Monolithic copper or Lead core bullets for hunting
- Sean3006
- Sr. Member

- Posts: 477
- Joined: Mon Jun 27, 2016 9:10 pm

Good evening fellow hunters. I have been reading up on monolithic copper bullets for hunting and was wondering if any of you can share your findings with me. What are the pros and cons of bullets like Barnes TSX, Peregrine and Hornady GMX when compared to lead core bullets.
.30-06, 6.5CM, .22lr, 9mmP
-
dehacked
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Mon Jan 20, 2014 10:04 am
Re: Monolithic copper or Lead core bullets for hunting
Shot a few animals with Spartans. Low meat damage, less of a dup sound when you hit the animal, not advised for head shots imo, easier to punch through heavy bone.
Rem 700 .270 Win
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3073
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Monolithic copper or Lead core bullets for hunting
I haven't shot hundreds of animals but the ones iv'e shot with monos always ran a bit further than the ones if shot with lead core bullets.
I use both, I shot a nice kudu bull with 150gr Spartan 2 weeks back, 170metres, quartering towards me the bullet entered between the neck and shoulder and penetrated nicely to the opposite rib and stopped in the last rib.
Bull went 40 metres.
No 'doep' was heard, very little blood (I always backtrack) although internally the arteries above the heart and lungs showed a lot of damage. Meat damage was neglible
Then again I shot a fair size wharthog on the shoulder with my 9.3, loaded with a Rhino 286gr at 2230fps, 60metres, the wharthog went almost 50 metres and the exit wound showed full/sufficient expansion, good bloodtrail. Meat damage was more than acceptable taking the shot placement into account.
I prefer a bullet like the Rhino which gives nice expansion of a lead core and the penetration(almost) of a mono.
Will give Nosler Partition, Swift Aframe, and maybe Peregrine a go in 2017
Sent from my D5803 using Tapatalk

- Ashley
- Hero Member

- Posts: 1046
- Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm
Re: Monolithic copper or Lead core bullets for hunting
I have only been hunting with TTSX in both my rifles over the last 2 seasons. These are some of my findings;
30-06 with TTSX 168gr
-Kudu cow, 230m, lung shot, dropped in her tracks.
-Bwb bull, 60m, lung shot, ran 40m and collapsed
-Kudu bull, 45m, headshot, dropped right there
-2 Warthogs, 70+m, lung shots, ran 40+m and collapsed. Blood trail that a blind man could follow.
-Bwb cow, lung shot, 90m, ran 40+m and collapsed.
7x57 with 140gr TTSX
- Impala ram, lung shot, 100m, ran 120m and collapsed. Blood trail a blind man could follow.
- warthog, lungshot, 50m, ran 40+m and collapsed. Huge blood trail.
All the above bullets exited the animals except the 230m kudu. Bullet was found under skin on the far side, weighing 167.3gr.
Not one animal required a follow-up shot. The blood trails were huge and easy to follow.
The meat damage on all of these animals combined was probably 2 hands full.
I do however mostly hunt bushveld, and the close ranges assist the copper bullets with expansion.
I have heard people say that lead bullets bring them down quicker, but that is (in my mind) due to more damage, which in turn creates more meat damage.
All the animals i've shot with TTSX have massive organ damage, but almost zero meat damage.
There are ofcoarse excelent lead core bullets around(probably more so than copper ones), but i love the Barnes bullets and have only had success with them.
Hope this helps!

Groete
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: Monolithic copper or Lead core bullets for hunting
Ek het hierdie jaar vir die eerste keer gejag met Impala koeels. Ek het 8 springbokke en een gemsbok geskiet.
Gemsbok was n nek skoot so hy het op die plek geval. Drie springbokke was nek skote met selfde resultaat.
Een was rug werwel en die ander long skoote om vleis te spaar. Nie een bok het verder as 30 m gehardloop nie.
Vleis skade was werlik baie min. Wil amper se jy kan tot teen die gat eet en dit met 300 WSM teen naby 3300 met 130 grein koeel.
My punt is dat as jy reg skiet kan jy weg kom met n koeel soos Impala. Moet se dat ek nie vir n paar jaar gejag het nie en moes hard werk om die bok koors in toom te hou maar alles het darem goed uit gewerk.
Groete
Henning

