20 springbokke tejag 2de naweek in jullie Upington omgewing
- fanie.myburgh
- Sr. Member

- Posts: 497
- Joined: Fri May 30, 2014 4:51 pm
20 springbokke tejag 2de naweek in jullie Upington omgewing
Halo manne.
Ekt n vriend wat 20 springbokke wil laat skiet op sy kalahari plaas naby upington.
R35-00 per kg (vel aan).
R2500 per dag (sluit bakkie, slag en verblyf in).
PM my indien julle belangstel.
Groete
Sent from my E5823 using Tapatalk

- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3614
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: 20 springbokke tejag 2de naweek in jullie Upington omgew
Is daai dagfooi reg???
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- fanie.myburgh
- Sr. Member

- Posts: 497
- Joined: Fri May 30, 2014 4:51 pm
Re: 20 springbokke tejag 2de naweek in jullie Upington omgew
100%
Sent from my E5823 using Tapatalk
Sent from my E5823 using Tapatalk
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: 20 springbokke tejag 2de naweek in jullie Upington omgew
as jy 4 manne is is dit heel goed
- Jaco Swart
- Hero Member

- Posts: 804
- Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm
Re: 20 springbokke tejag 2de naweek in jullie Upington omgew
Wat weeg daai springbokke gemiddeld met vel aan
- Gernie
- Hero Member

- Posts: 771
- Joined: Tue Apr 07, 2009 4:24 pm
Re: 20 springbokke tejag 2de naweek in jullie Upington omgew
Pryse is styf ja, maar manne moet onthou dat dit bakkie jag is en dat daar kwaai baie gery word. So die kans vir 'n bakkie wat breek of bande wat getrap word is groot.
- fanie.myburgh
- Sr. Member

- Posts: 497
- Joined: Fri May 30, 2014 4:51 pm
Re: 20 springbokke tejag 2de naweek in jullie Upington omgew
Laas wat ek daar was het hulle so 23-25kg geweeg met vel aan..Jaco Swart wrote:Wat weeg daai springbokke gemiddeld met vel aan
Sent from my E5823 using Tapatalk
- Jaco Swart
- Hero Member

- Posts: 804
- Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm
Re: 20 springbokke tejag 2de naweek in jullie Upington omgew
Watse verbyf is daar en hoe lyk die geriewe
Kan n mens jou gesin vat
Kan n mens jou gesin vat
- fanie.myburgh
- Sr. Member

- Posts: 497
- Joined: Fri May 30, 2014 4:51 pm
Re: 20 springbokke tejag 2de naweek in jullie Upington omgew
Gesin is welkom.. Daar is n 3slaapkamer huis met lekker lapa en so...
Sent from my E5823 using Tapatalk
Sent from my E5823 using Tapatalk
- Jaco Swart
- Hero Member

- Posts: 804
- Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm
- fanie.myburgh
- Sr. Member

- Posts: 497
- Joined: Fri May 30, 2014 4:51 pm
Re: 20 springbokke tejag 2de naweek in jullie Upington omgew
Maak so. Sal more vir jou stuur..
Sent from my E5823 using Tapatalk
Sent from my E5823 using Tapatalk
-
Rikuss
- Full Member

- Posts: 158
- Joined: Sun Jun 30, 2013 10:27 am
Re: 20 springbokke tejag 2de naweek in jullie Upington omgew
Jh kan my ook kontak...zhsmit.rs@gmail.com..?nul sewe 9 dubel 8 dubel 8 203
Sent from my SM-T561 using Tapatalk
Sent from my SM-T561 using Tapatalk
.22 , 22 Hornet, 243 Win, 7x57 , 308 Win,375 H&H, Martini Henry, 12 boor, 410, 9mm
- fanie.myburgh
- Sr. Member

- Posts: 497
- Joined: Fri May 30, 2014 4:51 pm
Re: 20 springbokke tejag 2de naweek in jullie Upington omgew
Die bokke wat hulle tot nou toe die jaar geskiet het was 18-20kg.
Sent from my E5823 using Tapatalk
Sent from my E5823 using Tapatalk
-
daniellatsky1
- Newbie

- Posts: 2
- Joined: Sat Jun 11, 2016 4:12 am
Re: 20 springbokke tejag 2de naweek in jullie Upington omgew
Laat weet my oor prys sal almal vat
Sent from my SM-A500FU using Tapatalk
Sent from my SM-A500FU using Tapatalk
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: 20 springbokke tejag 2de naweek in jullie Upington omgew
daniellatsky1 wrote:Laat weet my oor prys sal almal vat
Sent from my SM-A500FU using Tapatalk
Welkom gaan na nuwe aansluitings en stel jouself voor. Vertel vir ons met watter roere jy skiet.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- fanie.myburgh
- Sr. Member

- Posts: 497
- Joined: Fri May 30, 2014 4:51 pm
Re: 20 springbokke tejag 2de naweek in jullie Upington omgew
In die 1ste post is die pryse.. Maar maak soos joe se en dan praat ons lekker saam.
Sent from my E5823 using Tapatalk
Sent from my E5823 using Tapatalk