200gr LRH Kriek in my 300WSM
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: 200gr LRH Kriek in my 300WSM
Netjiese skoot - hoe ver het bok na die skoot gegaan?
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: 200gr LRH Kriek in my 300WSM
Se vir jou broer geluk. As jy kans kry, neem bietjie fotos van binnekant.
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: 200gr LRH Kriek in my 300WSM
ingangs wond was n quartering away skoot so 2 ribbes gebreek met ingang
//uploads.tapatalk-cdn.com/20160705/31e7cba90c363429d783a844190713f8.jpg
uitgangs wond
//uploads.tapatalk-cdn.com/20160705/aa76a60efc46b9903935e3a6daf85b56.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20160705/31e7cba90c363429d783a844190713f8.jpg
uitgangs wond
//uploads.tapatalk-cdn.com/20160705/aa76a60efc46b9903935e3a6daf85b56.jpg
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: 200gr LRH Kriek in my 300WSM
Dit lyk belowend! Ek het n Howa .300wm op pad. Dink ek moet solank begin op stock op n paar Kriek koeels
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: 200gr LRH Kriek in my 300WSM
Ek het vanoggend ook n eland met die koeel geskiet. het gedoen presies wat ek verwag het so ek is tevrede. Ek dit later n verslag en fotos op.
-
Fanie Nel
- Hero Member

- Posts: 502
- Joined: Fri Jan 14, 2011 10:26 pm
Re: 200gr LRH Kriek in my 300WSM
Ruaan wat kos die krieke
-
Andre308
- Hero Member

- Posts: 902
- Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Re: 200gr LRH Kriek in my 300WSM
Ruaan is op die 200gr LRH punt as ek dit nie mis het nie. Hulle was laas maand nog R11.10 per punt.Fanie Nel wrote:Ruaan wat kos die krieke
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: 200gr LRH Kriek in my 300WSM
Fanie ek kan prys nie nou onthou nie maar dit is in daai koers.
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3125
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: 200gr LRH Kriek in my 300WSM
Ja is R11.10 vra vir Johann om jou n pryslys te mail.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: 200gr LRH Kriek in my 300WSM
Jammer VdWalt ek sien nou eers jou vraag raak. As dit 10 tree was dan was dit baie. Met die skoot het die bul letterlik op sy boude gaan sit. Die longe was flenters en die hoofslagare was net bo die hart af.VdWalt wrote:Netjiese skoot - hoe ver het bok na die skoot gegaan?
Wat die springbok aanbetref...ek het die boud oopgesny en daar was niks verdere skade nie maar die groot been is getref. 'n Springbok is ook 'n sagte bok en daarom dat dit so erg lyk.
Selfs op die naby skoot met my eland was daar bitter min skade en was daar net 'n bloedvlies bo-op wat ek afgekrap het. Die foto lyk erg maar ek het letterlik 3 klein stukkies vleis weggesny, niks op die uitgang nie. Ek het nie fotos van binnekant geneem nie maar skade was soos met my broer se bok.
Ek is uiters tevrede met die eindresultaat so cheers AceOfSpads aka JohannKriek! Soos 'n vriend van my sê...."Die goed werk net!"
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Aceofspades
- Hero Member

