Ek het n splinternuwe #32 6mm meuler plaat wat ek graag wil ruil vir n #22 6mm.
Laat weet maar as daar iemand is wat belangstel.
#22 Meuler plaat.
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: #22 Meuler plaat.
Wie kan my se waarvoor gebruik n mens die plaat met die groot gate?
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Gerhardus Nel
- Full Member

- Posts: 176
- Joined: Wed Mar 12, 2014 6:06 pm
Re: #22 Meuler plaat.
Maak chillebite chunks met hom, dis net ek.
-------------------------------------------------------
CZ 455 .22 Lam/Thumbhole
Musgrave Littleton RSA .243 Ackley
Winchester Supreme O/U 12Ga
Sako a7 Roughtech 7mm Rem Mag
Mauser M03 458 Lott
PSE Full Throttle
CZ 455 .22 Lam/Thumbhole
Musgrave Littleton RSA .243 Ackley
Winchester Supreme O/U 12Ga
Sako a7 Roughtech 7mm Rem Mag
Mauser M03 458 Lott
PSE Full Throttle
- jenn
- Jr. Member

- Posts: 98
- Joined: Wed Nov 21, 2012 9:49 pm
Re: #22 Meuler plaat.
Het gesien hier by die slaghuis maal hulle 'n portugese wors "cheruzo" met sulke groot gatte. Is nie seker van my speling nie.
- mossie
- Sr. Member

- Posts: 375
- Joined: Thu May 21, 2009 2:10 pm
Re: #22 Meuler plaat.
Baie manne jaag eers hulle vleis deur die groot gate, spesery dan en dan deur klein gate.
as jy mis, probeer net weer!!!!!!
- Viking
- Hero Member

- Posts: 871
- Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm
Re: #22 Meuler plaat.
Die groot gat plaat word baie gebruik om "show pieces" te maak maw as jy met 2 of meer soorte vleis werk - soos salami of chiruso. Die groter spek stukkies in die produk word dikwels met die growwe plaat gesny.
Dis die slagter by Crown national se ope dag verduideliking!!
Dis die slagter by Crown national se ope dag verduideliking!!
" My idea of gun control is using BOTH hands!"