Ek sou se dat jy vir die nuwe kaliber gaan. (as jy gemaklik is met die kostes betrokke)
Ek glo nie hul sou jare se navorsing gedoen het om n swakker kaliber te maak nie en is die short magnums nie maar in n mate waarheen die tegnologie beweeg nie?
Net my opinie.
help met keuse van kaliber
- Skiet-Kop
- Jr. Member

- Posts: 98
- Joined: Fri Mar 25, 2011 6:51 pm
Re: help met keuse van kaliber
Spandeer net so veel tyd op die skietbaan,as in die herlaai kamer.
.308 Win
.300 Norma Magnum
.22 Trico
9mm Browning
9mm CZ P10 C
12G Berreta
.308 Win
.300 Norma Magnum
.22 Trico
9mm Browning
9mm CZ P10 C
12G Berreta
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7548
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: help met keuse van kaliber
Arnold
Kyk bo regs daar is n pistool. As jy op hom kliek dan gee hy die twist waarmee hy die berekeninge gedoen het. Die twist is ook die gemiddeld wat jy in daai spesifieke kaliber sal kry.
Armand
Twist werk af maar nie sommer op nie. Maw n ligter koeel kan in n stywe twist gestabiliseer word maar nie anders om nie. Al waar oorstabilisering inkom is met baie fragile koeels soos die varmint tipe.
Groetnis
Wout

RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3527
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: help met keuse van kaliber
OOOO ok so dis hoekom die koeels ontplof of disentregreer!
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
- WillemS
- Sr. Member

- Posts: 385
- Joined: Wed Sep 15, 2010 4:30 pm
Re: help met keuse van kaliber
Armand
Ja, daai stywe twist bied teveel "weerstand" vir die dun mantels, in ons taal gestel!
Ek weet JOHANNIC het 55gr sierra blitskings in sy 243 met 'n 1in9 twist geskiet wat net so 'n wit wolk gemaak het!
WillemS (Steenkamp)

- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7989
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: help met keuse van kaliber
As jy te veel twist het kan die koeels met ligte mantels hulle mantels afgooi ... bv. as jy nou 'n 110gr V-max uit 'n 300 H&H skiet 
Soos WillemS ook s?. Moenie dat die ouens 'n skoot oor jou chrono skiet nie ... daai stukkies skrapnel is nie goeie nuus nie.
Wouter, in die ou weergawe word die twist nie aangegee nie lyk dit my
Soos WillemS ook s?. Moenie dat die ouens 'n skoot oor jou chrono skiet nie ... daai stukkies skrapnel is nie goeie nuus nie.
Wouter, in die ou weergawe word die twist nie aangegee nie lyk dit my
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: help met keuse van kaliber
300wm en gebruik sommer klaar 180grn. self skiet ek 300H&H, maar jy moet hulle laat bou of tweede hands optel.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
rednat
Re: help met keuse van kaliber
Die 300HH is 'n klassieke kaliber en in sy eie klas -- jy tel hom nie op nie en koop hom nie in die kafee nie. Die ander 300 magnums kan wel amper dieselfde, of selfs meer doen maar hulle kan nooit HH wees nie -- daar is net iets spesiaal. Vra vir iemand wat een het of hom begeer soos ek.
Wat wil jy skiet??
Net koedoe, eland en af en toe iets groter oor redelike lang afstande en jy hou nie van onnodige vleisskade nie. Dan kyk ek seker na die 338, 9.3 en 375 of een van hul boetas. As van springbok tot koedoe op die menue is met baie af en toe eland as grootste, ook tot redelike langafstande dan is die 300 'n suksesvolle keuse.
O ek hoor my buurman s? hy skiet als met sy 22 250. Ek skiet my slagbees met 'n .22 seloentjie, maar gaan wragtag nie my buffel met hom skiet nie. As al die goed wat ons skiet kan terugbaklei, ons jagtrippie ons skaarsgeld kos en ons vir ons kweswild moet betaal (as ons altyd weet dat dit gekwes is ) dan sal ons ophou om kanse in die jagveld te vat met klein kalibers.

Last edited by rednat on Fri Apr 15, 2011 1:11 pm, edited 1 time in total.