My 1ste Namibia jagtog.

User avatar
Morne Van Der Merwe
Hero Member
Hero Member
Posts: 830
Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm

Re: My 1ste Namibia jagtog.

Post by Morne Van Der Merwe »

Dankie Carl, ja nee baie erg oor daardie geweer, my splinter nuwe 30-06 het maar agter gebly vir die trip. Nie dat ek 30-06 as minder ag nie, daai 270 skiet net so lekker.
CZ 550 Ebony Edition 30-06
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: My 1ste Namibia jagtog.

Post by Carl »

30-06? Dis die beter boetie van die 270! Selle dop net opgenek ;) Dit hou jy vir die Bosveld...as jy nog nie 'n 9.3 het nie.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
Jacques Duckitt
Newbie
Newbie
Posts: 47
Joined: Mon Jun 23, 2014 2:47 pm

Re: My 1ste Namibia jagtog.

Post by Jacques Duckitt »

Morne Van Der Merwe wrote:
Jacques Duckitt wrote:hi, as ek mag vra wat se lading gebruik jy om die 270 se spoed so laag te kry?

groete
Hi Jacques,

Ek skiet met 150gr Nosler Hunting ballistic Tips punt, S365 49gr, Norma doppe en PMP primers, my loop is net oor die 22duim. Ek nie nou by die huis om te kyk wat die TPL is nie, met die lading is druk baie laag. Maar die lading kry n groepering wat op 100m met 3 skote die grote van 10cent munt.

Groete
Morne

dankie baie Morne,

my 270 skiet ook vir my baie lekker en akuraat. my probleem is net die 140g punte en my lading is hy baie haastig en maak biedjie skade. so ek wil biedjie begin speel met ander greine en ladings. jy het my baie gehelp met n begin punt.

groete
Musgrave .270 k98
User avatar
Morne Van Der Merwe
Hero Member
Hero Member
Posts: 830
Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm

Re: My 1ste Namibia jagtog.

Post by Morne Van Der Merwe »

Carl wrote:30-06? Dis die beter boetie van die 270! Selle dop net opgenek ;) Dit hou jy vir die Bosveld...as jy nog nie 'n 9.3 het nie.
Dis presies wat ek doen, ek my .270 is my berg en langafstand geweer, en 30-06 is vir die bosveld.
Daai 9.3 is darem n lekker geweer ook.
CZ 550 Ebony Edition 30-06
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
User avatar
Morne Van Der Merwe
Hero Member
Hero Member
Posts: 830
Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm

Re: My 1ste Namibia jagtog.

Post by Morne Van Der Merwe »

Jacques Duckitt wrote:
Morne Van Der Merwe wrote:
Jacques Duckitt wrote:hi, as ek mag vra wat se lading gebruik jy om die 270 se spoed so laag te kry?

groete
Hi Jacques,

Ek skiet met 150gr Nosler Hunting ballistic Tips punt, S365 49gr, Norma doppe en PMP primers, my loop is net oor die 22duim. Ek nie nou by die huis om te kyk wat die TPL is nie, met die lading is druk baie laag. Maar die lading kry n groepering wat op 100m met 3 skote die grote van 10cent munt.

Groete
Morne

dankie baie Morne,

my 270 skiet ook vir my baie lekker en akuraat. my probleem is net die 140g punte en my lading is hy baie haastig en maak biedjie skade. so ek wil biedjie begin speel met ander greine en ladings. jy het my baie gehelp met n begin punt.

groete
Groot plesier, ja nee ek weet die 270 kan lelik verniel. Sien skiet self met n musgrave, moet sê uit baie punte toets hou my geweer van die Nosler, gaan probeer dit gerus, ek het dieselfde resultate gekry met akkuraatheid met 130gr akkubonds teen 2860vt/sek.

Groete
Morne
CZ 550 Ebony Edition 30-06
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
dehacked
Hero Member
Hero Member
Posts: 790
Joined: Mon Jan 20, 2014 10:04 am

Re: My 1ste Namibia jagtog.

Post by dehacked »

Jy kan altyd monos laai vir bos.
Rem 700 .270 Win
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
User avatar
Giepie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1540
Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm

Re: My 1ste Namibia jagtog.

Post by Giepie »

dehacked wrote:Jy kan altyd monos laai vir bos.
Kan dit aanbeveel. Ek gebruik nou Hornady GMX 130gr wat hardloop teen so 2965v/s. Lekker akkuraat in in my Musgrave 270win en ek is verstom oor hoe min vleisskade ek kry. Begin van die jaar het ek 'n jong blesbok rammetjie op 40m geskiet, skuins van voor op die been. Steeds min vleis verloor.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
User avatar
Morne Van Der Merwe
Hero Member
Hero Member
Posts: 830
Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm

Re: My 1ste Namibia jagtog.

Post by Morne Van Der Merwe »

Bly om te hoor die vleis skade is min op GMX 130gr, nou die dag met n pakkie in my hande gestaan. Sal versekerna dit ook kyk.

Groete
Morne
CZ 550 Ebony Edition 30-06
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
Post Reply