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: 204 Ruger doppe
Vandag Norma 204 doppe by Wildman Cape Gate gekry vir R1897.00
DD
DD
