Kolf bed en float - wie?

Post Reply
Uys
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 70
Joined: Wed Apr 08, 2015 7:19 am

Kolf bed en float - wie?

Post by Uys »

Ek wil my 7x64 laat bed en wil ook he die kolf moet bietjie oopgemaak word sadat die loop float - op die stadium rak die loop aan die regterkant.


Wie in die Pretoria area stel julle voor?
obasch
Hero Member
Hero Member
Posts: 723
Joined: Mon Feb 20, 2012 6:20 am

Re: Kolf bed en float - wie?

Post by obasch »

Arms.
Koedoesnekweg
Erasmusrand
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Kolf bed en float - wie?

Post by BRNO (Pierre) »

Thinus van Wyk by Formalito. Hy gaan slegs n week met jou geweer besig wees. Koste is R810 plus vat.
Veiligheid eerste manne!
Uys
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 70
Joined: Wed Apr 08, 2015 7:19 am

Re: Kolf bed en float - wie?

Post by Uys »

Ken iemand vir Piet Welgemoed in Pta Noord?
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13532
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Kolf bed en float - wie?

Post by Capt. Yoda »

Ja sy werk is ook goed
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Uys
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 70
Joined: Wed Apr 08, 2015 7:19 am

Re: Kolf bed en float - wie?

Post by Uys »

Ek dink ek gaan hom maar Numenor toe vat.
Uys
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 70
Joined: Wed Apr 08, 2015 7:19 am

Re: Kolf bed en float - wie?

Post by Uys »

Terugvoer:

Ek het die geweer so 2 weke terug al gaan haal by Numenor.

Die werk wat gedoen was is:

1. Kolf is oopgemaak sodat die loop float.
2. Die aksie is gebed
3. Loop is gesny vir silencer (14x1mm)
4. Muzzle break opgesit (wil nie nou n silencer he nie)
5. Hele geweer oor-geblou.


Ek is baie gelukkig met di werk wat gedoen is. Alles was klaar op tyd en die werk is netjies gedoen.

Koste R4250.
Post Reply