300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
- Ben
- Hero Member

- Posts: 908
- Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am
Re: Monolithic copper or Lead core bullets for hunting
Ek het onlangs hierdie gesprek met n familie lid gehad wat nou sy eerste geweer gekoop het en nou moet hy begin dink wat hy wil doen...
Let wek hierdie is net my persoonlike opinie.....so moenie my ophang voor n "besemstok" nie asb...
Daar is twee “chains of thought”
1- Europa en grootliks suid Afrikaners soek n koel wat so min vleis skade as moontlik maak. Nou twee dinge veroorsaak vleis skade, spoed en fragmentasie. In Suid afrika wil jagters nie vleis skade he nie so hulle skiet mono metaal (Barnes of solide koper) of sogenaamde “bonded” koels. Die idee is dat die koel as hy die dier tref nie opbreek nie, maar “mushroom” om sodoende masiewe interne skade te veroorsaak wat die dier dood maak, die koel behou ook meeste van sy oorspronklike gewig. Meeste van die koels wat so bymekaar bly penetreer ook baie dieper en in meeste gevalle sal hulle regdeur die dier gaan.
In sommige gevalle kan n dier nog redelik ver hardloop met so n koel voor hy val, maar hy kan ook net daar val….is maar n 50/50 situasie!
2- In Amerika is die denkwyse om die dier so vinnig as moontlik te dood, maw sit sy liggies af. Die koels soos die Bergers word ontwerp om 2 – 4 duim te penetreer en dan heeltemal te fragmenteer. Die fragmente binnie die dier maak nou soos scrapnel en “liquify” die dier se ingewande (longe, hart ens). Die koel het amper geen gewigs retensie en sal nie sommer deur n dier skiet nie….
Nou waste een van die twee is reg?
Dis n geval van persoonlike smaak. Ek was altyd in die eerste groep gewees maar neig nou meer na die tweede denkwyse! Ek het al baie diere met Premium Bonded koels geskiet op die blad en in alle gevalle was daar baie vleis skade. As jy op die skouer skiet nog meer! Omdat die koel so baie penitreer skiet jy waar jy mik, maar ook die ander blad en somtyds skouer in sy ma se broer in soos die koel deur die dier trek!
Met die tweede denkwyse het ek gesien as jou skoot plasing reg is en jy skiet die dier net agter die skouer, maw mooi op die blad sak die dier net daar en omrede die koel opbreek verloor jy nie die anderkant van die dier nie….
Die enigste nadeel met die “sagter” koels is dat skootplasing bietjie meer belangrik is! Indien jy n groot been tref en jou koel se spoed is bietjie lag sal die koel nie genoeg penitreer om erge skade te maak nie…..Ek het dit nou eerstehand met n 95gn Berger beleef. In my geval was n opvolg skoot nodig….
Nog n voordeel van die sagter koels, omrede hulle fragmenteer, indien jy nou n nekskoot op n dier wou neem, met n soliede of bonder koel wat nie opbreek nie en jy mis die rugstring gaan jy met n kwesbok sit!
Met n sagter koel wat fragmenteer kan jy met daai 50/50 skootplasing nog wegkom!
Lekker naweek
Ben

"Failure is NOT an Option"
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: Monolithic copper or Lead core bullets for hunting
Ek stel myself nou bloot vir n aanval maar as jy n sagte koeel gebruik oor jou swak skoot plasing dan moet jy eerder leer om beter te skiet voor jy gaan jag.
Groete
Henning
Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
- Ben
- Hero Member

- Posts: 908
- Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am
Re: Monolithic copper or Lead core bullets for hunting
Henning dis vrydag pel....ontspan en lees weer mooi rustig deur!henning wrote:Ek stel myself nou bloot vir n aanval maar as jy n sagte koeel gebruik oor jou swak skoot plasing dan moet jy eerder leer om beter te skiet voor jy gaan jag.
Groete
Henning
"Failure is NOT an Option"
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7553
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Monolithic copper or Lead core bullets for hunting
Ben
Die probleem is dat diere nog nie geleer het om in die jagveld vir jou elke keer plankdwars te gaan staan nie. In bosveld jag toestande kom hierdie baie keer na vore waar jy nie kan beweeg van die plek waar jy dier die eerste keer gewaar het nie. As ek al die kere die skoot nie moes vat oordat daar n voorpoot of maag in die pad van die vitals was nie sou ek seker met n derde minder diere in my lewe terug gekom het. Nog n aspek is dat as ek met konvensionele loodkern koeels diere geskiet het waar ek hulle met monoliete geskiet het sou ek al ophou jag het agv kwesbokke. n Goeie skoot oppad na die vitals word baie kere nie beloon deur n konvensionele loodkern koeel wat vaal nie.
Ek is die eerste persoon wat erken dat die doodmaakvermoe van omklink monoliete laer is as loodkern koeels wat gebond is sowel as die konvensionele tipe, maar die opvolg word oor die algemeen vergemaklik deur die ingangs wond sowel as die uitgangs wond. n Ding wat ek ook teekom is dat baie herlaaiers en jagters monoliet omklink koeels buite hulle operationele vereistes hardloop. Poefterladings is nie n monoliet omklink koeel se forte nie, hy soek spoed. n Mens kan ook nie n bonded loodkern koeel se vleisskade met n monolietse omklink koeel vergelyk nie. Die meeste bonded koeels verloor tussen 20-40% van hulle gewig wat baie vleisskade veroorsaak. Monoliete daarinteen sit nie met die probleem nie en sal oor die algemeen baie laer vleisskade lewer.
Daar is nie n ding soos n idiale koeel nie, wel nog nie, maar die monoliete het wel n hele paar meer blokkies wat hy tiek as die ander koeels daarbuite.
Groetnis
Wouter

