Hallo Manne,
ek het sopas my Sako Forester L579 gekry en wil die ringe installer. Weet iemand wat die spesifikasies is vir die skroefies bo en of mens die die onderste skroewe net met die hand moet vasdraai.
Sako Optilck torque spesifikasies
- Johan L
- Full Member

- Posts: 184
- Joined: Fri Apr 12, 2013 12:47 pm
Sako Optilck torque spesifikasies
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
JOHAN
________________
Somerset-Wes
300WSM Sako/303 P14/Baikal 12g/Glock19/CZ 6.5x55/Sabatti 6XC/Tikka 243win/Win 375 H&H/CZP07

- Mukiwa
- Full Member

- Posts: 221
- Joined: Fri Jun 05, 2015 8:18 am
Re: Sako Optilck torque spesifikasies
Middag Johan,
Jis baie geluk man in watter kaliber?
Daardie ringe is oud jong ek het self n stel en ek kan nie verseker se dat daar torque spesifikasies vir hulle is nie, die nuwe Optilocks is 1.7 NM vir die ringe en 3.9 NM vir die basis maar die ringskroefies is baie sagter as die van die ou monterings.
Groete,

Stephen
- Johan L
- Full Member

- Posts: 184
- Joined: Fri Apr 12, 2013 12:47 pm
Re: Sako Optilck torque spesifikasies
Ja more Stephen,
308. Die wapen is baie netjies en ek glo dit was n goeie kopie. Dis al Sako wat ek kan bekostig. Hahaha. Ja ek is ook maar versigtig met die goed as dit kom by vasdraai. Ek het al skoolgeld betaal en wil dit nie onnodig afbreek nie. Van die ouens praat van 15 inch pound bo en 40 inch pound onder. Dit klink seker redelik konserwatief. Ek gaan dit maar probeer. As dit skuif draai ons maar nog vas....
308. Die wapen is baie netjies en ek glo dit was n goeie kopie. Dis al Sako wat ek kan bekostig. Hahaha. Ja ek is ook maar versigtig met die goed as dit kom by vasdraai. Ek het al skoolgeld betaal en wil dit nie onnodig afbreek nie. Van die ouens praat van 15 inch pound bo en 40 inch pound onder. Dit klink seker redelik konserwatief. Ek gaan dit maar probeer. As dit skuif draai ons maar nog vas....
JOHAN
________________
Somerset-Wes
300WSM Sako/303 P14/Baikal 12g/Glock19/CZ 6.5x55/Sabatti 6XC/Tikka 243win/Win 375 H&H/CZP07
________________
Somerset-Wes
300WSM Sako/303 P14/Baikal 12g/Glock19/CZ 6.5x55/Sabatti 6XC/Tikka 243win/Win 375 H&H/CZP07
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2106
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: Sako Optilck torque spesifikasies
Draai net vas die bleddie goed man,jy het mos krag.
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: Sako Optilck torque spesifikasies
From the optilok guide on euro optiks;
Optilock scope ring cap screws should be torqued to 15-17 in/lbs, the Optilock base to scope ring
stud screw and the base to dovetail clamp screw should be torqued to 45 in/lbs.
Optilock scope ring cap screws should be torqued to 15-17 in/lbs, the Optilock base to scope ring
stud screw and the base to dovetail clamp screw should be torqued to 45 in/lbs.
- Johan L
- Full Member

- Posts: 184
- Joined: Fri Apr 12, 2013 12:47 pm
Re: Sako Optilck torque spesifikasies
Ja dankie Thomast. Ek gaan hulle so probeer. Vossie, dankie vir jou bydrae ook.
Van force weet ek ja. Ek het gisteraand my tactical ringe van my bushnell teleskoop wat op die sako moet gaan prober afhaal en n skroef afgedraai. Flip man. Hoekom moet daar altyd n spanner in die works wees. Sal by William Colombo moet uitkom.