6mm Dasher Vertel my meer asb.

User avatar
Jackalsniper
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Sun Sep 23, 2012 9:39 pm

Re: 6mm Dasher Vertel my meer asb.

Post by Jackalsniper »

Bor vertel ons bietjie watse kombinasie van onderdele jy daar het. Is dit n grs kolf? Baie netjies
User avatar
Gian_dP
Hero Member
Hero Member
Posts: 1618
Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm

Re: 6mm Dasher Vertel my meer asb.

Post by Gian_dP »

Supacow wrote:99 problems and charge master combo aint one
Sommer een vir elke blik kruit! Netjies setup daai Bor
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
bor
Newbie
Newbie
Posts: 46
Joined: Tue May 28, 2013 12:58 pm

Re: 6mm Dasher Vertel my meer asb.

Post by bor »

Howa Model 1500 243Win werk deur Chrisjan gedoen loop soos stroop
User avatar
Toyrsi
Hero Member
Hero Member
Posts: 992
Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm

Re: 6mm Dasher Vertel my meer asb.

Post by Toyrsi »

Howa Dasher
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
User avatar
toelie
Hero Member
Hero Member
Posts: 926
Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm

Re: 6mm Dasher Vertel my meer asb.

Post by toelie »

Toyrsi

Vertel ons bietjie meer van daai outjie, hyt bitter mooi uit gekom
.22LR Voere
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
User avatar
Toyrsi
Hero Member
Hero Member
Posts: 992
Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm

Re: 6mm Dasher Vertel my meer asb.

Post by Toyrsi »

Standaard 243 wat oor gekamer is na Dasher. Standaard loop gepolish en gesand straal vir die effek. Boyds pro varmint kolf. Leupold 8.5x25x50 varmint scope. Silent Hunter
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
User avatar
toelie
Hero Member
Hero Member
Posts: 926
Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm

Re: 6mm Dasher Vertel my meer asb.

Post by toelie »

Lyk baie mooi jong, watse koele skiet jy teen watse spoed
.22LR Voere
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
User avatar
Toyrsi
Hero Member
Hero Member
Posts: 992
Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm

Re: 6mm Dasher Vertel my meer asb.

Post by Toyrsi »

Skiet 70gr Ballistic tip teen 3500. Nou besig om lading vir 87gr vld te soek vir lang afstand.
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7553
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: 6mm Dasher Vertel my meer asb.

Post by Wouter Roets »

Toyrsi

Daai lyk giftig man! Geluk!

Groetnis
Wouter
User avatar
OupaZA
Hero Member
Hero Member
Posts: 588
Joined: Mon May 19, 2014 11:29 am

Re: 6mm Dasher Vertel my meer asb.

Post by OupaZA »

Supacow wrote:99 problems and charge master combo aint one
hahaha :laugh:

Baie mooi gunne Manne!! eks groen ++>:
458 Lott Heym Express Rifle
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
User avatar
Armand9
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 324
Joined: Tue Sep 21, 2010 12:36 pm

Re: 6mm Dasher Vertel my meer asb.

Post by Armand9 »

Toyrsi daai is n mooi roer! Hoe voer daai dasher dop uit die 243 magesyn? Het jy probleme met voer of vat hy hom maklik?
User avatar
NicoSmit
Hero Member
Hero Member
Posts: 1899
Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm

Re: 6mm Dasher Vertel my meer asb.

Post by NicoSmit »

Wat is die verskil tussen 'n 243 Ackley en die 6mm Dasher?
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
User avatar
Toyrsi
Hero Member
Hero Member
Posts: 992
Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm

Re: 6mm Dasher Vertel my meer asb.

Post by Toyrsi »

Hi Armand9.
Hy voer redelik maklik.
Moet net nie slot te stadig toemaak nie, klink dalk snaaks maar werk beter as jy dit bietjie vinniger doen.
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7553
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: 6mm Dasher Vertel my meer asb.

