Middag
Ek is opsoek na 'n hand wors stopper is nie dood seker nie dink dis 'n 6 of 8 liter. Eks in die Paarl so as dit naby kan wees is dit 'n bonus.
Groete
Francios Heins
hand wors stopper
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: hand wors stopper
Dis regtig 'n maklike ene om self te bou. Kyk na hierdie clip:
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
-
Citfield
- Full Member

- Posts: 147
- Joined: Mon May 18, 2015 3:25 pm
Re: hand wors stopper
Ek dink dit sal ook met compressed air kan werk.
Regards/Groete,
Allen
Regards/Groete,
Allen
Regards / Groete
Allen
.303 Lee Enfield
.22lr Armscor
38 S&W Revolver
Allen
.303 Lee Enfield
.22lr Armscor
38 S&W Revolver