Vortex HST vs Sightron SIII
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7991
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Vortex HST vs Sightron SIII
Ek dog die Rudolph scopes is so goed?
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13532
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Vortex HST vs Sightron SIII
Ekt mos nie gese daar is iets fout met hulle nie, eks lus vir nuwe scopesArnold wrote:Ek dog die Rudolph scopes is so goed?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7991
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
-
acssa
- Sr. Member

- Posts: 345
- Joined: Mon Jun 16, 2014 5:50 pm
Re: Vortex HST vs Sightron SIII
My en die vrou se IOR kyk ook n bars hou. Eienaar en PH van Beenbreck in Namibia stem ook saam!
http://www.huntnamibia.info/#beenbreck-home
http://www.huntnamibia.info/#beenbreck-home
Diesel Dog wrote:Koos Barnard wrote:Ek is besig om 'n 8-32x SIII te toets en is maar 'n bietjie teleurgesteld met die optiese kwaliteit. Baie melkerig teen die hoë vergrotings en die beelddiepte (depth of field) is baie klein op 32x.
Mooi loop
My kommentaar is gegrond op my ondervinding met SIII 6x24 ffp milhash, ek kan my indink dat 32x optimisties is vir die prys klass
Die evaluering van optiese gehalte is (subjective) en ek het al agter gekom dat party scopes wit helder is met n skerp beeld meeste met lense van Japan,ander is weer donkerder amper groen met baie better kontras normal weg Europese lense.
As ek my huidige teleskope in n rang lys moet sit (almal op 20x vergrooting en gefokus op n voorwerp op 400m) dan sal dit volgens my oe so lyk
1 IOR4-28x50
2 S&B PM II 5-25X56
3 NF SHV 5-20X56
4 SIII 6-24FFP MILHASH
5 NSX 5-22X 56 MOAR
6 LX3 5-30X 56 20MOA
Dit is net gegrond op optiese gehalte as jy na die totale pakket kyk dan sal die lys anders daaruit sien
DD
-
Murray
- Jr. Member

- Posts: 94
- Joined: Mon Nov 03, 2014 7:20 am
Re: Vortex HST vs Sightron SIII
Jis. Het toe die sightron SIII 8-32x 56 gevat. Sal hom met my NXS vergelyk en terugvoer gee. Wil nou my ver skiet roer aan die gang kry om te kyk wat hy maak op 1000m. Laat dit juig
Anschutz match 54 1967 .22
Anschutz match 54 1964 .22
Sako 22-250 HOERKIND
Sako 243 AI
Howa 6.5 creedmoor
K98 30-06 AI
Beretta A300 12ga
Anschutz match 54 1964 .22
Sako 22-250 HOERKIND
Sako 243 AI
Howa 6.5 creedmoor
K98 30-06 AI
Beretta A300 12ga
-
Rasmus
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm
Re: Vortex HST vs Sightron SIII
Murray ek glo jy sal nie spyt wees nie.
Wat interessant is in die optiese wêreld, is hoe mense se oë verskil. Wat ook jammer is, is dat die meeste wapen winkels nie van daai kolwe het, waarop jy n teleskoop kan monteer nie. Dan kan die verbruiker drie of vier teleskope vergelyk en buite gaan loer.
Vir n jag teleskoop gaan die Sightron dalk nie deug nie, maar vir teiken skiet geniet ek myne baie. Soos Koos sê daai MoA 2 kruishaar is baie gaaf.
My skietmaats skiet met die Kahles K624 I, n bul van n scope, vir my oë glo ek nie sy optics is beter nie! Ek hou wel van hoe sy parralaks stel. Self het ek ook n Leupold VX 3 8.5-25 x 50, ek glo ook nie hy kyk beter as die Sightron nie.
So verskil die oë maar.
Laat weet ons hoe ervaar jy die teleskoop.
Wat interessant is in die optiese wêreld, is hoe mense se oë verskil. Wat ook jammer is, is dat die meeste wapen winkels nie van daai kolwe het, waarop jy n teleskoop kan monteer nie. Dan kan die verbruiker drie of vier teleskope vergelyk en buite gaan loer.
Vir n jag teleskoop gaan die Sightron dalk nie deug nie, maar vir teiken skiet geniet ek myne baie. Soos Koos sê daai MoA 2 kruishaar is baie gaaf.
My skietmaats skiet met die Kahles K624 I, n bul van n scope, vir my oë glo ek nie sy optics is beter nie! Ek hou wel van hoe sy parralaks stel. Self het ek ook n Leupold VX 3 8.5-25 x 50, ek glo ook nie hy kyk beter as die Sightron nie.
So verskil die oë maar.
Laat weet ons hoe ervaar jy die teleskoop.
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1481
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: Vortex HST vs Sightron SIII
Koos, kon jy al bietjie met die verskillende scopes rond speel?Koos Barnard wrote:Ek moet nog die Sightron in swak lig met 'n paar scopes vergelyk. Dit sal wees met 'n PST, 2x Nightforce SHV's, Swarovski Z5 en Z6, Lynx se nuwe 5-30x LX3 (ek het een ontvang vir toetse en dit lyk na 'n baie lekker scope) en Minox ZX5.
Sal verslag kom lewer as ek klaar is.
Mooi loop
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2152
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: Vortex HST vs Sightron SIII
Net so n biki gespeel. Die Sightron se beeld is avtually baie helder. Die probleem is net dat jou oogposisie baie belangrik is. As jou oog neteffens nie op die regte plek is lyk dit asof jy n vaal film oor die lens trek. Van al die scopes het die Sughtron my die ergste eye strain gegee met een twwe ure lange sessie. Maar die Sightron was vir my helderder as die nuwe Lynx. Die minox is helder maar diw beeldskerpheid nie so goed soos die ander nie. Die Sughtron se oarallaks was bitter sensitief en die beelddiepte depth of field nie great nie. In daardie opsig het die Swarovskiz loshande gewen. Swarovskis laat ook veel meer kopbeweging toe sonder om vaal te raak. Hulle het minste eye strain van almal gegee. Towtse gedoen deur na koeelgate (.308-kaliber) op 100m te kyk en na wit merk op bruin muur teen laatmiddag tot skemeraand op 60m.
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2152
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: Vortex HST vs Sightron SIII
Sorry tik op selfoon. Sukkel maar
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1481
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: Vortex HST vs Sightron SIII
Dankie koos. Het jy dalk die SHV's en Vortex ook vergelyk?
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2152
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: Vortex HST vs Sightron SIII
Ja ekskuus. Die SHV's het heel goed vergelyk met die Sightron maar hul field of view is kleiner. Die Sightron was vir my helderder as die Vortex maar die Vortwx se oogposisie nie so kritiek soos by die Sightron
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1481
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: Vortex HST vs Sightron SIII
Dankie koos. Ek weet dit is seker moeilik maar hierdie scopes is hoofsaaklik ver skiet scopes so as jy hulle in 'n ranglys kan sit soos jy dit ervaar het met so vinnige rede vir 'n ver skiet applikasie sal dit nice wees. Dit is nie hastig nie maar ek dink dit sal baie goeie inligting wees vir toekomstige kopers.
Dankie vir die terugvoer sover.
Dankie vir die terugvoer sover.
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
- Tikka_25-06
- Full Member

