Hi manne kan julle die scope aanbeveel vir jakkalsjag.
Ek vra die vraag namens 'n vriend. Ek is 'n Meopta fan ! Maar die kêrel vra baie vrae !
Help asseblief manne.
Dankie
PJ
Burris Eliminator 3 vir nagjag
- Karooklong
- Full Member

- Posts: 123
- Joined: Sat Jun 08, 2013 4:58 pm
Burris Eliminator 3 vir nagjag
Karooklong
.22 Oberndorf Mauser dikloop
.243 K98 met Ferlach loop
.308 Howa Varminter
7.62 x 51 RSA Musgrave
9mm CZ P07
12 Boor CBC Pompaksie
.22 Oberndorf Mauser dikloop
.243 K98 met Ferlach loop
.308 Howa Varminter
7.62 x 51 RSA Musgrave
9mm CZ P07
12 Boor CBC Pompaksie
-
Williel
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Aug 07, 2013 8:05 pm
Re: Burris Eliminator 3 vir nagjag
My bietjie ondervinding is nee, sal nie aanbeveel nie. Dit is klaar nie so duidelik in die dag nie. Id gaan sukkel en moet byse ek is gewoont aan z5.
Groete, Willie
- Tertius Steyn
- Full Member

- Posts: 241
- Joined: Tue Jan 20, 2015 11:21 pm
Re: Burris Eliminator 3 vir nagjag
Wil ook graag weet. Kyk ook na een maar is bly jy vra die vraag
Groete Tertius
Howa Stainless Varmint .243
Parker-Hale .303 Nr 4 mk 2
Baikal 12Br dubble loop
Beretta M92 9mm Parabellum.
Gecado mod 25 windbuks.
_____________________
From a place they can not see, Comes a sound they will not hear
Howa Stainless Varmint .243
Parker-Hale .303 Nr 4 mk 2
Baikal 12Br dubble loop
Beretta M92 9mm Parabellum.
Gecado mod 25 windbuks.
_____________________
From a place they can not see, Comes a sound they will not hear
- Karooklong
- Full Member

- Posts: 123
- Joined: Sat Jun 08, 2013 4:58 pm
Re: Burris Eliminator 3 vir nagjag
Dankie Willie, is reg Wulf -ek hoop die manne kom vertel sommer lekker !
Karooklong
.22 Oberndorf Mauser dikloop
.243 K98 met Ferlach loop
.308 Howa Varminter
7.62 x 51 RSA Musgrave
9mm CZ P07
12 Boor CBC Pompaksie
.22 Oberndorf Mauser dikloop
.243 K98 met Ferlach loop
.308 Howa Varminter
7.62 x 51 RSA Musgrave
9mm CZ P07
12 Boor CBC Pompaksie
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Burris Eliminator 3 vir nagjag
Ons het Vrydagaand 'n nagskiet gehou en selfs met my 5-20 by 50 Nikko Sterling kon ek op 180m 21/25 skiet. Teleskope versterk die lig wat vanaf die teiken weerkaats en daarom sien mens baie goed in die nag daarmee. Ek dink die begrip van 'n 8x56 vir nagskiet is gebore vanaf die Europese gebruike waar uit 'n hochsitz geskiet word in baie swak ligtoestande. Met ondier skiet en uitdun het jy 'n helder lig op die teiken en kan jy selfs met 'n 32mm objektief baie duidelik sien.
Veldwydte help met die vinnige optel van die teiken en 'n te groot vergroting is partykeer lastig tydens die werklike skietproses. Ek het Vrydag op 20x geskiet en teiken opsporing vat dan baie tyd. 'n Kleiner vergroting en breer veld sou baie gehelp het 10x ?
Veldwydte help met die vinnige optel van die teiken en 'n te groot vergroting is partykeer lastig tydens die werklike skietproses. Ek het Vrydag op 20x geskiet en teiken opsporing vat dan baie tyd. 'n Kleiner vergroting en breer veld sou baie gehelp het 10x ?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: Burris Eliminator 3 vir nagjag
Ek het heel paar ongediertes in die nag geskiet met een op my AR15 en het goed gewerk.
Was nie so duidelik soos my NF NXS op my 22-250. Het hulle langs mekaar getoets tot op 350m in die nag.
Was nie so duidelik soos my NF NXS op my 22-250. Het hulle langs mekaar getoets tot op 350m in die nag.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Burris Eliminator 3 vir nagjag
Ook nie altyd nie. Ligsku jakkalse word ket 'n flou lig geidentifiseer en geskiet. Glaskwaluteit en objektoewe lens grootte tel punte in die nag.tripodmvr wrote: Met ondier skiet en uitdun het jy 'n helder lig op die teiken en kan jy selfs met 'n 32mm objektief baie duidelik sien.
Wys my een voltydse jakkalsjagter wat 'n scope met 'n lens kleiner as 50mm skiet?
Goed, beter, 6millimeter!
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: Burris Eliminator 3 vir nagjag
In lae lig toestande veroorsaak die liggie in die Eliminator scope vir my 'n probleem in dat ek moeilik die teiken kan sien. Al verminder ek die intensiteit van die liggie is dit 'n probleem. Sodra jy die soeklig aanskakel dan het ek nie 'n probleem gevind met die Eliminator nie en het hy goed gewerk vir my.
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: Burris Eliminator 3 vir nagjag
stem saam willie.ekt met die burris geskiet in die dag,hoewel die rangefinder baie goed werk is die glase nie naastenby so goed soos jou middelklas scopes nie.ek dink jy gaan sukkel om te id in die nagWilliel wrote:My bietjie ondervinding is nee, sal nie aanbeveel nie. Dit is klaar nie so duidelik in die dag nie. Id gaan sukkel en moet byse ek is gewoont aan z5.
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Burris Eliminator 3 vir nagjag
Dit is nogal iets wat ek oor wonder rondom die Eliminator. seker maar iets te doen met die elektronika.

