Vroue 10 m luggeweer in Rio
- mossie
- Sr. Member

- Posts: 375
- Joined: Thu May 21, 2009 2:10 pm
Vroue 10 m luggeweer in Rio
Virginia Thrasher goud vir die Yanks. Lyk of sy die game verstaan - was glo eers n olimpiese ysskaatser toe begin sy skiet.
as jy mis, probeer net weer!!!!!!
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Vroue 10 m luggeweer in Rio
Die girl is net 19 
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1516
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: Vroue 10 m luggeweer in Rio
En regte skuts skiet sonder teleskope................. 
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1284
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Re: Vroue 10 m luggeweer in Rio
Sê jy wat nog kan sien.......swc-tr wrote:En regte skuts skiet sonder teleskope.................
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Vroue 10 m luggeweer in Rio
yes Schalk,,swc-tr wrote:En regte skuts skiet sonder teleskope.................
Dis maar hoekom ek vir my laaitie TR geweer bou
Maar ek bly maar op my stand en teleskoop
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1516
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: Vroue 10 m luggeweer in Rio
Jan, jy't duidelik nog nie die F-klas reëls verstaan nie, jy mag eers F-klas skiet as jy ouer as 80 is..............!
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1516
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: Vroue 10 m luggeweer in Rio
Terloops, ek sien in Kanada loop die F-TR skuts voor op die groot totaal met 7 punte teenoor F-Ope (Shiraz)
Die ou gradeboog.
Die ou gradeboog.
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Vroue 10 m luggeweer in Rio
Schalk,
Lyk my daar is baie ouens wat net soos ek sukkel om dit raak te lees(ons oë is klaar swak
), want ek sien hy(F klas) groeie baie vinniger hier by ons as TR 
Lyk my daar is baie ouens wat net soos ek sukkel om dit raak te lees(ons oë is klaar swak
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1516
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: Vroue 10 m luggeweer in Rio
Seker maar tekens van die tye waarin ons lewe, alles moet maklik wees en vining gebeur, met kort learning curve.
Bittermin glo in ware uitdagings.
Dis darem nou filosofies so op 'n Vrydagoggend.
Bittermin glo in ware uitdagings.
Dis darem nou filosofies so op 'n Vrydagoggend.
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Vroue 10 m luggeweer in Rio
+1swc-tr wrote:Seker maar tekens van die tye waarin ons lewe, alles moet maklik wees en vining gebeur, met kort learning curve.
Bittermin glo in ware uitdagings.
Dis darem nou filosofies so op 'n Vrydagoggend.
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Vroue 10 m luggeweer in Rio
swc-tr wrote:Seker maar tekens van die tye waarin ons lewe, alles moet maklik wees en vining gebeur, met kort learning curve.
Bittermin glo in ware uitdagings.
Dis darem nou filosofies so op 'n Vrydagoggend.
Ps. En Ernsig nou. Is dit nie ook dalk omrede omrede sights ens. Basies onbekombaar is hier by ons nie? Of dalk soek ek net verkeerde plekke, maar jy kan by enige geweer winkel instap en teleskoop kry om op geweer te monteer en skiet daarmee. Nou vra daai geweer winkel vir rear sight met Verstelbare IRIS. Of sels Right sight of wat ookal wat die TR manne gebruik en jy sal so blank uitdrukking kry.
Ek dink ook die feit dat ons nie meer .22 skiet op skole nie het ook veroorsaak dat daar minder nuwe skuts getrek word TR toe aangesien daar nie blootstelling is nie. Ek gaan juis TR roete vir my seun omrede hy nou klaar die basiese beginsels het van gaaitjie visier en lê en skiet met belt oor hy 3P skiet.
Pps. As jy dalk weet van .22 gaaitjie visier wat erens te koop is laat weet my. Dink die .22 sal ook lekker oefening wees op 100m met gaaitjie visier in die begin.
Daarshy, my Vrydag filosofie ook nou agter my
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1516
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: Vroue 10 m luggeweer in Rio
Jan ek glo daar is 3 hoofredes waarom dit nie meer blootstelling kry/gewild is nie.
- soos jy noem, daar word nie meer by verreweg die groot meerderheid skole geskiet nie, agv Weermag onttrekking van .22 gewere by skole (poletiek?)
-geskikte fasilteite word al minder agv gebrekkige/geen instandhouding
-die rekenaar/digitale/inligting tegnologie tyd waarin ons is, almal sien, lees en hoor van en wil "snipers" wees, hulle gebruik dan scopes.....
Maar solank die manne kruitbrand is die saak reg.
- soos jy noem, daar word nie meer by verreweg die groot meerderheid skole geskiet nie, agv Weermag onttrekking van .22 gewere by skole (poletiek?)
-geskikte fasilteite word al minder agv gebrekkige/geen instandhouding
-die rekenaar/digitale/inligting tegnologie tyd waarin ons is, almal sien, lees en hoor van en wil "snipers" wees, hulle gebruik dan scopes.....
Maar solank die manne kruitbrand is die saak reg.
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Vroue 10 m luggeweer in Rio
Wonder wat prys so windbuksie
Seker meer as my Beretta PX 4 SD
Seker meer as my Beretta PX 4 SD
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: Vroue 10 m luggeweer in Rio
Ek sien hierdie outjie loop so vir amper $3 800.00!
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
-
JOHANNIC
- Hero Member

