Middag manne.
My buurman wil sy teleskoop op sy 6x45 vervang. Die jare stap aan en soos sy oë swakker word sit hy groter scope op.
Francios werk op n budget so kyk mar uit vir n 2e handse een.
Ons is opsoek na vx3 enige vergroting maar verkies die met 30mm tubes.
As julle kan help of weet van iemand wat een uitgooi laat weet asb, sal dit waardeer!
Groete
Louis
Gesoek: Leopold teleskoop
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: Gesoek: Leopold teleskoop
ek weet van n 3-9x50 wat tekoop is vir r4500,ek weet egter nie of dit vx1 of 3 is nie.ekt self al deur die scope gekyk en en daars niks fout met hom nie.laat weet maar as jy kontak besonderhede soek
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum
- Bigfoot
- Sr. Member

- Posts: 254
- Joined: Sun Sep 27, 2015 7:06 pm
Re: Gesoek: Leopold teleskoop
Ek weet van 'n 8.5-25 x 50 Leupold LR Target fine crosshair wat te koop is (splinter nuut), 30mm tube, maar hy is nie goedkoop nie.
-
LouisC
- Full Member

- Posts: 206
- Joined: Sat Aug 02, 2014 11:39 am
Re: Gesoek: Leopold teleskoop
Johans, dankie man.
Het jy vir my details?
Jy weet nie dalk of hy 25mm of 30mm tube is nie?
Het jy vir my details?
Jy weet nie dalk of hy 25mm of 30mm tube is nie?
-
LouisC
- Full Member

- Posts: 206
- Joined: Sat Aug 02, 2014 11:39 am
Re: Gesoek: Leopold teleskoop
Bigfoot, thanks man, waardeer die reply.
Francios is maar op n budget en ek weet dai oukies is gladnie goedkoop nie.
Groete
Francios is maar op n budget en ek weet dai oukies is gladnie goedkoop nie.
Groete
- Toyrsi
- Hero Member

- Posts: 992
- Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
Re: Gesoek: Leopold teleskoop
Hulle is 30mm tube.
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Jacques Esterhuyzen
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: Gesoek: Leopold teleskoop
weet gladnie louis,kontak hendre 079 agt 93 drie 769LouisC wrote:Johans, dankie man.
Het jy vir my details?
Jy weet nie dalk of hy 25mm of 30mm tube is nie?
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum
-
Agentkoos
- Full Member

- Posts: 149
- Joined: Sun Jun 13, 2010 5:59 pm
Re: Gesoek: Leopold teleskoop
Ek het n VX3 4.5-14x40 plex vir R8.5k

