Middag manne,
Ek het nie enige van die 2 teleskope nie maar wil een van die 2 koop vir my seun se 243. as die prys dieselfde is watter een sal julle aanbeveel en hoekom?
DANKIE
Terven.
Meopta 6-18x50 vs Rudolph T1 6-24x50
-
terven
- Full Member

- Posts: 182
- Joined: Fri Jul 06, 2012 9:52 am
Meopta 6-18x50 vs Rudolph T1 6-24x50
Terven Venter
.22 BRNO, .22 Ruger Precision , .22 Dasher ,.243 AI Weatherby, 6mm Dasher ,7x57 Mauser , 284 Shehane ,375 H&H Remington, 12 BR OU Fabarm , 284W Ruger no1 , 9mm Kel Tec p11.

- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Meopta 6-18x50 vs Rudolph T1 6-24x50
Gaan jou seun die scope slegs vir jag gebruik of gaan hy en jy aan veldskiet kompetiesies deelneem. Na watter time kruishaar kyk na die meopta?
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
-
terven
- Full Member

- Posts: 182
- Joined: Fri Jul 06, 2012 9:52 am
Re: Meopta 6-18x50 vs Rudolph T1 6-24x50
More Joe
Die teleskoop gaan meestalvir jag gebruik word en dan ook bietjie teiken skiet en gonge skiet, nie vir veldskiet kompetiesies nie. As ek die Meopta vat sal dit die BDC reticle wees of dan die T3 vir die Rudolph.
Mooi dag
Terven
Die teleskoop gaan meestalvir jag gebruik word en dan ook bietjie teiken skiet en gonge skiet, nie vir veldskiet kompetiesies nie. As ek die Meopta vat sal dit die BDC reticle wees of dan die T3 vir die Rudolph.
Mooi dag
Terven
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Meopta 6-18x50 vs Rudolph T1 6-24x50
Ek sal dan die meopta neem.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
-
terven
- Full Member

- Posts: 182
- Joined: Fri Jul 06, 2012 9:52 am
Re: Meopta 6-18x50 vs Rudolph T1 6-24x50
Dankie,om watter rede?joe rocket wrote:Ek sal dan die meopta neem.
Terven
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Meopta 6-18x50 vs Rudolph T1 6-24x50
Sy glas is vir my beter as die Rudulph sinne. Hou maar altwee scopes langs mekaar en gaan kyk self buite die winkel en besluit self. Hierdie is my subjektiewe obserwasie.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13532
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Meopta 6-18x50 vs Rudolph T1 6-24x50
joe rocket wrote:Sy glas is vir my beter as die Rudulph sinne. Hou maar altwee scopes langs mekaar en gaan kyk self buite die winkel en besluit self. Hierdie is my subjektiewe obserwasie.
Ek het n klomp 6-24 Rudolphs en sou ook soos Joe se die Meopta vat vir n jag scope, persoonlik sou ek net n normale tiepe plex ret gevat het
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
terven
- Full Member

- Posts: 182
- Joined: Fri Jul 06, 2012 9:52 am
Re: Meopta 6-18x50 vs Rudolph T1 6-24x50
Baie dankie,
Ek waardeer julle raad en opinies in die saak , ek het ook vanoggend met een van die springbok veldskuts hieroor gesels en hy het ook die Meopta aanbeveel.Die Meopta se reticle is net nie geskik vir afstand skat in veldskiet nie andersins kan hy daarvoor ook gebruik word.
Nogmaals dankie
Mooi dag vir julle
Terven
Ek waardeer julle raad en opinies in die saak , ek het ook vanoggend met een van die springbok veldskuts hieroor gesels en hy het ook die Meopta aanbeveel.Die Meopta se reticle is net nie geskik vir afstand skat in veldskiet nie andersins kan hy daarvoor ook gebruik word.
Nogmaals dankie
Mooi dag vir julle
Terven
Terven Venter
.22 BRNO, .22 Ruger Precision , .22 Dasher ,.243 AI Weatherby, 6mm Dasher ,7x57 Mauser , 284 Shehane ,375 H&H Remington, 12 BR OU Fabarm , 284W Ruger no1 , 9mm Kel Tec p11.
.22 BRNO, .22 Ruger Precision , .22 Dasher ,.243 AI Weatherby, 6mm Dasher ,7x57 Mauser , 284 Shehane ,375 H&H Remington, 12 BR OU Fabarm , 284W Ruger no1 , 9mm Kel Tec p11.
- Steppenwolf
- Sr. Member

- Posts: 274
- Joined: Sat Jun 21, 2014 5:52 pm
Re: Meopta 6-18x50 vs Rudolph T1 6-24x50
Meopta in FFP al die pad
"the more I practice, the luckier I get'