Video clip Gemsbok skoot Namibie

User avatar
Jurgen Visser
Hero Member
Hero Member
Posts: 815
Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm

Video clip Gemsbok skoot Namibie

Post by Jurgen Visser »

Ek wil graag kort video clip op sit van 'n vriend van my se skoot op Gemsbok in Namibie , kry dit nie op nie , Joe Rocket kan jy weer help asb ?
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE >:D

Die lewe is te kort om nors te wees ++>:
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Video clip Gemsbok skoot Namibie

Post by PWV »

Joe Rocket slaap nog! :)
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Video clip Gemsbok skoot Namibie

Post by FHM »

Jurgen pm vir Geno
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Video clip Gemsbok skoot Namibie

Post by Jakkalsgat »

Is dit youtube?
User avatar
Jurgen Visser
Hero Member
Hero Member
Posts: 815
Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm

Re: Video clip Gemsbok skoot Namibie

Post by Jurgen Visser »

Jakkalsgat wrote:Is dit youtube?
Nee , video op my selfoon :'(
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE >:D

Die lewe is te kort om nors te wees ++>:
User avatar
Gian_dP
Hero Member
Hero Member
Posts: 1618
Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm

Re: Video clip Gemsbok skoot Namibie

Post by Gian_dP »

Kyk of jou foon nie n "share" opsie gee nie. Foon kan dit dan direk Youtube toe oplaai. Plaas dan die "link" op hierdie draad.
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
User avatar
Jurgen Visser
Hero Member
Hero Member
Posts: 815
Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm

Re: Video clip Gemsbok skoot Namibie

Post by Jurgen Visser »

Gian_dP wrote:Kyk of jou foon nie n "share" opsie gee nie. Foon kan dit dan direk Youtube toe oplaai. Plaas dan die "link" op hierdie draad.
Dankie , Jason ga nou plan probeer maak
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE >:D

Die lewe is te kort om nors te wees ++>:
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Video clip Gemsbok skoot Namibie

Post by Gawie(13mm) »

Jurgen Visser wrote:
Gian_dP wrote:Kyk of jou foon nie n "share" opsie gee nie. Foon kan dit dan direk Youtube toe oplaai. Plaas dan die "link" op hierdie draad.
Dankie , Jason ga nou plan probeer maak
Sterkte! >:D
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: Video clip Gemsbok skoot Namibie

Post by joe rocket »

Gawie(13mm) wrote:

Ja nee my taak het ek na Ruaan toe oorgedra. ++>:
GROETE

__________________________

Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Video clip Gemsbok skoot Namibie

Post by Gawie(13mm) »

So maak mens!

http://i1264.photobucket.com/albums/jj488/7mmgawie/IMG-20160711-WA0002.jpg
Last edited by Gawie(13mm) on Mon Jul 11, 2016 3:05 pm, edited 1 time in total.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
Jurgen Visser
Hero Member
Hero Member
Posts: 815
Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm

Re: Video clip Gemsbok skoot Namibie

Post by Jurgen Visser »

Dankie Gawie
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE >:D

Die lewe is te kort om nors te wees ++>:
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Video clip Gemsbok skoot Namibie

Post by Gawie(13mm) »

Plesier maat. ;D
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: Video clip Gemsbok skoot Namibie

Post by joe rocket »

Dankie Gaafsters.
GROETE

__________________________

Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
User avatar
Trompie
Hero Member
Hero Member
Posts: 511
Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am

Re: Video clip Gemsbok skoot Namibie

Post by Trompie »

Daai link werk nie. ..lyk nie so nie

Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
User avatar
Jurgen Visser
Hero Member
Hero Member
Posts: 815
Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm

Re: Video clip Gemsbok skoot Namibie

Post by Jurgen Visser »

Sal netnou al die detail op sit , dankie manne
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE >:D

Die lewe is te kort om nors te wees ++>:
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Video clip Gemsbok skoot Namibie

Post by ruaanb »

Gaafsters was vinniger as ek.....meetings op 'n Maandag...
User avatar
Jurgen Visser
Hero Member
Hero Member
Posts: 815
Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm

Re: Video clip Gemsbok skoot Namibie

Post by Jurgen Visser »

Ja ek sien dit werk nie !! Gaafsters ga seker nou reg maak
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE >:D

Die lewe is te kort om nors te wees ++>:
User avatar
Jake1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2358
Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm

Re: Video clip Gemsbok skoot Namibie

Post by Jake1 »

Hy werk, mooi geskiet!
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
User avatar
Jurgen Visser
Hero Member
Hero Member
Posts: 815
Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm

Re: Video clip Gemsbok skoot Namibie

Post by Jurgen Visser »

Gawie(13mm) wrote:So maak mens!

http://i1264.photobucket.com/albums/jj488/7mmgawie/IMG-20160711-WA0002.jpg
6.5x57 Ingwe , 130gr Nosler Accubond. 220m
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE >:D

Die lewe is te kort om nors te wees ++>:
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: Video clip Gemsbok skoot Namibie

Post by joe rocket »

Is dit Ivan wat geskiet het?
GROETE

__________________________

Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
kopskoot
Hero Member
Hero Member
Posts: 1112
Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm

Re: Video clip Gemsbok skoot Namibie

Post by kopskoot »

Die video kan nie oop maak nie.

As ek so na die foto kyk, hoop ek julle het hom vining keel afgesny, want hulle bly nie lank lights-out nie. Daai skootjie lyk so bietjie laag vir 'n breinskoot ;D
Soms Sako!

Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Video clip Gemsbok skoot Namibie

Post by Gawie(13mm) »

Manne, julle moet op die driehoekie klik.
Deur net op die prentjie te klik is so goed as om te hoop die King's klop die Stormers!

Die prentjie is net ter verduideliking!!!!!!!!!! Appels gaan gebeur as jy op die driehoekie hier onder klik nie.
http://i1264.photobucket.com/albums/jj488/7mmgawie/20160711_154249.png
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Video clip Gemsbok skoot Namibie

Post by PWV »

Jurgen, is dit die skoot op 50 m waarvan jy gepraat het?
User avatar
Jurgen Visser
Hero Member
Hero Member
Posts: 815
Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm

Re: Video clip Gemsbok skoot Namibie

Post by Jurgen Visser »

o julle is darem snaaks . lol . daai bok net daar geval , en net daar bly le , hy was ge-range deur die boer self 220m , geen die man sy krediet man , julle klomp kan my party keer darem lekker laat lag
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE >:D

Die lewe is te kort om nors te wees ++>:
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Video clip Gemsbok skoot Namibie

Post by PWV »

Jurgen Visser wrote:o julle is darem snaaks . lol . daai bok net daar geval , en net daar bly le , hy was ge-range deur die boer self 220m , geen die man sy krediet man , julle klomp kan my party keer darem lekker laat lag
Nogal gedink die boer het dit afgetree! :P
Post Reply