- Fritz
- Hero Member

- Posts: 1376
- Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm
Re: Monolithic copper or Lead core bullets for hunting
Vir die bos laai ek konvensionele loodkern koeëls vir jag soos 180gr Sierra Pro Hunter RN en Gamekings teen 2350fps. Het my nie in die steek gelaat nie maar hoef ook nie deur groot bene te penetreer nie. Ek het maar my skote gekies sovêr ek kan en dit was die minste vleisskade wat ek nog ervaar het.
150-168gr Mono teen 2700-3000fps onder dieselfde toestande (jag <150m) het my nog nooit in die steek gelaat nie en ek sal hulle weer so skiet maar vleisskade agv sekondêre projektiele was aansienlik meer.
150-168gr Mono teen 2700-3000fps onder dieselfde toestande (jag <150m) het my nog nooit in die steek gelaat nie en ek sal hulle weer so skiet maar vleisskade agv sekondêre projektiele was aansienlik meer.
- Ashley
- Hero Member

- Posts: 1046
- Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm
Re: Monolithic copper or Lead core bullets for hunting
Wouter Roets wrote: Die probleem is dat diere nog nie geleer het om in die jagveld vir jou elke keer plankdwars te gaan staan nie.
Daar is nie n ding soos n idiale koeel nie, wel nog nie, maar die monoliete het wel n hele paar meer blokkies wat hy tiek as die ander koeels daarbuite.
Ek moet saam met Wouter stem.
Die mono punte maak(vir my in elkgeval) dat n skoot deur been ens. gevat kan word wat ek nie altyd met n sagte punt sou aandurf nie.
Groete
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13531
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Monolithic copper or Lead core bullets for hunting
Benna moenie warrie nie as jy Barness google sal jy n foto van Wout sien, hy sal nie verstaan nie dis n Berger ding. Ek is gamie as ons wil toets of n 215gr Berger deur n BWB kan skiet. Kan hom in die oog ok skiet as julle wil, vir my is daai groot berger uit my 06 so naby aan perfek soos ek sal kry
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Vlakvark Soldaat
- Hero Member

- Posts: 1700
- Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am
Re: Monolithic copper or Lead core bullets for hunting
Manne, julle raak soms die klits kweit, en ek se dit met baie respek aan almal hier bo.
Ek het n goeie pel, Capt Oblivious, en hys eintlik n man van min woorde, maar in sy woorde: "Man, skiet net die f@#%&n ding!", en met dit verwys hy nie na die diere nie, maar na die koeëls...
Lekker naweek kerels!

Louis
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
- Rudiejacobs
- Full Member

- Posts: 213
- Joined: Tue Jan 06, 2015 2:41 pm
Re: Monolithic copper or Lead core bullets for hunting
As n leek nou soos ek na die luister, maak ek net een afleiding.
SKOOTPLASING.
N goeie punt help vrek baie, maar maak nie op vir n slegte skoot nie.
My 5c
Rudie.

30 06 Marlin XL7
25 06 Savage long range hunter.
12G Franchi pomp aksie
Tanfoglio 9mm(kort)
.38 SPL Rossi
The future belongs to those, who believes in the beauty of thier dreams.
25 06 Savage long range hunter.
12G Franchi pomp aksie
Tanfoglio 9mm(kort)
.38 SPL Rossi
The future belongs to those, who believes in the beauty of thier dreams.
- Ben
- Hero Member

