https://www.facebook.com/marius.vanvure ... 371122906/
https://www.facebook.com/Ramkatlee/vide ... 818383470/
Is jy n Jagter????
Nou dan gaan hierdie clip jou hande laat sweet, jy gaan stadig asemhaal en jy gaan n bewerige smile op jou gesig kry!
Man het paar varke
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Man het paar varke
Hou daai varkboer van tyd tot tyd veilings?
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Man het paar varke
Jislaaik daai kudu clip het my laat regop sit! Kan nie glo daai bul bly eenvouding langs daai draad en breek nie weg of spring nie - dis nogtans n lekker hartklopper om te kyk! Dankie vir die deel
Daai man het varke hoor - genugtig! Ek het so iets nog nie gesien nie - hy moet boer met hulle - ook nie vrek wild nie - dus neem ek aan hulle word nie gepiets nie? Robbie1 kom in - oor!!!
Daai man het varke hoor - genugtig! Ek het so iets nog nie gesien nie - hy moet boer met hulle - ook nie vrek wild nie - dus neem ek aan hulle word nie gepiets nie? Robbie1 kom in - oor!!!
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
honda2
- Full Member

- Posts: 194
- Joined: Wed Sep 23, 2015 2:16 pm
Re: Man het paar varke
Weet nie wat in daai voerplek is nie maar dit werk....
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: Man het paar varke
Goeie genaade maar daar is baie varke.
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
-
hierswolf
- Full Member

- Posts: 112
- Joined: Sun Apr 27, 2014 9:55 pm
Re: Man het paar varke
En hoe mak is hulle! Ek wil graag by daai man gaan kuier sodra my 5.56 lisensie kom.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Man het paar varke
Moet tog nie vir Vlakvark Soldaat die wys nie.
-
koos 2
- Hero Member

- Posts: 734
- Joined: Tue Mar 18, 2014 5:01 pm
Re: Man het paar varke
WOW !!!
Albei clips is ....net....WOW !!!
Albei clips is ....net....WOW !!!
- Trompie
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am
Re: Man het paar varke
Daai boer het al die varke by hom. En hulle word beslis nie op geskiet nie.
Is dit SA? of Namibie want ek weet toe ons 2 jaar terg Henties toe gery het het ons letterlik honderde varke langs die pad gekry. Ek het probeer tel maar het verveeld geraak so baie was daar
Is dit SA? of Namibie want ek weet toe ons 2 jaar terg Henties toe gery het het ons letterlik honderde varke langs die pad gekry. Ek het probeer tel maar het verveeld geraak so baie was daar
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Man het paar varke
My swak hart!!!!!
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
