Nee. Hulle kry hul klere direk van die CIA af.Johnnie De Wet wrote: Laat mens wonder of Isis en Al Qaeda ook Sniper dra?
Camo Joe Recon camo
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Camo Joe Recon camo
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Trompie
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am
Re: Camo Joe Recon camo
Baie netjiese camo die!! Hulle verkoop nog nie direk aan die publiek nie maar gaan saterdag 'n stalletjie iewers buite PTA he en het 60 stelle daar te koop. Ekt hulle gebel nadat ek die post gesien het. Ek hou baie van daai tactical broek!Schalk75 wrote:Hier is nog `n nuwe vervaardiger waarvan ek baie hou: http://www.con-tac.co.za/index.php
Hulle is nog besig om hulle reeks te ontwikkel, en het sover langbroeke, langmou hemde, pette, boshoede en boots.
Besluite besluite.
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
-
Schalk75
- Full Member

- Posts: 214
- Joined: Fri Dec 14, 2012 8:14 am
Re: Camo Joe Recon camo
Ja, dit is by Solidariteit se Kragdag. As jy dit Google sal jy seker aanwysings en dinge kry.
- Trompie
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am
Re: Camo Joe Recon camo
Schalk75 wrote:Ja, dit is by Solidariteit se Kragdag. As jy dit Google sal jy seker aanwysings en dinge kry.
Ja dis hy daai. Kragdag. Ek kon nie onthou wat is die dag se naam nie
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
- Nickvn
- Hero Member

- Posts: 1554
- Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Re: Camo Joe Recon camo
Chevvy SS wrote:Sal daai camo werk as 'n mens van 'n bakkie af skiet?
Nee, daarvoor het jy die Hilux camo nodig......
_______________________________
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
