Sako Optilck torque spesifikasies

Post Reply
User avatar
Johan L
Full Member
Full Member
Posts: 184
Joined: Fri Apr 12, 2013 12:47 pm

Sako Optilck torque spesifikasies

Post by Johan L »

Hallo Manne,

ek het sopas my Sako Forester L579 gekry en wil die ringe installer. Weet iemand wat die spesifikasies is vir die skroefies bo en of mens die die onderste skroewe net met die hand moet vasdraai.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
JOHAN
________________

Somerset-Wes

300WSM Sako/303 P14/Baikal 12g/Glock19/CZ 6.5x55/Sabatti 6XC/Tikka 243win/Win 375 H&H/CZP07
User avatar
Mukiwa
Full Member
Full Member
Posts: 221
Joined: Fri Jun 05, 2015 8:18 am

Re: Sako Optilck torque spesifikasies

Post by Mukiwa »

Middag Johan,

Jis baie geluk man in watter kaliber?

Daardie ringe is oud jong ek het self n stel en ek kan nie verseker se dat daar torque spesifikasies vir hulle is nie, die nuwe Optilocks is 1.7 NM vir die ringe en 3.9 NM vir die basis maar die ringskroefies is baie sagter as die van die ou monterings.

Groete,
Stephen
User avatar
Johan L
Full Member
Full Member
Posts: 184
Joined: Fri Apr 12, 2013 12:47 pm

Re: Sako Optilck torque spesifikasies

Post by Johan L »

Ja more Stephen,

308. Die wapen is baie netjies en ek glo dit was n goeie kopie. Dis al Sako wat ek kan bekostig. Hahaha. Ja ek is ook maar versigtig met die goed as dit kom by vasdraai. Ek het al skoolgeld betaal en wil dit nie onnodig afbreek nie. Van die ouens praat van 15 inch pound bo en 40 inch pound onder. Dit klink seker redelik konserwatief. Ek gaan dit maar probeer. As dit skuif draai ons maar nog vas....
JOHAN
________________

Somerset-Wes

300WSM Sako/303 P14/Baikal 12g/Glock19/CZ 6.5x55/Sabatti 6XC/Tikka 243win/Win 375 H&H/CZP07
vossie1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2106
Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm

Re: Sako Optilck torque spesifikasies

Post by vossie1 »

Draai net vas die bleddie goed man,jy het mos krag.
THOMAST
Hero Member
Hero Member
Posts: 1892
Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am

Re: Sako Optilck torque spesifikasies

Post by THOMAST »

From the optilok guide on euro optiks;


Optilock scope ring cap screws should be torqued to 15-17 in/lbs, the Optilock base to scope ring

stud screw and the base to dovetail clamp screw should be torqued to 45 in/lbs.
User avatar
Johan L
Full Member
Full Member
Posts: 184
Joined: Fri Apr 12, 2013 12:47 pm

Re: Sako Optilck torque spesifikasies

Post by Johan L »

Ja dankie Thomast. Ek gaan hulle so probeer. Vossie, dankie vir jou bydrae ook. >:+ Van force weet ek ja. Ek het gisteraand my tactical ringe van my bushnell teleskoop wat op die sako moet gaan prober afhaal en n skroef afgedraai. Flip man. Hoekom moet daar altyd n spanner in die works wees. Sal by William Colombo moet uitkom.
JOHAN
________________

Somerset-Wes

300WSM Sako/303 P14/Baikal 12g/Glock19/CZ 6.5x55/Sabatti 6XC/Tikka 243win/Win 375 H&H/CZP07
Post Reply