Een van my kollegas will graag n bok kry vir bietjie biltong maar tyd is 'n probleem so soek na 'n geleentheid vir 'n dag jag in bogenoemde area as daar so iets bestaan?
Weet iemand dalk van iemand wat so geleentheid bied? Ek kan onthou ons het so paar jaar terug so blesbokke net buite Heilbron gekry maar kannie details onthou.
Sent from my iPad using Tapatalk
Jag geleentheid naby Vanderbijlpark, Sasolburg, Heilbron are
-
gbvl
- Sr. Member

- Posts: 266
- Joined: Wed Feb 10, 2016 6:35 pm
- henried
- Hero Member

- Posts: 2344
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Jag geleentheid naby Vanderbijlpark, Sasolburg, Heilbron
Bel die Weltevrede leeu plaas, het so 3 weke terug daar gaan oefen, Hennie het gesê hulle het 14 spesies om te jag.
-
gbvl
- Sr. Member

- Posts: 266
- Joined: Wed Feb 10, 2016 6:35 pm
Re: Jag geleentheid naby Vanderbijlpark, Sasolburg, Heilbron
Dankie, het gebel maar vol geboek. Te laat geslaap
Sent from my iPad using Tapatalk
Sent from my iPad using Tapatalk
