Ek het n Remington Model 597 semi auto .22LR wat skielik nie meer wou cycle nie.
Dit wil vir my voorkom of die Extractor en Extractor plunger op n manier uitgekom het en moet dus nou nuwes kry.
As iemand weet waar ek kan begin soek sal ek baie dankaar wees
Rem 597 spares
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: Rem 597 spares
Klink my maar of die extractors moeilikheid gee. Jy kry ob Ebay aftermarket eenhede wat meer verhard is. Jy moet net geleentheid kry van states af die kant toe. My vriend het ook 'n 597 en was gelukkig om op sy laaste trip soontoe vir hom 'n ligter spring kit saam te bring.
Jannie Welman
