Knaldempers
-
engels
- Newbie

- Posts: 20
- Joined: Mon May 31, 2010 6:14 pm
Knaldempers
Jammer vir dom vraag maar kan dieselfde Knaldemper vir verskillende kalibers gebruik word bv. 30-06 en .303? Ek vermoed jy kan nie maar sal graag wil bevestig
- mossie
- Sr. Member

- Posts: 375
- Joined: Thu May 21, 2009 2:10 pm
Re: Knaldempers
hallo
As mens daai pad sou gaan gaan jy inboet op effektiwiteit. Die verskillende koeeldiktes gaan ook verskillende groottes gate vra deur die baffles en voor. Die ouens wat die goed bou verkies om vir elke kaliber sy eie te bou aandesien die grootte van die expansion chamber ens. vir elke kaliber verskil.
As jy sover wil gaan, kyk maar ernstig na n terminator van Clarence Swnanepoel.
MOSSIE

as jy mis, probeer net weer!!!!!!
- C.J.
- Sr. Member

- Posts: 396
- Joined: Wed Nov 17, 2010 8:24 am
Re: Knaldempers
Engels,
Ek is nie 'n kenmer nie, maar tussen die 30-06 en 'n 308 sal daar nie 'n probleem wees nie. Die grootte van die knaldemper word wel deur die kaliber bepaal. Dit gaan oor die expantion chamber, hoe grootter die dop, hoe grootter die expantion chamber op die knaldemper. So 'n 223 knaldemper het 'n baie kleinder knaldemper as 'n 300 nodig. Die 300 se knaldemper sal wel die 223 stil maak maar 'n 223 se knaldemper gaan die 300 se bang nie goed hanteer nie. Dit is hoe ek dit verstaan.
Groete,
C.J.

CZ 30-06 AI
Remington 700 22-250 AI (Laser gun)
Remington 700 22-250 AI (Laser gun)
- 22-250 Sniper
- Full Member

- Posts: 194
- Joined: Fri Dec 09, 2011 8:20 pm
Re: Knaldempers
Engels
CJ is reg as jy die silinser gemonteer het haal jou slot uit en kyk in die loop af as jy niks sien nie kan dit nie gevaarlik wees nie maak net seker altwee die lope is die selfde gesny.

GUNS DON'T KILL, PEOPLE KILL
-
2shot
- Newbie

- Posts: 21
- Joined: Tue Mar 15, 2016 2:01 pm
Re: Knaldempers
Dag se almal
Jammer om n ou draad wakker te maak. Maar ek het n vraag gaande die gesprek.
My swaer het het sy 30-06 laat gaan en ñ 6.5x55 aan geskaf. Hy wil die selfde knaldemper gebruik eb wil weet of dit moontlik sal wees.
Volgens gespek hierbo klink dit reg, maar wil net seker maak.
Dankie
Chris

- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Knaldempers
As die skroefdraad dieselfde en reg aangebring is behoort die 30-06 demper heel goed te werk. Hy kan net miskien meer gasse vinniger deurlaat en effens harder wees. Verskil behoort minimaal te wees.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
2shot
- Newbie

- Posts: 21
- Joined: Tue Mar 15, 2016 2:01 pm
Re: Knaldempers
Baie dankie. Sal dit so aan hom oor dra. Die skroefdraad moet nog gesny word. So die demper kan saam nou dat hy weet dit sal werk