- Posts: 725
- Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm
Re: Vroue 10 m luggeweer in Rio
Liewe ouers!!!
- Jaco V
- Sr. Member

- Posts: 292
- Joined: Thu Jan 08, 2015 6:38 pm
Re: Vroue 10 m luggeweer in Rio
Daai is Feinwerkbau Mod 700 lyk dit my, hy sal jou seker beste deel van R35k uit die sak jaag teen die tyd dat jy hom hier land, dan is dit met standard peep sights en hak(butt).
My seun skiet Walther LG400 Anatomic, ongeveer dieselfde prys maar met beter rear iris ens. sal ek hom nie nou kan vervang vir onder R45k nie, dan het hy ook nog Walther KK300 .22, die het ek gekry vir bargain local @ R25k maar teen die tyd dat ek die sights, iris, tuner, en butt hook op gekry het kos hy ook by die R40k.
Maar dis die cheap deel, Eley TenX ammo is nou oor die R400/50, as jy kan kry! Dan gebruik jy so 75rondtes/aflos, 2 aflosse/Kompetisie.
Ek moet darem net byse, daar is baie goedkoper opsies wat net so kompeterend skiet ook.

Groete
Jaco
CZ 416 Rigby, Vektor 300H&H, Sako 222 Rem, Howa 6.5Creed, Walther KKM .22, Walther KK300 .22, Mauser Obendorf .22, Anschutz Mod54 .22, Beretta SV10 and Ruger Speedsix.357
Jaco
CZ 416 Rigby, Vektor 300H&H, Sako 222 Rem, Howa 6.5Creed, Walther KKM .22, Walther KK300 .22, Mauser Obendorf .22, Anschutz Mod54 .22, Beretta SV10 and Ruger Speedsix.357
- Jaco V
- Sr. Member

- Posts: 292
- Joined: Thu Jan 08, 2015 6:38 pm
Re: Vroue 10 m luggeweer in Rio
Ek weet van so Anschutz 9003 wat nou tweedehands beskikbaar is vir R25k as iemand belang stel, die kit is volledig, "ready-to-shoot"
Groete
Jaco
CZ 416 Rigby, Vektor 300H&H, Sako 222 Rem, Howa 6.5Creed, Walther KKM .22, Walther KK300 .22, Mauser Obendorf .22, Anschutz Mod54 .22, Beretta SV10 and Ruger Speedsix.357
Jaco
CZ 416 Rigby, Vektor 300H&H, Sako 222 Rem, Howa 6.5Creed, Walther KKM .22, Walther KK300 .22, Mauser Obendorf .22, Anschutz Mod54 .22, Beretta SV10 and Ruger Speedsix.357
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: Vroue 10 m luggeweer in Rio
Anschutz.....Jaco V wrote:Daai is Feinwerkbau Mod 700 lyk dit my,
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13530
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Vroue 10 m luggeweer in Rio
DawieKotze wrote:Anschutz.....Jaco V wrote:Daai is Feinwerkbau Mod 700 lyk dit my,
Daai een wat die tannie skiet is n Feinwerkbau Mod 700
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1516
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: Vroue 10 m luggeweer in Rio
Jaco, het jy al oorweeg om jou seun aan grootkaliber Bisley bloot te stel?
PM my indien hy belangstel.
PM my indien hy belangstel.
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: Vroue 10 m luggeweer in Rio
OK - JammerCapt. Oblivious wrote:DawieKotze wrote:Anschutz.....Jaco V wrote:Daai is Feinwerkbau Mod 700 lyk dit my,
Daai een wat die tannie skiet is n Feinwerkbau Mod 700
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
- Jaco V
- Sr. Member

