Man het paar varke

Post Reply
Arnold van Wyk
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 445
Joined: Tue Mar 09, 2010 9:32 am

Man het paar varke

Post by Arnold van Wyk »

https://www.facebook.com/marius.vanvure ... 371122906/

https://www.facebook.com/Ramkatlee/vide ... 818383470/

Is jy n Jagter????
Nou dan gaan hierdie clip jou hande laat sweet, jy gaan stadig asemhaal en jy gaan n bewerige smile op jou gesig kry!
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Man het paar varke

Post by PWV »

Hou daai varkboer van tyd tot tyd veilings?
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Man het paar varke

Post by FHM »

Jislaaik daai kudu clip het my laat regop sit! Kan nie glo daai bul bly eenvouding langs daai draad en breek nie weg of spring nie - dis nogtans n lekker hartklopper om te kyk! Dankie vir die deel ;)

Daai man het varke hoor - genugtig! Ek het so iets nog nie gesien nie - hy moet boer met hulle - ook nie vrek wild nie - dus neem ek aan hulle word nie gepiets nie? Robbie1 kom in - oor!!! ++>:
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
honda2
Full Member
Full Member
Posts: 194
Joined: Wed Sep 23, 2015 2:16 pm

Re: Man het paar varke

Post by honda2 »

Weet nie wat in daai voerplek is nie maar dit werk....
User avatar
Boesman10
Hero Member
Hero Member
Posts: 946
Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am

Re: Man het paar varke

Post by Boesman10 »

Goeie genaade maar daar is baie varke.
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
hierswolf
Full Member
Full Member
Posts: 112
Joined: Sun Apr 27, 2014 9:55 pm

Re: Man het paar varke

Post by hierswolf »

En hoe mak is hulle! Ek wil graag by daai man gaan kuier sodra my 5.56 lisensie kom.
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Man het paar varke

Post by ruaanb »

Moet tog nie vir Vlakvark Soldaat die wys nie.
koos 2
Hero Member
Hero Member
Posts: 734
Joined: Tue Mar 18, 2014 5:01 pm

Re: Man het paar varke

Post by koos 2 »

WOW !!!
Albei clips is ....net....WOW !!!
User avatar
Trompie
Hero Member
Hero Member
Posts: 511
Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am

Re: Man het paar varke

Post by Trompie »

Daai boer het al die varke by hom. En hulle word beslis nie op geskiet nie.

Is dit SA? of Namibie want ek weet toe ons 2 jaar terg Henties toe gery het het ons letterlik honderde varke langs die pad gekry. Ek het probeer tel maar het verveeld geraak so baie was daar
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4596
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Man het paar varke

Post by James Wilson »

My swak hart!!!!!
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
Post Reply