- Posts: 598
- Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm
Re: 200gr LRH Kriek in my 300WSM
Dankie Ruaan. Ek is bly hulle het goed vir jou gewerk.
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2469
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: 200gr LRH Kriek in my 300WSM
Ek het die naweek gou gaan kyk hoe verskil die trajek tussen die 200gr lrh krieke en die 208gr A-maxe. Ek het altwee op 500 yds geskiet. Die 200gr lrh val so duim tot 1,5 duim meer op 500yds as die amaxe.
Op die foto onder is daar twee skote bo- dis die amaxe. En 4 skote onder- die 3 krieke en een amax het ook daar geland.
http://i398.photobucket.com/albums/pp68/nwharris/image.jpg1_13.jpg
Die gesamentlikke groepe is onder 3duim en die krieke op hulle eie is onder n duim op 500yds
http://i398.photobucket.com/albums/pp68/nwharris/image.jpg1_12.jpg
Groete
Nico
Op die foto onder is daar twee skote bo- dis die amaxe. En 4 skote onder- die 3 krieke en een amax het ook daar geland.
http://i398.photobucket.com/albums/pp68/nwharris/image.jpg1_13.jpg
Die gesamentlikke groepe is onder 3duim en die krieke op hulle eie is onder n duim op 500yds
http://i398.photobucket.com/albums/pp68/nwharris/image.jpg1_12.jpg
Groete
Nico
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: 200gr LRH Kriek in my 300WSM
Netjies
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: 200gr LRH Kriek in my 300WSM
Dankie Nico! Dit is wat Strelok volgens my info ook voorspel het op 500 yards. Tot op 400 is dit feitlik identies met .3 van 'n duim verskil.
Bitter netjies geskiet daar.
Bitter netjies geskiet daar.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7553
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 200gr LRH Kriek in my 300WSM
Nico
Daai is nou fyn brag op sy heel beste.
Mooi gegooi! Lyk my daai Krieke wil kriek.
Groetnis
Wout
Daai is nou fyn brag op sy heel beste.
Groetnis
Wout
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: 200gr LRH Kriek in my 300WSM
Mooi geskiet Nico daai is nie fyn brag nie, daai is n man wat kan skiet! Mastig maar die ant Stienie's loop mooi!
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3946
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: 200gr LRH Kriek in my 300WSM
Nico Harris wrote:Ek het die naweek gou gaan kyk hoe verskil die trajek tussen die 200gr lrh krieke en die 208gr A-maxe. Ek het altwee op 500 yds geskiet. Die 200gr lrh val so duim tot 1,5 duim meer op 500yds as die amaxe.
Op die foto onder is daar twee skote bo- dis die amaxe. En 4 skote onder- die 3 krieke en een amax het ook daar geland.
Groete
Nico
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3074
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: 200gr LRH Kriek in my 300WSM
Oorlekker!
Mooi gegooi!
Sent from my D5803 using Tapatalk
Mooi gegooi!
Sent from my D5803 using Tapatalk
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3649
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: 200gr LRH Kriek in my 300WSM
Nico,
Seker dom vraag, is altwee van hulle zeros op 100 geskiet na 500?
Uisonderlik geskiet daar mater.
Jan
Seker dom vraag, is altwee van hulle zeros op 100 geskiet na 500?
Uisonderlik geskiet daar mater.
Jan
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2469
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: 200gr LRH Kriek in my 300WSM
Dankie manne. Die 300wsm maak dit regtig maklik.
Ja Jan altwee skiet selfde hoogte op 100yds. Die krieke le 3 clicks links. So stel net daarvoor.
Ja Jan altwee skiet selfde hoogte op 100yds. Die krieke le 3 clicks links. So stel net daarvoor.
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3649
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: 200gr LRH Kriek in my 300WSM
Ok dankie.
Dit is lekker handig om twee koeëls so naby mekaar te skiet.
Dit is lekker handig om twee koeëls so naby mekaar te skiet.
-
Pinkes
- Hero Member

- Posts: 1219
- Joined: Wed Jan 30, 2013 11:04 am
Re: 200gr LRH Kriek in my 300WSM
Nico,
wat is die verskillende spoed van die 208Amax en die 200LRH?
Groete
P
wat is die verskillende spoed van die 208Amax en die 200LRH?
Groete
P
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2469
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: 200gr LRH Kriek in my 300WSM
Jan- yes dit is baie handig. Skiet die kriekke op diere tot op so 350yds. Die amaxe is vir teikin en diere anderkant 350yds. Die "dies" word ook glad nie verander vir die twee koeëls nie. Die lading is ook presies dieselfde.
Dirk- die laaste magneto speed lesings sit die kriekke op 2688ft/s en die amaxe op 2662ft/s.
Dirk- die laaste magneto speed lesings sit die kriekke op 2688ft/s en die amaxe op 2662ft/s.
-
Pinkes
- Hero Member

- Posts: 1219
- Joined: Wed Jan 30, 2013 11:04 am
Re: 200gr LRH Kriek in my 300WSM
Hoeveel moa het jy gestel tot op 500y met 100y as zero neem ek aan?
