Wat is die EEN GEWEER
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Wat is die EEN GEWEER
As ek net een geweer mag he sal 'n duitser vir my 'n 5 boor moet maak wat 'n .22, .243Win, 338WM, 375H&H dubbel moet bou... Ek sal maar nou moet begin gym om dit rond te dra!
EErlike opini vir net een kaliber vir my sal ek se ek hou by my 375H&H cz 550, maar by oupa se .22 en 243 sal hulle nie by my afvat nie, dit waarborg ek!
EErlike opini vir net een kaliber vir my sal ek se ek hou by my 375H&H cz 550, maar by oupa se .22 en 243 sal hulle nie by my afvat nie, dit waarborg ek!
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Wat is die EEN GEWEER
As dit is om maks koedoe te skiet is 6.5x55 al wat jy kort vir jag, baan en gong.
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2152
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: Wat is die EEN GEWEER
Die manne wat so die groter kalibers aanbeveel het seker nog nie baie skyfgeskiet nie. En let wel, sommige veldskiete laat net sekere kalibers toe op die gonge - .300-klas maksimum. Ja, fokus op die vrae my kind.
Mooi loop
Mooi loop
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: Wat is die EEN GEWEER
Ja daar is beter kalibers as n all rounder maar my persoonlike keuse sal wees 300 WSM met n knaldemper.
Met hom het ek van my beste veldskiete geskiet omdat ek is maar vrot met afstand skat en daar help die 300 my tot by 300 meter met n 130 grein koeel vir lekker plat skiet.
En dan kan jy swaar laai vir lang afstand of Eland.
Groete
Henning
Met hom het ek van my beste veldskiete geskiet omdat ek is maar vrot met afstand skat en daar help die 300 my tot by 300 meter met n 130 grein koeel vir lekker plat skiet.
En dan kan jy swaar laai vir lang afstand of Eland.
Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
-
Damalu
- Newbie

- Posts: 4
- Joined: Mon May 06, 2013 3:09 pm
Re: Wat is die EEN GEWEER
30-06
Sent from my GT-I9295 using Tapatalk
Sent from my GT-I9295 using Tapatalk
Ek se nie ons moet al die onnosel mense vrek maak nie, maar kom ons haal al die waarskuwings etikete af en kyk wat gebeur.
- Ben
- Hero Member

- Posts: 908
- Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am
Re: Wat is die EEN GEWEER
Julle moet oplet Kerels, het gewag dat iemand dit uitwys! Wys jou net ouderdom ne!!!Koos Barnard wrote:Die manne wat so die groter kalibers aanbeveel het seker nog nie baie skyfgeskiet nie. En let wel, sommige veldskiete laat net sekere kalibers toe op die gonge - .300-klas maksimum. Ja, fokus op die vrae my kind.
Mooi loop
"Failure is NOT an Option"
- Gerhardu
- Hero Member

- Posts: 981
- Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm
Re: Wat is die EEN GEWEER
Die 270Win gaan seker nou sy kop uitsteek!
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Wat is die EEN GEWEER
Voor hierdie ding nou op 'n afgrond afstuur, moet ons hierdie bespreking dadelik stop!gerhardu wrote:Die 270Win gaan seker nou sy kop uitsteek!
- Jurgen Visser
- Hero Member

- Posts: 815
- Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm
Re: Wat is die EEN GEWEER
BUMP
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE
Die lewe is te kort om nors te wees
Die lewe is te kort om nors te wees
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: Wat is die EEN GEWEER
Koos, se vir ons wat jy bedoel want ek het nou vas gehaak by die 300 WSM.Koos Barnard wrote:Die manne wat so die groter kalibers aanbeveel het seker nog nie baie skyfgeskiet nie. En let wel, sommige veldskiete laat net sekere kalibers toe op die gonge - .300-klas maksimum. Ja, fokus op die vrae my kind.
Mooi loop
Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim