Pasop vir direk invoer van die VSA af.

Post Reply
Gerard

Pasop vir direk invoer van die VSA af.

Post by Gerard »

Ek het die afgelope drie weke gehoor van twee teleskope wat deur US Customs gekonfiskeer is.  Ons probeer die ontvangers nou help deur my dogter wat in die VSA is.  Hulle wil boetes hef en sake maak vir ontduiking van uitvoerbelasting en allerhande goed.  Die persone wat die sake hanteer by US Customs is onder die indruk dat die teleskope vir herverkoop is terwyl dit vir die mense persoonlik is.  Dis 'n gemors wanneer hulle nie kan lees nie en hulle vat kanse, net soos hier.
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Pasop vir direk invoer van die VSA af.

Post by Gerhard »

Gerard wrote: Dis 'n gemors wanneer hulle nie kan lees nie en hulle vat kanse, net soos hier.
Van wie praat jy nou Gerard hier is meer as net n paar manne wat die forum lees....
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3646
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Pasop vir direk invoer van die VSA af.

Post by JPS »

Gerhard, Gerard praat van die custom ouens by US en SA.

;D
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Pasop vir direk invoer van die VSA af.

Post by Gerhard »

JPS wrote: Gerhard, Gerard praat van die custom ouens by US en SA.

;D
Nee ek het hom so gelees. Weet die Yanks lees nie so lekke nie. Lank saam met hulle gewerk.

Maar ek wil weet wie is die ouens wat kanse vat en nie kan lees op die forum nie...

Want dan sal ons moet probeer om hulle reg te help.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Gerard

Re: Pasop vir direk invoer van die VSA af.

Post by Gerard »

Dis 'n gemors wanneer hulle, die Doane mense in die VSA, nie kan lees nie en hulle vat kanse, net soos die Doane personeel hier.
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4596
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Pasop vir direk invoer van die VSA af.

Post by James Wilson »

nou is hier te veel gerhard's
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
Gerard

Re: Pasop vir direk invoer van die VSA af.

Post by Gerard »

Ek sien net een Gerhard op hierdie bespreking.
Ambessa

Re: Pasop vir direk invoer van die VSA af.

Post by Ambessa »

Hallo Gerard
Gerard wrote:...die Doane mense in die VSA, nie kan lees nie en hulle vat kanse,
Weet nie veel van hulle aksies op die invoer van goedere nie. Het egter self eerstehandse ondervinding van die TSA perre, self verlede jaar amper onder (letterlik  >:() hulle blou latex handskoentjies deurgeloop. So ten aanskoue van almal in die inweeglokaal van die lughawe word jy lukraak as nommer 999 uitgehaal en goed deurgesoek.

Ambessa
Post Reply