- Posts: 292
- Joined: Thu Jan 08, 2015 6:38 pm
Re: Vroue 10 m luggeweer in Rio
Dawie, als reg.
Ons wat nog gereeld met lug geweer te doen het spot lekker oor die final, ek dink sewe van die 8 gewere in die ladies final was Feinwerkbau, so almal se monde was lekker los wat Feinwerk aanhangers is...
Toe kom die Men's final en 6 van die agt is Walthers, so nou smile ek weer en se dis waar die manne van die girls onderskei word
SWC-tr
Jong ons het dit al ernstig oorweeg maar op die stadium sal dit net een yster te veel wees om te manage, die man studeer ook nog en dit is maar die prioriteit. As hy eendag sy eie geld verdien staan dit hom vry om Bisley ook te probeer, ek is nou vir eers bietjie van die sponsor lysie af

Ons wat nog gereeld met lug geweer te doen het spot lekker oor die final, ek dink sewe van die 8 gewere in die ladies final was Feinwerkbau, so almal se monde was lekker los wat Feinwerk aanhangers is...
Toe kom die Men's final en 6 van die agt is Walthers, so nou smile ek weer en se dis waar die manne van die girls onderskei word
SWC-tr
Jong ons het dit al ernstig oorweeg maar op die stadium sal dit net een yster te veel wees om te manage, die man studeer ook nog en dit is maar die prioriteit. As hy eendag sy eie geld verdien staan dit hom vry om Bisley ook te probeer, ek is nou vir eers bietjie van die sponsor lysie af
Groete
Jaco
CZ 416 Rigby, Vektor 300H&H, Sako 222 Rem, Howa 6.5Creed, Walther KKM .22, Walther KK300 .22, Mauser Obendorf .22, Anschutz Mod54 .22, Beretta SV10 and Ruger Speedsix.357
Jaco
CZ 416 Rigby, Vektor 300H&H, Sako 222 Rem, Howa 6.5Creed, Walther KKM .22, Walther KK300 .22, Mauser Obendorf .22, Anschutz Mod54 .22, Beretta SV10 and Ruger Speedsix.357
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Vroue 10 m luggeweer in Rio
Jaco,
Skiet hy more by DD?
Groete
Jan
Skiet hy more by DD?
Groete
Jan
- Jaco V
- Sr. Member

- Posts: 292
- Joined: Thu Jan 08, 2015 6:38 pm
Re: Vroue 10 m luggeweer in Rio
Ja ons albei skiet daar, maar nie lug geweer nie, net .22. Begin 9:00 met 3P.
Gaan ons julle sien?
Gaan ons julle sien?
Groete
Jaco
CZ 416 Rigby, Vektor 300H&H, Sako 222 Rem, Howa 6.5Creed, Walther KKM .22, Walther KK300 .22, Mauser Obendorf .22, Anschutz Mod54 .22, Beretta SV10 and Ruger Speedsix.357
Jaco
CZ 416 Rigby, Vektor 300H&H, Sako 222 Rem, Howa 6.5Creed, Walther KKM .22, Walther KK300 .22, Mauser Obendorf .22, Anschutz Mod54 .22, Beretta SV10 and Ruger Speedsix.357
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Vroue 10 m luggeweer in Rio
Yes,
More daar 10:30 en 12:00.
Groete
More daar 10:30 en 12:00.
Groete