naandse manne
n vriend van my het n brno .22 hornet.
watter ringe kan hy opsit wat sal verhoed dat die slotgrendel aan die teleskoop haak?
hy het tans die probleem.
dankie
ringe
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: ringe
Laat die slotgrendel so n bietjie gebuig word om aan te pas by die teleskoop.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17

