Farm 53km from Thabazimbi in the direction of Ellisras(Lephalale)
Warthog R500 (5 en meer R450)
Steenbok R1500
Duiker R800
Impala ewe R800
Impala ram R950 +23” R1250
Kudu cow R2700
Kudu Bull -45” R4000 +45”-R5500 +53”- R10000
Waterbuck cow R2700
Waterbuck bull R5000 +28” R8000
Bushbuck ewe R2000
Bushbuck ram R4000 +15”- R5000
Zebra R5500
Nyala Not to be hunted
Prices are subject to change
Gekweste wild Vol prys
Slegs versnitte vleis (boude en blaaie) van vlakvark sonder kop, pote, vel en binnegoed mag van plaas vervoer word met vervoer permit.
Jagters moet eie vlakvark permitte reel
Daily rates:
R220 pp/pd/ Rondawel (sleeps 3; 1 double bed, 2 single beds)
R100 pp/pd/ Camping (cold shower, electricity, toilet)
Cold Room available for use
Jag pryse 2016/2017 jag langs die matlabas
- wmaritz4
- Newbie

- Posts: 4
- Joined: Thu May 19, 2016 12:27 pm
- LoveHenties
- Sr. Member

- Posts: 413
- Joined: Thu Jul 23, 2009 1:08 pm
Re: Jag pryse 2016/2017 jag langs die matlabas
Datums beskikbaar?
BRNO ZKK-600 .30-06
Sako Vixen .222
CBC .410 Pompie
CBC 12Br Pomp
Sako Vixen .222
CBC .410 Pompie
CBC 12Br Pomp
- wmaritz4
- Newbie

- Posts: 4
- Joined: Thu May 19, 2016 12:27 pm
Re: Jag pryse 2016/2017 jag langs die matlabas
daar is nog twee naweek einde augustus oop vir die jaar. 2017 is nog nie gebook nie
- Stephan86
- Hero Member

- Posts: 551
- Joined: Thu Feb 26, 2015 10:00 am
Re: Jag pryse 2016/2017 jag langs die matlabas
Hello wmaritz4, baie welkom hier by Jaracal.
Kan ek dalk jou kontakbesonderhede kry.
Groete
Kan ek dalk jou kontakbesonderhede kry.
Groete
.22 LR Webley & Scott Xocet
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
- LoveHenties
- Sr. Member

- Posts: 413
- Joined: Thu Jul 23, 2009 1:08 pm
Re: Jag pryse 2016/2017 jag langs die matlabas
Kontakbesonderhede asb?
BRNO ZKK-600 .30-06
Sako Vixen .222
CBC .410 Pompie
CBC 12Br Pomp
Sako Vixen .222
CBC .410 Pompie
CBC 12Br Pomp
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: Jag pryse 2016/2017 jag langs die matlabas
Welkom Wmartiz. Ek wil nou nie n bloukous wees nie maar het die advertensie reels verander?
Ek sal ook graag wil weet hoekom die varke "versnit" moet word as dit van die plaas verwyder word? As die jagter n wetige vervoer permit het, kan hy niks oorkom nie.
Goeie pryse. Waar is die plaas?
Ek sal ook graag wil weet hoekom die varke "versnit" moet word as dit van die plaas verwyder word? As die jagter n wetige vervoer permit het, kan hy niks oorkom nie.
Goeie pryse. Waar is die plaas?
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Jag pryse 2016/2017 jag langs die matlabas
Vreemd dat die man nie kontakbesonderhede ingeluit het nie...
- Baasvark
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri May 16, 2014 7:33 pm
Re: Jag pryse 2016/2017 jag langs die matlabas
Goeie pryse.
Maar ek kry die gevoel sy moeilikheid is net om die draai...
Maar ek kry die gevoel sy moeilikheid is net om die draai...
375 CZ H&H
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)
9mm CZ 75B
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)
9mm CZ 75B
- dsmerrills
- Sr. Member

- Posts: 250
- Joined: Sun Jan 05, 2014 1:04 pm
Re: Jag pryse 2016/2017 jag langs die matlabas
Contact details?
Glock 19 Gen 4
Brno .22LR
Brno .308Win
Brno .375H&H
Custom .404 Jeffrey
Brno .22LR
Brno .308Win
Brno .375H&H
Custom .404 Jeffrey
- LoveHenties
- Sr. Member

- Posts: 413
- Joined: Thu Jul 23, 2009 1:08 pm
Re: Jag pryse 2016/2017 jag langs die matlabas
Net weggeraak. Geen verdere terugvoer nie, behalwe email adres wat nie beantwoord word nie.
BRNO ZKK-600 .30-06
Sako Vixen .222
CBC .410 Pompie
CBC 12Br Pomp
Sako Vixen .222
CBC .410 Pompie
CBC 12Br Pomp