- Posts: 210
- Joined: Sat Apr 25, 2015 3:12 pm
Re: Vortex HST vs Sightron SIII
Ek kyk na die swarovski z3 vir jag is daar n groot verskil tussen die z3 en z5 se glas?
Sent from my D6503 using Tapatalk
Sent from my D6503 using Tapatalk
-
Murray
- Jr. Member

- Posts: 94
- Joined: Mon Nov 03, 2014 7:20 am
Re: Vortex HST vs Sightron SIII
Het roep vir my die Sightron SIII gekry. Het hom vandag met my NXS vergelyk en dit is nes Koos sê. Jou oog posisie is baie sensitief, dit sal nie 'n probleem wees as jy genoeg tyd het om 'n skoot te skiet nie, maar as jy moet begin snelvuur, gaan dit lol.
Die sightron is klein bietjie helderder as die NXS. Het gaatjies op 100m op swart gekyk.
Baie baie lekker kruishaar, kan nie wag om hom op lang afstand te toets nie.
Niks fout in my opinie met die sightron nie. Goeie waarde vir geld.
Laat dit juig
Die sightron is klein bietjie helderder as die NXS. Het gaatjies op 100m op swart gekyk.
Baie baie lekker kruishaar, kan nie wag om hom op lang afstand te toets nie.
Niks fout in my opinie met die sightron nie. Goeie waarde vir geld.
Laat dit juig
Anschutz match 54 1967 .22
Anschutz match 54 1964 .22
Sako 22-250 HOERKIND
Sako 243 AI
Howa 6.5 creedmoor
K98 30-06 AI
Beretta A300 12ga
Anschutz match 54 1964 .22
Sako 22-250 HOERKIND
Sako 243 AI
Howa 6.5 creedmoor
K98 30-06 AI
Beretta A300 12ga
-
dehacked
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Mon Jan 20, 2014 10:04 am
Re: Vortex HST vs Sightron SIII
Help die sightron se sensitiwiteid nie reeds vir cheeck weld issues nie. Dit skuif mos ook die impak punt of mis ek iets.
Rem 700 .270 Win
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P