Goeie naand
kan iemand my moontlik help om 'n node spoed te kry vir die volgende twee koeels.
1. Hornady 7mm 162gr SST
Wapen: CZ 550 7x64
Looplengte: 602mm
Loop groef draai: 8,7
Slagdop: Remington LR 9-1/2
Dryfmiddel: Somchem S365
Lot: #80
Dop: Norma
Dop volume: 66.63gr
Wind: 9 knope SE
Temp: 27 grade
Alt: 107m
Ek het 53gr gelaai en volgende spoed gekry
met TPL 86mm met TPL 87mm
1. 2783 1. 2766
2. 2749 2. 2760
3. 2766 3. 2749
4. 2754
2. Hornady GMX 139gr 7mm
dieselfde as bo behalwe vir volgende:
Lot: #81 S365
Dop: PMP
Dop volume: 67.30gr
Met 53,7gr en TPL 87.75mm spoed
1. 2879
2. 2873
3. 2867
Met 54,2gr en TPL 87.75mm spoed
1. 2911
2. 2892
3. 2923
Baie dankie byvoorbaat.
Quickload hulp asb vir 7x64
- Boersonderroer
- Sr. Member

- Posts: 346
- Joined: Fri Nov 14, 2014 7:01 pm
Quickload hulp asb vir 7x64
7x64 Brenneke CZ 550 Lux
204 Ruger Howa Stainless Bull
12ga Mossberg 500
.22LR Stevens
9mm P CZ P-07 Gen2
204 Ruger Howa Stainless Bull
12ga Mossberg 500
.22LR Stevens
9mm P CZ P-07 Gen2
- fanie.myburgh
- Sr. Member

- Posts: 497
- Joined: Fri May 30, 2014 4:51 pm
Re: Quickload hulp asb vir 7x64
My CZ550 in dieselfde kaliber gooi baie mooi met 53.2gr, 87mm spoed is so 2770fps met die 162gr SST. Ek baie ladings en patroon lengtes getoets op myne en maar altyd terug gekom na die bogenoemde. As ek my kant bring skiet hy sub moa groepe heeltyd.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Quickload hulp asb vir 7x64
162SST
Probeer 53,9gr = 2807vps op chrony 5m weg.
139GMX
54,1gr = 2900vps - jou 54,2gr lading is prakties dus op die node.
Jy het niks van groepgrootte gemeld nie?
Probeer 53,9gr = 2807vps op chrony 5m weg.
139GMX
54,1gr = 2900vps - jou 54,2gr lading is prakties dus op die node.
Jy het niks van groepgrootte gemeld nie?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Boersonderroer
- Sr. Member

- Posts: 346
- Joined: Fri Nov 14, 2014 7:01 pm
Re: Quickload hulp asb vir 7x64
Baie dankie,tripodmvr wrote:162SST
Probeer 53,9gr = 2807vps op chrony 5m weg.
139GMX
54,1gr = 2900vps - jou 54,2gr lading is prakties dus op die node.
Jy het niks van groepgrootte gemeld nie?
dit was die eerste keer dat ek oor die chrony skiet en die wind het bietjie gepla so ek was maar meer bekommerd dat ek nie die chrony raakskiet nie.
Ek het al met die SST van 48.5 tot 54.5 groepe geskiet en die beste's was maar tussen 53 en 54 gewees.
Eerste keer wat ek met die GMX geskiet het , 2 koeels baie naby mekaar maar derde was bietjie weg. Die wind het maar lelik geruk op tye. Natuurlik toe ons op pak toe gaan le die wind. Ek sal hulle so laai en 5 skoot groepe skiet en terug kom met groepering. Wat sal 'n normale verspreiding in spoed wees tussen skote , ek sien party van my skote was baie naby aan dieselfde spoed en ander amper 30 vps verskil?
Weer eens baie dankie
7x64 Brenneke CZ 550 Lux
204 Ruger Howa Stainless Bull
12ga Mossberg 500
.22LR Stevens
9mm P CZ P-07 Gen2
204 Ruger Howa Stainless Bull
12ga Mossberg 500
.22LR Stevens
9mm P CZ P-07 Gen2
- Boersonderroer
- Sr. Member

- Posts: 346
- Joined: Fri Nov 14, 2014 7:01 pm
Re: Quickload hulp asb vir 7x64
Dag se Faniefanie.myburgh wrote:My CZ550 in dieselfde kaliber gooi baie mooi met 53.2gr, 87mm spoed is so 2770fps met die 162gr SST. Ek baie ladings en patroon lengtes getoets op myne en maar altyd terug gekom na die bogenoemde. As ek my kant bring skiet hy sub moa groepe heeltyd.
hoe vind jy die SST's op wild of gebruik jy hulle net vir teiken. My idee is om met die SST's te oefen en met die GMX te jag. Sover lyk hulle of hulle redelik naby mekaar skiet so ek sal net die POI bietjie moet stel wanneer ek tussen hulle wissel. Ek hoor die SST mors 'n bietjie op hoe spoed.
7x64 Brenneke CZ 550 Lux
204 Ruger Howa Stainless Bull
12ga Mossberg 500
.22LR Stevens
9mm P CZ P-07 Gen2
204 Ruger Howa Stainless Bull
12ga Mossberg 500
.22LR Stevens
9mm P CZ P-07 Gen2
- fanie.myburgh
- Sr. Member

