Is iemand besig om ons te.....

User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3649
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Is iemand besig om ons te.....

Post by JPS »

Asook AOS hulle het Tikka, Sako, howa, sierra om maar paar te noem.

En hulle het ook Geweer winkel in PTA gekoop. VLT as ek dit nie mishet nie.

Ek dink nie SO is direk invoerders van baie van hulle produkte nie. Glo Inyati is die invoerder en hulle is ook maar soos SO onder diselfde holding maatskapy.

Maar ek kan ook soos altyd heeltemal verkeerd wees...
User avatar
swc-tr
Hero Member
Hero Member
Posts: 1516
Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm

Re: Is iemand besig om ons te.....

Post by swc-tr »

Inyati & AOS...... :'(
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
FCLoretz
Hero Member
Hero Member
Posts: 3043
Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am

Re: Is iemand besig om ons te.....

Post by FCLoretz »

En Formalito?
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7991
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Is iemand besig om ons te.....

Post by Arnold »

FCLoretz wrote:En Formalito?
Outdoor Investment Holdings = (Safari & Outdoor, Inyathi & Formalito)
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3176
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am

Re: Is iemand besig om ons te.....

Post by Pappabeer »

R Fourie
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
User avatar
Boogjagter
Full Member
Full Member
Posts: 113
Joined: Sat Jan 14, 2012 2:56 pm

Re: Is iemand besig om ons te.....

Post by Boogjagter »

[quote="Capt. Oblivious"]Ekt gedink die gevaarlike pryse is hier in GP by die groot winkel maar ek sien die naweek n pak TTSXe vir 375 in n winkel weet nie eers watse gewig nie, R1190 vir 50!!!!! In my lewe sal ek dit nie eers vir Bergers betaal wat Bryan Litz een vir een vir my geweeg het nie[/quote]

Capt, jy moes hulle vat. Ek gebruik 300gr Sierra Game Kings altyd vir op die baan skiet met my 375 en val amper op my rug toe ek twee weke terug moes hoor hulle kos nou R1870 vir 50! Ek reken toe vir die outjie agter die toonbank dis n fout, want 8 maande terug het ek by die einste winkel net R580 vir vyftig betaal en het die boksie met die prys op om te bewys. Na die baas kom kyk en op die rekenaar rondkrap reken hy dis die nuwe prys, "take it or leave it." Toe los ek dit maar en kry na bietjie rondsoek nog twee pakke vir R860 'n pakkie...
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3649
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Is iemand besig om ons te.....

Post by JPS »

Hoe lyk die pryse met die manne wat boog skiet? Hoe het bv. rage broadheads, pyle, boë ens se pryse gestyg oor die laaste jaar? Ek het baie lank laas, meer as twee jaar laas enigsiens enige boog toeristing gekoop. Dit kan dalk insigewend wees om te vergelyk hoe die pryse se styging persentasie gewys met koëls ens. se pryse vergelyk.
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3137
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: Is iemand besig om ons te.....

Post by Chevvy SS »

Kartelvorming?
M98mauser
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 261
Joined: Sat May 10, 2014 10:44 am

Re: Is iemand besig om ons te.....

Post by M98mauser »

Ons is uitgelewer aan n Monopolie, "hulle" het al die kleiner invoerders opgeraap en sit nou met al die invoerregte "hulle" is die groot handelaar en die kleinhandelaar en byt ons uit. Hulle retail markup begin absoluut belaglik raak. Want hoe is dit moontlik om n geweer wat deur hulle ingevoer word vir R11000.00 minder by n handelaar op die platteland te koop as wat ons hom in Gauteng kan koop n verskil van 35%. Ek raak bietjie moerig want ek word uitgebyt, as hulle nie die invoerregte het vir die produk nie verkoop hulle dit nie in hulle winkels nie.

Net so terloops drie maande terug 223 Lupau doppe R730.00 nou R1400.00.
Vertrou op die Here Hy sal voorsien,
7*57
375H&H
223 Rem
260 Rem
9mm Vektor.
User avatar
Jake1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2358
Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm

Re: Is iemand besig om ons te.....

