Video clip Gemsbok skoot Namibie
- Cor Jacobs
- Sr. Member

- Posts: 255
- Joined: Mon Apr 16, 2012 1:03 pm
Re: Video clip Gemsbok skoot Namibie
Mooi Gegooi Man!! Ai, laat daai rooi duine my nou verlang... Geluk
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3073
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Video clip Gemsbok skoot Namibie
Lekkerrr
Sent from my D5803 using Tapatalk
Sent from my D5803 using Tapatalk
- vriell
- Hero Member

- Posts: 1364
- Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm
Re: Video clip Gemsbok skoot Namibie
Lekker vinnig geskiet...mooi jong !!
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
- Bierseun
- Full Member

- Posts: 208
- Joined: Mon Jun 20, 2016 6:22 pm
Re: Video clip Gemsbok skoot Namibie
Pragtig man!!!!
Sent from my iPad using Tapatalk
Sent from my iPad using Tapatalk
-
velti.botha
- Jr. Member

- Posts: 69
- Joined: Sat Jan 09, 2016 12:14 pm
Re: Video clip Gemsbok skoot Namibie
So ñ vinnige skoot is darm maar pragtig. En dan word daar so ewe gevra 'Daai een?' [SMILING FACE WITH OPEN MOUTH AND COLD SWEAT]. Baie geluk
Sent from my SM-G925F using Tapatalk
Sent from my SM-G925F using Tapatalk
-
Dirkonius
- Full Member

- Posts: 153
- Joined: Wed Jun 15, 2016 11:09 pm
Re: Video clip Gemsbok skoot Namibie
Netjies. Klinies!
.223 Rem Tikka T3; 260 Rem Savage LRP; .308 Win Mauser M12; 9,3x62 Sako 85; .50 BP Thompson Center Bone Collector; 12 Gauge Beretta Silver Pigeon
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Video clip Gemsbok skoot Namibie
Netjies geskiet daar...
Die boer klink soos my vriend Dirk Nesenberend naby Stampriet?
Die boer klink soos my vriend Dirk Nesenberend naby Stampriet?
- Jurgen Visser
- Hero Member

- Posts: 815
- Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm
Re: Video clip Gemsbok skoot Namibie
Jy is dood regKalahari wrote:Netjies geskiet daar...
Die boer klink soos my vriend Dirk Nesenberend naby Stampriet?
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE
Die lewe is te kort om nors te wees
Die lewe is te kort om nors te wees
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Video clip Gemsbok skoot Namibie
Dankie Jurgen, aangename mense, glo julle het 'n baie goeie tyd gehad daar.Jurgen Visser wrote:Jy is dood reg
- Jurgen Visser
- Hero Member

- Posts: 815
- Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm
Re: Video clip Gemsbok skoot Namibie
Ek was nie saam nieKalahari wrote:Dankie Jurgen, aangename mense, glo julle het 'n baie goeie tyd gehad daar.Jurgen Visser wrote:Jy is dood reg
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE
Die lewe is te kort om nors te wees
Die lewe is te kort om nors te wees
-
PietN
- Newbie

- Posts: 6
- Joined: Sat Nov 29, 2014 9:40 am
Re: Video clip Gemsbok skoot Namibie
Mooi man lekker vinnig geskiet! [THUMBS UP SIGN]
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3137
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Video clip Gemsbok skoot Namibie
Nice skoot!

