Wie gaan nog daar wees??
222/223 SAJSV SA-OPE
- SakoTrippel2
- Hero Member

- Posts: 716
- Joined: Sun Jan 11, 2015 5:15 pm
222/223 SAJSV SA-OPE
AS ek dit nie mis het nie was daar nog net een so n kompetisie gewees (Gauteng 2015) Ek moet se ek sien kwaai uit na die dag, dit sal my eerste keer van deelname in die klas wees. Dink dit gaan baie lekker wees om met die "peashooters" te skiet. Groentjies soos ek sal maar moet lig loop vir die groot name ,
maar pret gaan dit wees! Die beste van als is dat ons Saterdag weer gaan deelneem and die VS Ope!
Wie gaan nog daar wees??
Wie gaan nog daar wees??
Sako 30-06, Sako 308, 2 X Sako 222, Savage LRP 243 Ackley, P.Beretta A300 12ga, Howa 6.5 Creed, Glock 19 G4 9mm, Mini Mauser 22LR, Savage Stevens 410, Rossi 38Sp, LLAMA 22LR Pistool, LM4 223(5.56x45)
- SakoTrippel2
- Hero Member

- Posts: 716
- Joined: Sun Jan 11, 2015 5:15 pm
Re: 222/223 SAJSV SA-OPE
Geen Reaksie?? Nee manne al wat ek kan sê is dit was vet pret!
//uploads.tapatalk-cdn.com/20160517/b7ea4e1c500b312c5190b829e210593b.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20160517/39ab4e206eed0900cdebde356bb5dd7e.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20160517/a0b5f831c05a4e22da78ffa56a3e5686.jpg
Photo Credit: oom Barries Barnard
Gonge was 100mm en 150mm daai kleintjies laat n man mooi konsentreer.
Gauteng 222/223 Ope gaan op Saterdag 3 September 2016 aangebied word op n plaas naby Delmas [inligting vanaf Facebook blad]
Groete
Frans

- LoveHenties
- Sr. Member

- Posts: 413
- Joined: Thu Jul 23, 2009 1:08 pm
Re: 222/223 SAJSV SA-OPE
Hoe raak mens betrokke hier in Gauteng hiermee? Dit lyk na groot pret.
Veral oefening hierin sal lekker wees. Is hier 'n Pretoria tak?
Veral oefening hierin sal lekker wees. Is hier 'n Pretoria tak?
BRNO ZKK-600 .30-06
Sako Vixen .222
CBC .410 Pompie
CBC 12Br Pomp
Sako Vixen .222
CBC .410 Pompie
CBC 12Br Pomp
- SakoTrippel2
- Hero Member

- Posts: 716
- Joined: Sun Jan 11, 2015 5:15 pm
Re: 222/223 SAJSV SA-OPE
Henties, mens behoort slegs aan die vereniging en hulle is lands wyd. Elke provinsie het n OPE kompetisie waar almal (nie lede ook) kan deelneem. Google SA Hunting Rifle alle inligting is daar beskikbaar. Gauteng OPE is 6 Augustus.
Groete
Frans
Groete
Frans
Sako 30-06, Sako 308, 2 X Sako 222, Savage LRP 243 Ackley, P.Beretta A300 12ga, Howa 6.5 Creed, Glock 19 G4 9mm, Mini Mauser 22LR, Savage Stevens 410, Rossi 38Sp, LLAMA 22LR Pistool, LM4 223(5.56x45)
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am