Hoe ver val my patroon oor afstand?
- gocam
- Newbie

- Posts: 18
- Joined: Sat Apr 16, 2016 6:20 pm
Hoe ver val my patroon oor afstand?
My 375 H&H skiet 250gr Spartan Frontier punte. Ingeskiet op 100m.
Ek wil weet waar ek moet mik as ek n bok skiet op 200-300m? Hoeveel cm moet ek my kruis op skuif vir die afstande.
Waar kan ek die info kry of kan iemand help?
Gocam - your premium sight-in solution
Ek wil weet waar ek moet mik as ek n bok skiet op 200-300m? Hoeveel cm moet ek my kruis op skuif vir die afstande.
Waar kan ek die info kry of kan iemand help?
Gocam - your premium sight-in solution
Gocam - nou kan jy ook sien!
Besoek ons webtuiste by www.cammolab.com
Besoek ons webtuiste by www.cammolab.com
- Baasvark
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri May 16, 2014 7:33 pm
Re: Hoe ver val my patroon oor afstand?
Al werklike antwoord is om dit self te gaan toets....
Om die antwoord op 'n generiese tabel te soek gaan jou heel moontlik meer kos as om die oefening self te doen.
Terselfde tyd as jy van plan is om so ver met hom te skiet sou ek eerder op 200m in skiet...

375 CZ H&H
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)
9mm CZ 75B
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)
9mm CZ 75B
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Hoe ver val my patroon oor afstand?
'n Baie praktiese manier om die probleem te oorkom is om jou geweer op 200m te zero. Jy skiet dan so 2 duim hoog op 100m, 3 duim by 150m, zero by 200 en so 10/13 duim laag op 300m. Dit is vir 'n geweer wat teen so 2500vps skiet. 303, 30-06, 308 ens val ongeveer in die groep. Jou 375 behoort baie soortgelyk te presteer met spitzer 250gr koeëls. Om te toets, zero op 200 en kyk hoe maak hy op die 100,150, 250 en 300m merke.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Hoe ver val my patroon oor afstand?
Indien jy die spoed het saamet die BC van die koeël, kan ek jou help. Meld ook watter teleskoop en watter kruishaar jy het en ek gee jou wat jy benodig.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- tau
- Hero Member

- Posts: 3946
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Hoe ver val my patroon oor afstand?
My .375 met 270gr Barnes TSX teen 2458fps.100m Zero dan val hy 16cm na 200m en 60 cm na 300m.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Hoe ver val my patroon oor afstand?
Om op tabelle te gaan kyk hoeveel jou koeël val , gaan vir jou n naastenby indikasie gee, maar nie presies met jou geweer nie.
Maak vir jou n teiken van n meter lank en trek lyne van bo af n duim uitmekaar en nommer dit van een tot onder. Maak ook n merk op die eerste lyn waarna jy kan mik.
Sit die teiken op 100m en zero jou geweer in op die eerste lyn/merk. Skuif die teiken na 200m m en skiet weer 3 skote op daai merk en kyk hoeveel duim het jou koeël geval. So gaan jy aan tot hoe vêr jy wil skiet. Met n meter teiken sal jy tot by 400m kan kom.
As jy bv op 300m 15duim geval het, moet jy 5 moa opstel.
Ek sal nou n link opsit wat vir jou verduidilik hoe dit werk

Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Hoe ver val my patroon oor afstand?
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Hoe ver val my patroon oor afstand?
Nogal nie, maat. Dit is hoekom jy nie jou somme kan vertrou nie.Heinz Petersen wrote:As jy bv op 300m 15duim geval het, moet jy 5 moa opstel.
Vir 'n koeël wat 15 duim val op 300m, moet jy 4.36MOA opstel om die mikpunt raak te skiet.
((15duim x 25.4mm) ÷3 ) ÷ 29.1mm = 4.36 MOA.
Heinz, ek trek net jou been maat. Daar is niks met jou metode fout nie, jou eenhede van meting moet net korreleer
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Hoe ver val my patroon oor afstand?
Gawie, ek sal maar die eenhede en mates vir jou los. Dit is hoekom jy hier is. 
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Hoe ver val my patroon oor afstand?
Ek het nie 'n afstandmeter by my as ek gewoonlik stap en jag nie en wil ook nie aan my teleskoop stel nie. Daarom stel ek my geweer soos bo verduidelik vir 'n 200m zero. Nou kan ek veilig na 300m skiet deur effens te kompenseer op die verder afstand. Tyd vir verstel in die bos is daar gewoonlik nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5022
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Hoe ver val my patroon oor afstand?
Hou in gedagte dat temperatuur ook groot invloed het hoe warmer dit is hoe warmer brand die poeier en hoe meer spoed jy kry.
As jy nou byvoorbeeld jou toetse hardloop in Pretoria en jou spoed hardloop 2550fps teen 21 grade kan jy dan gaan jag in die karoo en die temperatuur verskil dalk 18 grade wees sal die spoed ook baie val op 3 grade Celsius teenoor die 21 grade Celsius van Pretoria.