Post by Jake1 »

Nou kom ons nader aan die waarheid...... As jy groot en kleinhandelaar is kan jy vra wat jy wil. Verkoper vra die absolute maksimum prys wat verbruiker sal betaal, dit sal wins vermeerder of ten minste selfde hou met minder admin. Al wat prys sal laat daal is as ons dit nie meer kan koop teen daai pryse nie: dus as vraag daal.
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
karoo.vellies
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 76
Joined: Sat Jul 11, 2015 5:43 pm

Re: Is iemand besig om ons te.....

Post by karoo.vellies »

So S&O sit met die monopoly? Of eerder outdoor investment holdings.


Sent from my iPhone using Tapatalk
karoo.vellies
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 76
Joined: Sat Jul 11, 2015 5:43 pm

Re: Is iemand besig om ons te.....

Post by karoo.vellies »

Boogjagter wrote:
Capt. Oblivious wrote:Ekt gedink die gevaarlike pryse is hier in GP by die groot winkel maar ek sien die naweek n pak TTSXe vir 375 in n winkel weet nie eers watse gewig nie, R1190 vir 50!!!!! In my lewe sal ek dit nie eers vir Bergers betaal wat Bryan Litz een vir een vir my geweeg het nie
Capt, jy moes hulle vat. Ek gebruik 300gr Sierra Game Kings altyd vir op die baan skiet met my 375 en val amper op my rug toe ek twee weke terug moes hoor hulle kos nou R1870 vir 50! Ek reken toe vir die outjie agter die toonbank dis n fout, want 8 maande terug het ek by die einste winkel net R580 vir vyftig betaal en het die boksie met die prys op om te bewys. Na die baas kom kyk en op die rekenaar rondkrap reken hy dis die nuwe prys, "take it or leave it." Toe los ek dit maar en kry na bietjie rondsoek nog twee pakke vir R860 'n pakkie...
S&O lys daai 300gr GMK nog vir R860, daai ouens wou jou deur die ore werk.


Sent from my iPhone using Tapatalk
M98mauser
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 261
Joined: Sat May 10, 2014 10:44 am

Re: Is iemand besig om ons te.....

Post by M98mauser »

Ek en vriend praat nou miskien moet die kompitisie kommisie genader word om te kyk na van die verkrygings oor die laaste paar maande in die wapen kleinhandel en groothandel soos my oupa toenter jare gese het," kom n man so bietjie by as hy hardop is vir iets maar eish jy maak darm nie n sambreel in sy gat oop nie!!!"
Vertrou op die Here Hy sal voorsien,
7*57
375H&H
223 Rem
260 Rem
9mm Vektor.
karoo.vellies
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 76
Joined: Sat Jul 11, 2015 5:43 pm

Re: Is iemand besig om ons te.....

Post by karoo.vellies »

M98mauser wrote:Ek en vriend praat nou miskien moet die kompitisie kommisie genader word om te kyk na van die verkrygings oor die laaste paar maande in die wapen kleinhandel en groothandel soos my oupa toenter jare gese het," kom n man so bietjie by as hy hardop is vir iets maar eish jy maak darm nie n sambreel in sy gat oop nie!!!"
nee want dan is dit net nog 'n rede vir die media/gfsa om die wapenbedryf deur die modder te sleep.


Sent from my iPhone using Tapatalk
DMLubbe
Newbie
Newbie
Posts: 49
Joined: Wed Apr 27, 2016 6:03 pm

Re: Is iemand besig om ons te.....

Post by DMLubbe »

Dis genoeg om van slange te vang.
Howa 30-06
BRNO .22
User avatar
Riaan Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1284
Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm

Re: Is iemand besig om ons te.....

Post by Riaan Kriel »

DMLubbe wrote:Dis genoeg om van slange te vang.
:laugh: As jy hulle gevang het gaan los hulle daar by die skuldiges wat ons so indoen >:D :laugh: ++>:
gbvl
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 266
Joined: Wed Feb 10, 2016 6:35 pm

Re: Is iemand besig om ons te.....

Post by gbvl »

Gulsugheid was al die ondergang van baie goeie dinge.