- Posts: 497
- Joined: Fri May 30, 2014 4:51 pm
Re: Quickload hulp asb vir 7x64
Ekt nog nie n bok verloor met hulle nie.. Ek probeer maar alle bokke onder 300m in die kop of nek skiet veral kleiner wild soos springbokke.
Ekt laas jaar n takbok op 480m geskiet en die vleisskade was nie so baie nie. Aan die ander kant het ek n bobojaan so tydjie terug geskiet op 50m en dit was glad nie mooi nie, maar eks bly dis n kees gewees en nie n bok nie.. Laas jaar n sprinbokooi op n voorsit jag op 30m in die kop geskiet, amper niks van die kop oor nie...
Die sst skiet so mooi uit my geweer vir jag en langaftand teiken/gongs eks nie regtig lus om iets anders teskiet nie.
Hoop jy geniet jou CZ en die sst so baie soos ek myne geniet.
Groete
Ekt laas jaar n takbok op 480m geskiet en die vleisskade was nie so baie nie. Aan die ander kant het ek n bobojaan so tydjie terug geskiet op 50m en dit was glad nie mooi nie, maar eks bly dis n kees gewees en nie n bok nie.. Laas jaar n sprinbokooi op n voorsit jag op 30m in die kop geskiet, amper niks van die kop oor nie...
Die sst skiet so mooi uit my geweer vir jag en langaftand teiken/gongs eks nie regtig lus om iets anders teskiet nie.
Hoop jy geniet jou CZ en die sst so baie soos ek myne geniet.
Groete
- Boersonderroer
- Sr. Member

- Posts: 346
- Joined: Fri Nov 14, 2014 7:01 pm
Re: Quickload hulp asb vir 7x64
Sjoe , ek wil net baie baie dankie se vir die hulp.tripodmvr wrote:162SST
Probeer 53,9gr = 2807vps op chrony 5m weg.
139GMX
54,1gr = 2900vps - jou 54,2gr lading is prakties dus op die node.
Jy het niks van groepgrootte gemeld nie?
Ek het die SST's vandag geskiet en is baie gelukkig.
My spoed vir 5 skote was soos volg
1. 2783
2. 2836
3. 2807
4. 2807
5. 2824
My eerste skoot was met 'n koue loop en was 'n bietjie regs.
Die 5 skoot groep meet 33mm.
Vir laaste 4 skote 13mm.
En vir die laaste 3 skote net 7mm.
Ek sal volgende keur 2 skote skiet om loop warm te maak dan 'n 5 skoot groep aanpak.
Die GMX kort nog werk. Die wind het bietjie meer gepla toe ek hulle skiet.
Weer eens baie dankie
7x64 Brenneke CZ 550 Lux
204 Ruger Howa Stainless Bull
12ga Mossberg 500
.22LR Stevens
9mm P CZ P-07 Gen2
204 Ruger Howa Stainless Bull
12ga Mossberg 500
.22LR Stevens
9mm P CZ P-07 Gen2
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Quickload hulp asb vir 7x64
I love it when a plan comes together.
Bly jy kan die koele bymekaar kry. Die laaste vier skote se spoed is ook nader aan mekaar.
Bly jy kan die koele bymekaar kry. Die laaste vier skote se spoed is ook nader aan mekaar.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Boersonderroer
- Sr. Member

- Posts: 346
- Joined: Fri Nov 14, 2014 7:01 pm
Re: Quickload hulp asb vir 7x64
Goeie dag oom Marius, ek het bietjie meer hulp met die 139gr GMX nodig. Hy wil nie lekker groepeer nie, kan ek dalk 'n stadiger node probeer? Ek het al met die TPL gespeel (vanaf 88mm - 84mm) maar dit help nie baie nie die kleinste groepe is oor die 2 duim groot. Hiermee weer my data:tripodmvr wrote:162SST
Probeer 53,9gr = 2807vps op chrony 5m weg.
139GMX
54,1gr = 2900vps - jou 54,2gr lading is prakties dus op die node.
Jy het niks van groepgrootte gemeld nie?
139gr Hornady GMX
Primer - Remington 9.5
Doppe - PMP 67.3 gr
Looplengte 602mm
TPL 84.5mm
ek het met 54.1 gr S365 lot81 (10.24 Dev 0.
Baie dankie byvoorbaat
7x64 Brenneke CZ 550 Lux
204 Ruger Howa Stainless Bull
12ga Mossberg 500
.22LR Stevens
9mm P CZ P-07 Gen2
204 Ruger Howa Stainless Bull
12ga Mossberg 500
.22LR Stevens
9mm P CZ P-07 Gen2