Manne,
Ek het hulp nodig asseblief.
Die gas "nozzle" van my Cadac gasstofie (enkelkop tipe wat op die gasbottel vasskroef) se heksagonale kop het morsaf gebreek toe ek dit probeer losdraai het om skoon te maak. Is daar 'n slim plan oor hoe om die gedeelte wat nou agtergebly het uit te haal?
Hoe maak ek...?
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2172
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Hoe maak ek...?
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: Hoe maak ek...?
Probeer eerstens pentrating oil in die skroefdraad kry, daarna kan jy die nippel gedeelte se gat effens groter boor en dan grebruik jy 'n Easy-Out om hom mee uit te haal.
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2172
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Hoe maak ek...?
Dankie,
Ek sien dit ook so.Ek weet egter dat die geelkoper maar baie sag is en nogal maklik swig wanneer mens sterk druk daarop plaas. Ek hoop maar dit gaan hou. Vlakvark van Australië se PM advies was identies aan joune.