Sent from my SM-G900H using Tapatalk
User avatar
Vlakvark Soldaat
Hero Member
Hero Member
Posts: 1700
Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am

Re: Is iemand besig om ons te.....

Post by Vlakvark Soldaat »

Ek is so bly my NXS het R18k gekos laasjaar Sept...
Louis

2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga

Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13532
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Is iemand besig om ons te.....

Post by Capt. Yoda »

Vlakvark Soldaat wrote:Ek is so bly my NXS het R18k gekos laasjaar Sept...

EK gaan hom nog by jou koop vir 12k
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Vlakvark Soldaat
Hero Member
Hero Member
Posts: 1700
Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am

Re: Is iemand besig om ons te.....

Post by Vlakvark Soldaat »

Pappabeer wrote:R Fourie
Hys nie eers meer n board member nie...
Louis

2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga

Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3137
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: Is iemand besig om ons te.....

Post by Chevvy SS »

karoo.vellies wrote:
M98mauser wrote:Ek en vriend praat nou miskien moet die kompitisie kommisie genader word om te kyk na van die verkrygings oor die laaste paar maande in die wapen kleinhandel en groothandel soos my oupa toenter jare gese het," kom n man so bietjie by as hy hardop is vir iets maar eish jy maak darm nie n sambreel in sy gat oop nie!!!"
nee want dan is dit net nog 'n rede vir die media/gfsa om die wapenbedryf deur die modder te sleep.


Sent from my iPhone using Tapatalk
Vellies, banke, die konstruksiebedryf en vele ander is al aangekla vir " prize fixing". Wat verkies jy- die wapenbedryf se naam wat deur die modder gesleep word of ons wat deur die gat getrek word?
karoo.vellies
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 76
Joined: Sat Jul 11, 2015 5:43 pm

Re: Is iemand besig om ons te.....

Post by karoo.vellies »

Chevvy SS wrote:
karoo.vellies wrote:
M98mauser wrote:Ek en vriend praat nou miskien moet die kompitisie kommisie genader word om te kyk na van die verkrygings oor die laaste paar maande in die wapen kleinhandel en groothandel soos my oupa toenter jare gese het," kom n man so bietjie by as hy hardop is vir iets maar eish jy maak darm nie n sambreel in sy gat oop nie!!!"
nee want dan is dit net nog 'n rede vir die media/gfsa om die wapenbedryf deur die modder te sleep.


Sent from my iPhone using Tapatalk
Vellies, banke, die konstruksiebedryf en vele ander is al aangekla vir " prize fixing". Wat verkies jy- die wapenbedryf se naam wat deur die modder gesleep word of ons wat deur die gat getrek word?
Gewoontlik sort mens jou vuil wasgoed intern uit, het ons so iets al probeer? Dalk is die invoerders/handelaars nie besig om ons te raps nie? Dalk SAJWV of GOSA of so iemand kan dalk eers genader word om bietjie te kyk na hoe hulle die pryse uitwerk, of so iets.

Onth net, enige ding sal gebruik word om die wapen bedryf te probeer in die wiele ry.


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3137
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: Is iemand besig om ons te.....

Post by Chevvy SS »

Hierdie gaan nie oor die jagbedryf nie, dit gaan oor ongeoorloofde prysvasstelling. Hoe minder rolspelers, hoe makliker om dit te doen.

Basil Read, Murray and Roberts, Group Five ens. is met honderde miljoene beboet en het daarna miljarde der miljarde se kontrakte verwerf.
henning
Hero Member
Hero Member
Posts: 1315
Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am

Re: Is iemand besig om ons te.....

Post by henning »

Wonder of die wapen winkels in ons speelveld is en of hulle ons uitbuit?

Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
User avatar
6mmMusgrave
Hero Member
Hero Member
Posts: 1033
Joined: Thu Apr 28, 2016 2:06 pm

Re: Is iemand besig om ons te.....

Post by 6mmMusgrave »

Hulle os besig om ons sleg baie sleg te melk. Ja die rand is sleg en goed gan op maar nie so baie. Soos die ander manne se. Dis die groot winkels wat vra net wat hul wil want jy moet by hulle koop
Post Reply