Hallo manne
Ek is opsoek na so Aksie as iemand van julle weet waar ek een kan kry asseblief.
Sent from Paarl With Love
P14 Aksie
- Gernie
- Hero Member

- Posts: 771
- Joined: Tue Apr 07, 2009 4:24 pm
Re: P14 Aksie
Ek het vir jou een, sal sommer ferlach loop, laminated kolf en Thor sneller saam ingooi....
As daar nie lood in die lug is nie, kan die bokke nie val nie...
- Tiny Hunter
- Full Member

- Posts: 216
- Joined: Sat Nov 15, 2014 5:12 pm
Re: P14 Aksie
Kan seker ook werk...
Sent from Paarl With Love
Sent from Paarl With Love
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3614
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: P14 Aksie
Seker teen 'n prys 
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- Tiny Hunter
- Full Member

- Posts: 216
- Joined: Sat Nov 15, 2014 5:12 pm
Re: P14 Aksie
Is daar niemand wat so ene het wat rond le nie???
Sent from Paarl With Love
Sent from Paarl With Love
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1841
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: P14 Aksie
Laas twee gesien by Blunderbuss in Alberton. Gee hulle 'n luitjie.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
