Ek is opsoek na n jakkalsskietstoel. Verkieslike n muwe een of waar ek een kan koop. Dankie
Sent from my iPhone using Tapatalk
Skietstoel
- Jurgen Visser
- Hero Member

- Posts: 815
- Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm
Re: Skietstoel
Praat met Heinz hier op die forumWILLEM 100 wrote:Ek is opsoek na n jakkalsskietstoel. Verkieslike n muwe een of waar ek een kan koop. Dankie
Sent from my iPhone using Tapatalk
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE
Die lewe is te kort om nors te wees
Die lewe is te kort om nors te wees
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Skietstoel
Willem, stel jou self n bietjie voor en vertel ons van waar jy is. Dit gaan dit net soveel makliker maak om besigheid te doen.
My skietstoel is in die mark wat ek self gebou het. PM my jou nommer dan stuur ek vir jou fotos.
My skietstoel is in die mark wat ek self gebou het. PM my jou nommer dan stuur ek vir jou fotos.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
-
WILLEM 100
- Newbie

- Posts: 11
- Joined: Thu Jun 07, 2012 11:05 pm
Re: Skietstoel
Ek is van Groblershoop in die Noord Kaap, ek boer in die omgewing. Stuur asb jou nommer en fotos na 0836514309
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk