Hallo almal,
My pa gaan volgende maand London toe en dan ook Duitsland toe vir werk.
Is dit goedkoper daar om scopes te koop? en watse scopes behoort hy daar te kan kry?
Ek hoor altyd almal se goed is cheaper daar? so ek prober maar en dalk score ek iewers?
Baie Dankie
Scopes oorsee koop
- Rooster1089
- Full Member

- Posts: 182
- Joined: Thu Feb 14, 2013 1:57 pm
Scopes oorsee koop
.270 Howa
12 br Baikal
12 br O/U Webley & Scott
12 br Baikal
12 br O/U Webley & Scott
-
Klein Chris
- Hero Member

- Posts: 612
- Joined: Wed May 21, 2014 1:47 pm
Re: Scopes oorsee koop
My swaer was in London so klompie weke terug - hy wou ook n scope daar koop omdat dit "goedkoper" is. Volgens hom is dit erg duurder weens die swak wissel koers
Skiet bly maar lekker