Vriend van my is besig om sy jag gewere bietjie op te gradeer.hy beplan n 375 Ruger of H&H.
Ons het reeds n mooi stuk hout ,visiere en loop.
Watse linkerhandse controlled feed(M98 tipe aksie) is beskikbaar?
Ek vermoed net Ruger en Winchester het so iets beskikbaar maar miskien weet jul van iets anders.
Ek het al met Ralph Badenhorst hul geskakel en sal hul aksie as laaste uitweg oorweeg.
gesoek linkerhand magnum aksie?
-
junglejulian
- Hero Member

- Posts: 1226
- Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm
-
Johan van Wyk
- Hero Member

- Posts: 619
- Joined: Fri Jan 10, 2014 10:00 am
Re: gesoek linkerhand magnum aksie?
Jou vriend kan dalk die Montana aksie ook oorweeg. Dis basies `n pre-'64 kopie. Sabie het hulle op `n tyd ingevoer. Ek weet nie wat hulle huidige status is nie nie maar die feit dat jou vriend `n linkerhandse aksie soek maak dit moeiliker.
Terloops, beide die H&H en Ruger werk goed uit `n standaard aksie, veral die Ruger. Dit vat net die regte magasynkas.
Terloops, beide die H&H en Ruger werk goed uit `n standaard aksie, veral die Ruger. Dit vat net die regte magasynkas.
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1516
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: gesoek linkerhand magnum aksie?
CZ en Zastava maak ook controlled feed LH aksies.
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
-
junglejulian
- Hero Member

- Posts: 1226
- Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm
Re: gesoek linkerhand magnum aksie?
Dankie baie sover.Hy het reeds n 308 Norma Mag op n M98 regterhandse aksie wat se loop einde toe staan wat gebruik sou word maar ons sal graag wil kyk vir linkeraksie as ons kan.