Ek MOET einde Julie gaan jag…
-
Balljoint
- Jr. Member

- Posts: 93
- Joined: Sun May 08, 2016 9:54 am
Ek MOET einde Julie gaan jag…
.
Last edited by Balljoint on Sat Aug 13, 2016 11:55 am, edited 1 time in total.
- Philip_R
- Hero Member

- Posts: 613
- Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm
Re: Ek MOET einde Julie gaan jag…
Klink my baie mense sit nie om dieselfde vuur as die Hollander nie....
Hoyt Maxxis 31 DG 90# @ 28,5"
Bear Assault 70#
Musgrave .375 H&H
Hoyt Maxxis 31 DG 90# @ 28,5"
Bear Assault 70#
Musgrave .375 H&H
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Ek MOET einde Julie gaan jag…
Balljoint wrote:…anders moet ek na 'n troue toe gaanEk en die wannabe Hollander sit nie langs dieselfde vuur nie en ongelukkig is dit familie boonop….
Ek soek 'n plek om springbokke te skiet. Ons is vier.
Ou maat as jy nie wil trou nie, se dan maar vir die nooi so...
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Ek MOET einde Julie gaan jag…
Balljoint, moenie ons by jou familietwis betrek nie! 
-
Balljoint
- Jr. Member

- Posts: 93
- Joined: Sun May 08, 2016 9:54 am
Re: Ek MOET einde Julie gaan jag…
:-)
Last edited by Balljoint on Sat Aug 13, 2016 11:55 am, edited 1 time in total.
-
Andre308
- Hero Member

- Posts: 902
- Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Re: Ek MOET einde Julie gaan jag…
Ou Balljoint,Balljoint wrote:Oom PW, julle is mos meer as hulle, kan ek dan nie op my maatjies staat maak nie…, buitendien as ek die jag NOU kan vasmaak het ek mos 'n goeie verskoning van dep reeds betaal, verlof ingesit ens.
Nee, die 'wannabe' Hollander het hier vir 12 jaar skool gegaan, SES maande Holland toe gewees en nou kan sy kamstig nie meer Afrikaans spel of skryf nie! Sy en die engelsman gaan nou al twaalf jaar uit en NOU wil hulle trou.
Ek kan my tyd baie better in die jagveld spandeer as om na '..for he's a jolly good fellow' en ander cr@p te moet luister :-)
Jy gaan n joint in jou ball he as die skrywe van jou by die mense uitkom!
Daar is baie goed wat ek sal opgee om vir mamma te laat glimlag....maar jag is nie een van daai goed nie!!!
- LoveHenties
- Sr. Member

- Posts: 413
- Joined: Thu Jul 23, 2009 1:08 pm
Re: Ek MOET einde Julie gaan jag…
Ek dink ek en jy sal mooi regkom. Daar is op hierdie aarde NIKS so vervelig en ongemaklik soos 'n troue nie.Balljoint wrote:Oom PW, julle is mos meer as hulle, kan ek dan nie op my maatjies staat maak nie…, buitendien as ek die jag NOU kan vasmaak het ek mos 'n goeie verskoning van dep reeds betaal, verlof ingesit ens.
Nee, die 'wannabe' Hollander het hier vir 12 jaar skool gegaan, SES maande Holland toe gewees en nou kan sy kamstig nie meer Afrikaans spel of skryf nie! Sy en die engelsman gaan nou al twaalf jaar uit en NOU wil hulle trou.
Ek kan my tyd baie better in die jagveld spandeer as om na '..for he's a jolly good fellow' en ander cr@p te moet luister :-)
BRNO ZKK-600 .30-06
Sako Vixen .222
CBC .410 Pompie
CBC 12Br Pomp
Sako Vixen .222
CBC .410 Pompie
CBC 12Br Pomp