Goeie middag almal.
Ek het so vinnige vraag. My broer skiet tans 150gr punte uit bo genoemde geweer baie suksesvol maar kon geen 150gr punte weer kry nie. Ons het wel Hornady SSt's gekry in 154gr teen n goeie prys.
Lading ontwikkeling sal dus weer moet gedoen word, my vraag is net hoeveel moet met n mens minder laai om op te maak vir die 4gn wat die punte nou swaarder is.
Kan hy die 152gr se handleiding gebruik en so halwe gr per slag by sit?
Hoor graag wat hul dink.
Groete
7mm REM MAG VRAAG
- Robin
- Jr. Member

- Posts: 68
- Joined: Thu Mar 20, 2014 11:06 am
7mm REM MAG VRAAG
BORN TO HUNT, FORCED TO WORK
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1842
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: 7mm REM MAG VRAAG
Ja wat, dit klink ok. Ek het maar vir 'n QL beginlading hier op die forum gevra, Somchem se 7 mm RM data is maar verpoep.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- Robin
- Jr. Member

- Posts: 68
- Joined: Thu Mar 20, 2014 11:06 am
Re: 7mm REM MAG VRAAG
Middag loopsoosstroop
Ek het toe laas naweek n paar ladings gaan skiet en die 7mm groepeer baie mooi op 57.5gr S365 met die 154gr sst's. Die spoed pla my egter, ek het geen idee wat die spoed moet wees nie, dit was gemiddeld so 2692f/s. Is dit dalk die laer node of klink dit reg? ek het so gevoel mens kan hom nog bietjie druk.
Hoor graag wat jy of van die ander 7mm manne dink.
Groete
Ek het toe laas naweek n paar ladings gaan skiet en die 7mm groepeer baie mooi op 57.5gr S365 met die 154gr sst's. Die spoed pla my egter, ek het geen idee wat die spoed moet wees nie, dit was gemiddeld so 2692f/s. Is dit dalk die laer node of klink dit reg? ek het so gevoel mens kan hom nog bietjie druk.
Hoor graag wat jy of van die ander 7mm manne dink.
Groete
BORN TO HUNT, FORCED TO WORK
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1842
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: 7mm REM MAG VRAAG
Ek kan nie kommentaar lewer oor nodes en sulke goed nie, maar hy sal daardie koeël tot 2900 fps kan druk met S365, dalk selfs tot so 2950.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 7mm REM MAG VRAAG
Met 'n 24 duim loop behoort daar 'n node by 2950/70vps te wees.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Robin
- Jr. Member

- Posts: 68
- Joined: Thu Mar 20, 2014 11:06 am
Re: 7mm REM MAG VRAAG
Baie dankie julle
Sal hom volgende naweek bietjie poeier agter sy gat gooi en maar net mooi dop hou vir druk.
dankie vir jul hulp.
groete
Sal hom volgende naweek bietjie poeier agter sy gat gooi en maar net mooi dop hou vir druk.
dankie vir jul hulp.
groete
BORN TO HUNT, FORCED TO WORK
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 7mm REM MAG VRAAG
Kyk onder die Quick Load hofie - gee die geweerdata en dan kan mens die nodes bereken. Sal jou komponente spaar en vinniger akkuraatheid laat kry.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Robin
- Jr. Member

- Posts: 68
- Joined: Thu Mar 20, 2014 11:06 am
Re: 7mm REM MAG VRAAG
dankie Tripod
sal so gou as moontlik probeer plaas.
sal so gou as moontlik probeer plaas.
BORN TO HUNT, FORCED TO WORK