Last edited by Frederik on Sun Jul 17, 2016 1:42 pm, edited 1 time in total.
-
Bakkies303
- Sr. Member

- Posts: 360
- Joined: Wed Mar 11, 2015 9:27 pm
Re: Hoe ver val my patroon oor afstand?
Om naastenby uit te kom, gaan ek na Hornady se webwerf. Hulle het daar 'n ballistic calculator wat jou kan help, jymoet net jou punt se grein, bc en die spoed insit.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Hoe ver val my patroon oor afstand?
Jy kan ook jou geweer se inligting hier invoer en naastenby bepaal wat die koel gaan maak:
http://www.jbmballistics.com/cgi-bin/jbmtraj-5.1.cgi
http://www.jbmballistics.com/cgi-bin/jbmtraj-5.1.cgi
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5022
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Hoe ver val my patroon oor afstand?
Goeie skakel oom PWV.
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: Hoe ver val my patroon oor afstand?
Ek kan nie sien dat n patroon verder as 50-60 meter gaan trek nie- mind jou party ouens het n goeie gooi arm... flip nou die dag het n man n silencer verder as dit laat trek
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Hoe ver val my patroon oor afstand?
Mooi, Dries. Jy het weer fyner gekyk. Kom ons aanvaar maar die man het "koeël" bedoel.Dries101 wrote:Ek kan nie sien dat n patroon verder as 50-60 meter gaan trek nie- mind jou party ouens het n goeie gooi arm... flip nou die dag het n man n silencer verder as dit laat trek
Patroongooi kan dalk 'n olimpiese sportsoort raak! Op skool het ons krieketbal gegooi.
- Jurgen Visser
- Hero Member

- Posts: 815
- Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm
Re: Hoe ver val my patroon oor afstand?
Julle is net te slim vir my !!!! , sal ma nie verder as 200 meter skiet nie , dis veliger
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE
Die lewe is te kort om nors te wees
Die lewe is te kort om nors te wees
-
obasch
- Hero Member

- Posts: 723
- Joined: Mon Feb 20, 2012 6:20 am
Re: Hoe ver val my patroon oor afstand?
Wat is BAIE?Frederik wrote:Hou in gedagte dat temperatuur ook groot invloed het hoe warmer dit is hoe warmer brand die poeier en hoe meer spoed jy kry.
As jy nou byvoorbeeld jou toetse hardloop in Pretoria en jou spoed hardloop 2550fps teen 21 grade kan jy dan gaan jag in die karoo en die temperatuur verskil dalk 18 grade wees sal die spoed ook baie val op 3 grade Celsius teenoor die 21 grade Celsius van Pretoria.
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5022
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Hoe ver val my patroon oor afstand?
Obasch, genoeg dat jou 200meter zero nie meer reg is nie.
-
obasch
- Hero Member

- Posts: 723
- Joined: Mon Feb 20, 2012 6:20 am
Re: Hoe ver val my patroon oor afstand?
Marius se metode van zero op 200m en jou dan nie te veel bekommer om enige bok tot op 280m aan te vat nie, werk nog altyd vir my ook in amper 40 jaar se jag. Nog nooit het temperatuur aan daardie formule verskil gemaak nie.
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5022
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Hoe ver val my patroon oor afstand?
Vir gewone lyfskote behoort daar nie probleem te wees nie maar die fyn skiet kopskoot manne sal dit in ag moet neem veral na 200meter.
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Hoe ver val my patroon oor afstand?
Nee wat. Die kopskoot manne bekommer hul nie veel daaroor nie. As daai koeël meer val as wat jy verwag het, roep hy hom 'n "hoë nekskoot, want hy wou glo nie 'n kans vat nie!"Frederik wrote:Vir gewone lyfskote behoort daar nie probleem te wees nie maar die fyn skiet kopskoot manne sal dit in ag moet neem veral na 200meter.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Hoe ver val my patroon oor afstand?
NetsoGawie(13mm) wrote:Nee wat. Die kopskoot manne bekommer hul nie veel daaroor nie. As daai koeël meer val as wat jy verwag het, roep hy hom 'n "hoë nekskoot, want hy wou glo nie 'n kans vat nie!"Frederik wrote:Vir gewone lyfskote behoort daar nie probleem te wees nie maar die fyn skiet kopskoot manne sal dit in ag moet neem veral na 200meter.
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5022
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Hoe ver val my patroon oor afstand?
Baie skerp Gawie.