Video clip Gemsbok skoot Namibie
- Jurgen Visser
- Hero Member

- Posts: 815
- Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm
Video clip Gemsbok skoot Namibie
Ek wil graag kort video clip op sit van 'n vriend van my se skoot op Gemsbok in Namibie , kry dit nie op nie , Joe Rocket kan jy weer help asb ?
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE
Die lewe is te kort om nors te wees
Die lewe is te kort om nors te wees
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Video clip Gemsbok skoot Namibie
Joe Rocket slaap nog! 
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Video clip Gemsbok skoot Namibie
Jurgen pm vir Geno
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Video clip Gemsbok skoot Namibie
Is dit youtube?
- Jurgen Visser
- Hero Member

- Posts: 815
- Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm
Re: Video clip Gemsbok skoot Namibie
Nee , video op my selfoonJakkalsgat wrote:Is dit youtube?
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE
Die lewe is te kort om nors te wees
Die lewe is te kort om nors te wees
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Video clip Gemsbok skoot Namibie
Kyk of jou foon nie n "share" opsie gee nie. Foon kan dit dan direk Youtube toe oplaai. Plaas dan die "link" op hierdie draad.
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
- Jurgen Visser
- Hero Member

- Posts: 815
- Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm
Re: Video clip Gemsbok skoot Namibie
Dankie , Jason ga nou plan probeer maakGian_dP wrote:Kyk of jou foon nie n "share" opsie gee nie. Foon kan dit dan direk Youtube toe oplaai. Plaas dan die "link" op hierdie draad.
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE
Die lewe is te kort om nors te wees
Die lewe is te kort om nors te wees
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Video clip Gemsbok skoot Namibie
Sterkte!Jurgen Visser wrote:Dankie , Jason ga nou plan probeer maakGian_dP wrote:Kyk of jou foon nie n "share" opsie gee nie. Foon kan dit dan direk Youtube toe oplaai. Plaas dan die "link" op hierdie draad.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Video clip Gemsbok skoot Namibie
Gawie(13mm) wrote:Sterkte!Jurgen Visser wrote:Dankie , Jason ga nou plan probeer maakGian_dP wrote:Kyk of jou foon nie n "share" opsie gee nie. Foon kan dit dan direk Youtube toe oplaai. Plaas dan die "link" op hierdie draad.
Ja nee my taak het ek na Ruaan toe oorgedra.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Video clip Gemsbok skoot Namibie
So maak mens!
http://i1264.photobucket.com/albums/jj488/7mmgawie/IMG-20160711-WA0002.jpg
http://i1264.photobucket.com/albums/jj488/7mmgawie/IMG-20160711-WA0002.jpg
Last edited by Gawie(13mm) on Mon Jul 11, 2016 3:05 pm, edited 1 time in total.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Jurgen Visser
- Hero Member

- Posts: 815
- Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm
Re: Video clip Gemsbok skoot Namibie
Dankie Gawie
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE
Die lewe is te kort om nors te wees
Die lewe is te kort om nors te wees
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Video clip Gemsbok skoot Namibie
Plesier maat. 
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Video clip Gemsbok skoot Namibie
Dankie Gaafsters.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Trompie
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am
Re: Video clip Gemsbok skoot Namibie
Daai link werk nie. ..lyk nie so nie
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
- Jurgen Visser
- Hero Member

- Posts: 815
- Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm
Re: Video clip Gemsbok skoot Namibie
Sal netnou al die detail op sit , dankie manne
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE
Die lewe is te kort om nors te wees
Die lewe is te kort om nors te wees
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Video clip Gemsbok skoot Namibie
Gaafsters was vinniger as ek.....meetings op 'n Maandag...
- Jurgen Visser
- Hero Member

- Posts: 815
- Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm
Re: Video clip Gemsbok skoot Namibie
Ja ek sien dit werk nie !! Gaafsters ga seker nou reg maak
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE
Die lewe is te kort om nors te wees
Die lewe is te kort om nors te wees
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Video clip Gemsbok skoot Namibie
Hy werk, mooi geskiet!
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
- Jurgen Visser
- Hero Member

- Posts: 815
- Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm
Re: Video clip Gemsbok skoot Namibie
6.5x57 Ingwe , 130gr Nosler Accubond. 220mGawie(13mm) wrote:So maak mens!
http://i1264.photobucket.com/albums/jj488/7mmgawie/IMG-20160711-WA0002.jpg
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE
Die lewe is te kort om nors te wees
Die lewe is te kort om nors te wees
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Video clip Gemsbok skoot Namibie
Is dit Ivan wat geskiet het?
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
-
kopskoot
- Hero Member

- Posts: 1112
- Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm
Re: Video clip Gemsbok skoot Namibie
Die video kan nie oop maak nie.
As ek so na die foto kyk, hoop ek julle het hom vining keel afgesny, want hulle bly nie lank lights-out nie. Daai skootjie lyk so bietjie laag vir 'n breinskoot
As ek so na die foto kyk, hoop ek julle het hom vining keel afgesny, want hulle bly nie lank lights-out nie. Daai skootjie lyk so bietjie laag vir 'n breinskoot
Soms Sako!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
Dikwels, Sako precision rifles, manufactured in Finland, for ultimate accuracy!
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Video clip Gemsbok skoot Namibie
Manne, julle moet op die driehoekie klik.
Deur net op die prentjie te klik is so goed as om te hoop die King's klop die Stormers!
Die prentjie is net ter verduideliking!!!!!!!!!! Appels gaan gebeur as jy op die driehoekie hier onder klik nie.
http://i1264.photobucket.com/albums/jj488/7mmgawie/20160711_154249.png
Deur net op die prentjie te klik is so goed as om te hoop die King's klop die Stormers!
Die prentjie is net ter verduideliking!!!!!!!!!! Appels gaan gebeur as jy op die driehoekie hier onder klik nie.
http://i1264.photobucket.com/albums/jj488/7mmgawie/20160711_154249.png
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Video clip Gemsbok skoot Namibie
Jurgen, is dit die skoot op 50 m waarvan jy gepraat het?
- Jurgen Visser
- Hero Member

- Posts: 815
- Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm
Re: Video clip Gemsbok skoot Namibie
o julle is darem snaaks . lol . daai bok net daar geval , en net daar bly le , hy was ge-range deur die boer self 220m , geen die man sy krediet man , julle klomp kan my party keer darem lekker laat lag
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE
Die lewe is te kort om nors te wees
Die lewe is te kort om nors te wees
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Video clip Gemsbok skoot Namibie
Nogal gedink die boer het dit afgetree!Jurgen Visser wrote:o julle is darem snaaks . lol . daai bok net daar geval , en net daar bly le , hy was ge-range deur die boer self 220m , geen die man sy krediet man , julle klomp kan my party keer darem lekker laat lag