Weet iemand dalk waar ek n 5 skoot magasyn en bolt stop kan kry vir n Tikka T3 in 308 of 243 kaliber?
My aksie is n lang aksie, en soos ek verstaan moet net die magasyn en bolt stop verander word om na n kort aksie om te skakel.
Ek sal dit waardeur as iemand my kan help. .....
Groete
Muishond
Tikka T3 onderdele
-
willienel
- Full Member

- Posts: 211
- Joined: Fri May 16, 2014 3:13 pm
Re: Tikka T3 onderdele
Ek was in Di week by wildman ellisras en hulle het verseker ,,di ou om daai mee te gesels is varkie of mielies, ,+27828112296
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2469
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Tikka T3 onderdele
Het n tikka rail as jy belangstel?
- Vantheman
- Full Member

- Posts: 222
- Joined: Wed Aug 24, 2011 8:06 am
Re: Tikka T3 onderdele
Praat met Willem van Molopo Wapens in Vryburg
-
muishond
- Sr. Member

- Posts: 290
- Joined: Mon Jan 11, 2010 9:25 pm
Re: Tikka T3 onderdele
Dankie manne vir julle insette......Ek waardeer.
Groete
Groete