- Posts: 908
- Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am
Re: Monolithic copper or Lead core bullets for hunting
Wouter en sluit by jou aan en eintlik verskil ons Nie vreeslik in ons siening Nie......
Op die einde moet Jy as jagter besluit in watse toestande Jy gaan jag en Dan vandaar die besluit maak wat Jy wil doen. Ek is huidiglik besig om n lading te ontwikkel vir 150gn TTSX vir my bosveld jag in Aug.
Indien die kondisies verander maw oop area en ver skote Sal Ek Nie huiwer met my Bergers Nie.....
Soos Ek gese het daar is Nie n reg of verkeerde koel Nie.....Ek het dit duidelik gestel dat Daai maar net my mening is.
Elke jagter moet self sy besluit maak en Nie jou toe rusting blameer as Jy n kwesbok soek Nie
Groete
Op die einde moet Jy as jagter besluit in watse toestande Jy gaan jag en Dan vandaar die besluit maak wat Jy wil doen. Ek is huidiglik besig om n lading te ontwikkel vir 150gn TTSX vir my bosveld jag in Aug.
Indien die kondisies verander maw oop area en ver skote Sal Ek Nie huiwer met my Bergers Nie.....
Soos Ek gese het daar is Nie n reg of verkeerde koel Nie.....Ek het dit duidelik gestel dat Daai maar net my mening is.
Elke jagter moet self sy besluit maak en Nie jou toe rusting blameer as Jy n kwesbok soek Nie
Groete
"Failure is NOT an Option"
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: Monolithic copper or Lead core bullets for hunting
Ben, ek besef te goed dat jy maklik n kwesbok kan gaan soek met Impala koeels maar hy het ook sy voordele.
Groete
Henning
Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
- Sean3006
- Sr. Member

- Posts: 477
- Joined: Mon Jun 27, 2016 9:10 pm
Re: Monolithic copper or Lead core bullets for hunting
Hi Everyone. Thank you very much for your input. My thoughts were that i would upgrade to using a monolithic copper bullet as soon as i had used up my current stash. Main drawcard for me is that monos don't disintegrate into a multitude of fragments like some lead core bullets do and so then the chances of finding bullet or lead fragments in my meat will be significantly lower. Is there merit in this train of thought?
At the moment i invested in Nosler Custom Comps for the range and Berger Classic Hunter for hunting. Both are 168gr HPBT. I have not yet hunted with the Bergers and went to the range this morning to try them out in my rifle. My scope is zeroed at 200m. At 100m the Bergers were as expected punching in at 2 inches above the mark. However i was very surprised by the result on 200m, where i ended up at 3 inches below the mark and NO clear grouping ability as they were left, centre and right of the mark.
In Comparison the Nosler CC were the same as the Bergers on 100m being 2 inches high, but spot on and grouped nicely at 200m.
In my opinion these 2 bullets look very similar so i was expecting similar results at the range. Perhaps i am missing something, but at the moment the Bergers are dissapointing as far as accuracy goes at 200m, and i have reservations about taking them to the Kalahari at the end of the month.
I hope some of you experienced shooters can shed some light on this.
At the moment i invested in Nosler Custom Comps for the range and Berger Classic Hunter for hunting. Both are 168gr HPBT. I have not yet hunted with the Bergers and went to the range this morning to try them out in my rifle. My scope is zeroed at 200m. At 100m the Bergers were as expected punching in at 2 inches above the mark. However i was very surprised by the result on 200m, where i ended up at 3 inches below the mark and NO clear grouping ability as they were left, centre and right of the mark.
In Comparison the Nosler CC were the same as the Bergers on 100m being 2 inches high, but spot on and grouped nicely at 200m.
In my opinion these 2 bullets look very similar so i was expecting similar results at the range. Perhaps i am missing something, but at the moment the Bergers are dissapointing as far as accuracy goes at 200m, and i have reservations about taking them to the Kalahari at the end of the month.
I hope some of you experienced shooters can shed some light on this.
.30-06, 6.5CM, .22lr, 9mmP
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13531
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Monolithic copper or Lead core bullets for hunting
Short answer is they wont shoot to the same spot especially at longer ranges, the berger is a hybrid design combining a vld and then a classic design like the custom comps
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Monolithic copper or Lead core bullets for hunting
Did you record bullet speed for both makes?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Sean3006
- Sr. Member

- Posts: 477
- Joined: Mon Jun 27, 2016 9:10 pm
Re: Monolithic copper or Lead core bullets for hunting
Hi Tripodmvr. I dont have a chrono, but would the bergers possibly be slower hence the drop? Could they need a slightly higher load?
.30-06, 6.5CM, .22lr, 9mmP
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Monolithic copper or Lead core bullets for hunting
Different bullets have different shapes and the bearing surfaces might be smaller or larger. This makes a big speed difference. The only way to compare will be to run figures through QL. You then need speed and all data necessary for QL calcs.