Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Wat skat julle die waarde van 'n puik toestand Leupold Mark 4 6.5-20x50 met mil dot reticle wat nog baie min gewerk het? 'n Vriend van my het een wat hy wil swaai....ek sal die scope vir hom adverteer maar wil eers hoor wat dit werd is.
Ek verneem 'n nuwe een, in Suid Afrika kos al in die hoee 20s of amper R30k. die 8.5- 25 vergroting model kos nou al R41k by S&O!!
So wat sal 'n goeie deal vir die koper en die verkoper wees?