Ek nuut hier op Jaracal

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
User avatar
Hugo
Hero Member
Hero Member
Posts: 1977
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm

Ek nuut hier op Jaracal

Post by Hugo »

Middag

My naam is Hugo, ek is van pta, ek jag meestal boog mar wil weer teurg kom in die geweer ding ook. Ek mis daai stappies in die veld saam die gids wat jou try oortuig dat die skoot is aan as die bok 3 plase verder staan.

"Ons" het 'n plaas op Swartruggens, my pa se plek, mar ek "ons" hom.

Hoop om baie raad hier te kry en luister graag na die manne.

My arsenaal bestaan uit:

7x57 Mauser
.303 BSA
.22 Slazenger

En dan 'n Bowtech Destroyer 340.

Lekker dag.
.22LR Slazenger
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D

To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
User avatar
PRIVATE RYAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 534
Joined: Wed Nov 24, 2010 8:52 am

Re: Ek nuut hier op Jaracal

Post by PRIVATE RYAN »

Baie welkom Hugo, ek glo ons
gaan nog lekker gesels.
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Ek nuut hier op Jaracal

Post by Gerhard »

Hallo "twaksak" Hugo...  ;D

Jy sal nooit weer geweer jag soos jy het voor jy begin boog jag het nie.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Ek nuut hier op Jaracal

Post by Gerhard »

Vir almal wat stress...

Ons ken mekaar van ander boog forums af.

Hugo is eintlik nogal nie te slegte ou nie.  ;D  ;D  ;D
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13644
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Ek nuut hier op Jaracal

Post by Geno »

Hallo Hugo,
Welkom hier.

Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
Chris Kreef Kruger

Re: Ek nuut hier op Jaracal

Post by Chris Kreef Kruger »

Hallo Hugo,

Welkom by die forum!!

Groete

Chris
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3652
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Ek nuut hier op Jaracal

Post by JPS »

Welkom.
JP
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Ek nuut hier op Jaracal

Post by Jagtersdok »

Welkom Hugo

Lood gooi bly lekker
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5133
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Ek nuut hier op Jaracal

Post by Pvdw »

Welkom Hugo. dis lekker hier en ons leer sommer lekker van mekaar.

Peet
Work to live, don"t live to work
User avatar
PITSMIT
Hero Member
Hero Member
Posts: 989
Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am

Re: Ek nuut hier op Jaracal

Post by PITSMIT »

welkom hugo

lekker chat en leer op die forum

pitsmit
uitenhage
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "

.270Win  Brno de Lux  Mod ZKK600
.308Win  Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag  6" barrel
User avatar
tokjak
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 331
Joined: Mon Apr 11, 2011 12:45 pm

Re: Ek nuut hier op Jaracal

Post by tokjak »

welkom hugo
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Ek nuut hier op Jaracal

Post by Francois Marais »

Hugo
Welkom, hoop jy like.......

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
Post Reply