Naand manne,
Soek bietjie raad, groot asb.
My Mod 80 Musgrave ingegee vir Cerakote en dit blyk of die threads in die receiver wat scope basis moet vashou dalk gestrip is.
Hoe word dit herstel. Uitboor en tap deur n wapensmid of opsweis en dan herboor? Die laaste maak nie vir my sin nie.
Groete
swaerie
Skroefdraad wat scope vashou gestrip
-
Jan-Hendrik
- Full Member

- Posts: 137
- Joined: Wed Feb 05, 2014 6:49 am
Re: Skroefdraad wat scope vashou gestrip
Hulle gaan hom heelwaarskynlik uitboor en weer tap. Ek nie hulle sal weld op die aksie nie maar sal interesant wees om te hoor wat die clever manne se
Sent from my Vodafone Smart Tab 3G using Tapatalk
Sent from my Vodafone Smart Tab 3G using Tapatalk
JAN-HENDRIK
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Skroefdraad wat scope vashou gestrip
Enige soutwerd gunsmith sal kan uitsort.
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Aceofspades
- Hero Member

- Posts: 598
- Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm
Re: Skroefdraad wat scope vashou gestrip
Seker silver solder en nie sweis nie? Een size groter tap op al die gate gaan ook nie sleg werk nie. Dan lyk alles weer mooi en uniform.
Johann Kriek
Johann Kriek
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3614
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Skroefdraad wat scope vashou gestrip
Ek sou die gat groter boor en tap en dan boud indraai en mooi gelyk afwerk en dan oorspronklike skroefdraad weer boor en tap.
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
-
Swaerie
- Newbie

- Posts: 21
- Joined: Mon May 27, 2013 5:13 pm
Re: Skroefdraad wat scope vashou gestrip
Dankie manne, ek sal maar na Safari & Outdoor toe neem,
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Skroefdraad wat scope vashou gestrip
Swaerie, waar in die wereld bly jy. As jy naby my is, sal ek jou na iemand toe verwys wat dit sal regmaak.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17