Scope mount opsies 338winmag Howa

Post Reply
Eight
Hero Member
Hero Member
Posts: 828
Joined: Sat Jun 25, 2016 2:44 pm

Scope mount opsies 338winmag Howa

Post by Eight »

Hi almal,

Ek wil bietjie raad vra. Ek soek mounts vir my Vortex Viper 6.5-20 x 50. Ek kan nie besluit tussen n Warne Picatinny rail of gewone Warne weaver basisse nie. My vraag is het die Picatinny rail enige voordeel m.b.t versterking van die aksie en het dit enige effek op akkuraatheid.

Tweedens, maak dit die laai van patrone baie moeilik aan die bokant?

Wat sou julle voorstel?
Johann Marais
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 266
Joined: Thu Jan 10, 2013 9:44 pm

Re: Scope mount opsies 338winmag Howa

Post by Johann Marais »

Eight, ek het ook daaroor gewonder maar ek is bang dit maak jou laaiwerk moeilik
User avatar
Gian_dP
Hero Member
Hero Member
Posts: 1618
Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm

Re: Scope mount opsies 338winmag Howa

Post by Gian_dP »

Rail maak dit makliker om scope rond te skuif, kan ook 10/20MOA opsit vir ver skiet as jou scope nie genoeg interne verstelling het nie.
Effe meet moeite om n Howa te laai, maar nie moeilik nie.
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Johann Marais
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 266
Joined: Thu Jan 10, 2013 9:44 pm

Re: Scope mount opsies 338winmag Howa

Post by Johann Marais »

Dankie Gian
acssa
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 345
Joined: Mon Jun 16, 2014 5:50 pm

Re: Scope mount opsies 338winmag Howa

Post by acssa »

Daar is n man in PTA wat baie mooi rails maak vir Howa.
PM my as jy soek dan sal ek nommer kry.
Post Reply