Post by Wouter Roets »

NicoSmit wrote:Wat is die verskil tussen 'n 243 Ackley en die 6mm Dasher?
Nico

Die dopvorm is presies dieselfde met albei wat minimum bodytaper het en n 40 grade skouer. Die Dasher se dopkapasiteit is in die orde van 41gr en sy lengte is 39,47mm terwyl die Ackley s'n so 57gr is en doplengte is 51.94mm. So die Ackley is net n langer dop met heelwat meer dopkapasiteit. Die Dasher doen balisties baie goed veral met ligter koeels, alhoewel hy heelwat kleiner is. Ons poeier doen ook skitterend in hom.

Groetnis
Wouter
User avatar
243Songdaug
Hero Member
Hero Member
Posts: 1713
Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm

Re: 6mm Dasher Vertel my meer asb.

Post by 243Songdaug »

In kort - die Ackley is baas?
LDV
Full Member
Full Member
Posts: 169
Joined: Sun Jul 06, 2014 12:52 pm

6mm Dasher Vertel my meer asb.

Post by LDV »

Manne help my bietjie as jy ligter as 90 gr koels wil skiet is dit nie beter om 22 dasher toe te gan nie?
Die 224 se bc lyk vir my is beter.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13532
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: 6mm Dasher Vertel my meer asb.

Post by Capt. Yoda »

243Songdaug wrote:In kort - die Ackley is baas?

6Dasher brand in die orde van 33gr kruit met n 105gr koel teen die AI wat omtrent 45gr gaan brand vir die selfde spoed met n 105gr koel.
Die AI se nek is baie korter wat jou beperk hoe ver jy n lang koel kan uit seat, dasher doppe vat bq meer tyd om te maak maar soos Fritz een keer gese het n match kamer soek match ammo.

Die Dasher is oor die wereld al bewys as een van die akuraatste kalibers op enige normale afstand, al 2 is bekend dat hulle nie vreeslik glad uit n standaard "hinged/blind" magasyn voer nie maar n goeie smith kan dit aan spreek. Uit en uit spoed met die regte kruit sal die AI seker die Dasher klop.

Die moderne kalibers met die 30,31, 40 grade skouers en die langer nekke is die pad om te gaan (alhoewel die dasher bewys n korter nek is net so akuraat), ek dink as daai AI n lekker lang nek gahad het soos n XC of BR sou hy gekook het. Die 6mm Dasher se loop behoort ook aansienlik langer te hou as n AI sin

Dan is daar natuurlik nou as jy my vra "the best off both worlds", 243 dop capacity met n BR se skouer en n XC se nek!
Skiet n 105/108gr koel gemaklik teen 3100fps uit n 23/24" loop, 385 maak daai dop somer gou 100% vol en doppe form is baie maklik.

http://i1239.photobucket.com/albums/ff511/siebertn/6mm%20Super%20LR/DSC_0259_zpsbmzhhr73.jpg

Dodelik akuraat en draf lag lag tot by n 1000y met die regte koel

Daar is so baie bitter goeie 6mm ontwerpe ek dink dit is moeilik om een as die baas te bestempel alles hang maar af van wat jy wil doen met hom. Beproefde akuraatheid en match wenners sal dit moeilik wees om die PPC, BR en Dasher weg te gooi en dan is daar ook die 6CM, XC en x47 wat oor die wereld baie gewild is. Elke een het maar iets klein wat verskil van die volgende een maar baie wat dieselfde is van die vorige een
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3649
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: 6mm Dasher Vertel my meer asb.

Post by JPS »

Weet enigiemand of daar dalk persoon is wat 6mm BRX skiet?
junglejulian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1226
Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm

Re: 6mm Dasher Vertel my meer asb.

Post by junglejulian »

Oom Flippie van Tonder skiet een.Hy neem vir die Sajagters deel aan die International Gallery Kompetisie in Europa.Hy skiet Gewoonlik saam Oom Hercules Louw hul in n span
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3649
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: 6mm Dasher Vertel my meer asb.

Post by JPS »

Dankie jungle sal bietjie die oom kontak as hulle terug is.

Groete
Jan
junglejulian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1226
Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm

Re: 6mm Dasher Vertel my meer asb.

Post by junglejulian »

Ek vermoed paul Notnagel van Kroonstad het die geweer aan mekaar gesit
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3649
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: 6mm Dasher Vertel my meer asb.

Post by JPS »

Dankie
Post Reply