Wat is die EEN GEWEER

User avatar
alecjohnson
Hero Member
Hero Member
Posts: 2656
Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm

Re: Wat is die EEN GEWEER

Post by alecjohnson »

As ek net een geweer mag he sal 'n duitser vir my 'n 5 boor moet maak wat 'n .22, .243Win, 338WM, 375H&H dubbel moet bou... Ek sal maar nou moet begin gym om dit rond te dra!

EErlike opini vir net een kaliber vir my sal ek se ek hou by my 375H&H cz 550, maar by oupa se .22 en 243 sal hulle nie by my afvat nie, dit waarborg ek!
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5124
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Wat is die EEN GEWEER

Post by Pvdw »

As dit is om maks koedoe te skiet is 6.5x55 al wat jy kort vir jag, baan en gong.
User avatar
Dries101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1422
Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm

Re: Wat is die EEN GEWEER

Post by Dries101 »

338win mag.
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
Koos Barnard
Hero Member
Hero Member
Posts: 2152
Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am

Re: Wat is die EEN GEWEER

Post by Koos Barnard »

Die manne wat so die groter kalibers aanbeveel het seker nog nie baie skyfgeskiet nie. En let wel, sommige veldskiete laat net sekere kalibers toe op die gonge - .300-klas maksimum. Ja, fokus op die vrae my kind.
Mooi loop
henning
Hero Member
Hero Member
Posts: 1315
Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am

Re: Wat is die EEN GEWEER

Post by henning »

Ja daar is beter kalibers as n all rounder maar my persoonlike keuse sal wees 300 WSM met n knaldemper.

Met hom het ek van my beste veldskiete geskiet omdat ek is maar vrot met afstand skat en daar help die 300 my tot by 300 meter met n 130 grein koeel vir lekker plat skiet.

En dan kan jy swaar laai vir lang afstand of Eland.

Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
Damalu
Newbie
Newbie
Posts: 4
Joined: Mon May 06, 2013 3:09 pm

Re: Wat is die EEN GEWEER

Post by Damalu »

30-06

Sent from my GT-I9295 using Tapatalk
Ek se nie ons moet al die onnosel mense vrek maak nie, maar kom ons haal al die waarskuwings etikete af en kyk wat gebeur.
User avatar
Ben
Hero Member
Hero Member
Posts: 908
Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am

Re: Wat is die EEN GEWEER

Post by Ben »

Koos Barnard wrote:Die manne wat so die groter kalibers aanbeveel het seker nog nie baie skyfgeskiet nie. En let wel, sommige veldskiete laat net sekere kalibers toe op die gonge - .300-klas maksimum. Ja, fokus op die vrae my kind.
Mooi loop
Julle moet oplet Kerels, het gewag dat iemand dit uitwys! Wys jou net ouderdom ne!!!
"Failure is NOT an Option"
User avatar
Gerhardu
Hero Member
Hero Member
Posts: 981
Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm

Re: Wat is die EEN GEWEER

Post by Gerhardu »

Die 270Win gaan seker nou sy kop uitsteek!
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Wat is die EEN GEWEER

Post by PWV »

gerhardu wrote:Die 270Win gaan seker nou sy kop uitsteek!
Voor hierdie ding nou op 'n afgrond afstuur, moet ons hierdie bespreking dadelik stop! :)
User avatar
Jurgen Visser
Hero Member
Hero Member
Posts: 815
Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm

Re: Wat is die EEN GEWEER

Post by Jurgen Visser »

BUMP
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE >:D


Die lewe is te kort om nors te wees ++>:
henning
Hero Member
Hero Member
Posts: 1315
Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am

Re: Wat is die EEN GEWEER

Post by henning »

Koos Barnard wrote:Die manne wat so die groter kalibers aanbeveel het seker nog nie baie skyfgeskiet nie. En let wel, sommige veldskiete laat net sekere kalibers toe op die gonge - .300-klas maksimum. Ja, fokus op die vrae my kind.
Mooi loop
Koos, se vir ons wat jy bedoel want ek het nou vas gehaak by die 300 WSM.

Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
Post Reply