Beste manier om met scope te jag??
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Beste manier om met scope te jag??
Manne,
Wat is die beste manier om jouself aan te leer as jy begin skiet, moet jy leer om altwee o? oop te hou as jy deur die scope kyk of nie.
Wat is die voordele deur die tegniek aan te leer, en moet jy dit probeer aanleer as jy altyd nog met een oog toe, korrel??
Is dit meer voordelig vir JAG of vir Teiken skiet of beide??
Raven

Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"

- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Beste manier om met scope te jag??
RAVEN
As jy altwee oe kan oophou as jy skiet is dit tot jou voordeel..
Dit is nie so maklik nie, maar die beter manier..dink ek.
Ek dink die haelgeweer manne skiet met altwee oe oop vir diepte visie
Die olimpiese pistool skiet manne skeit met altwee oop....
Ek weet as jy bv deur scope kyk en iemand stap reg voor jou loop in, sien jy hom eers as alles donker word hier voor jou, met altwee oe oop sien jy alles rondom jou raak so dti mag dalk veiliger wees ook.
Ek kan nie kommentaar lewer oor die benchrest manne nei, maar dis ook iets wat ek al lankal oor top of getop het.
Ek belowe jou hier is slim manne wat ons sal kan wys op die voordeel en nadeel vand ie een vs twee oe oop.
Ek wag in spanning
Jacques Botha

Shoot straight and tell the truth!
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Beste manier om met scope te jag??
Ek skiet met 2 oe oop wanneer ek met my boog, pistool en hael geweer skiet.
Ook wanneer ek met geweer met yster visier skiet.
Met teleskoop skiet ek met een oog toe.
Werk vir my die beste

FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7548
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Beste manier om met scope te jag??
Manne
Ek het Piet Breed se CD gekry en hy maak n baie interessante stelling daarin waarmee ek saamstem. Indie n persoon staan gebruik jou brein altwee oe om te help met jou belans en dit word deur die onderbewussyn hanteer. Wanneer jy een oog toe maak en dan om alles nog verder omver te gooi deur n teleskoop te kyk raak jou brein deurmekaar. Die onderbewussyn word nou in n mate deur die bewussyn oorgevat om te help met die belans en dit bring nou n verhoogte spiertensie tewee wat n persoon se skiet defnetief beienvloed. Wanneer ek jag of uitskiet doen is altwee my oe oop en dit help my regtig om die ander diere en self die een waarna ek skiet dop te kan hou. Wanneer ek groepering skiet gebruik ek net weer een, ek sukkel om op die kruishaar mooi te konsentreer met die ander een oop. Snaaks hou mens dit reg kan kry!
Groetnis
Wout

RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6969
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Beste manier om met scope te jag??
JACQUES BOTHA wrote: RAVEN
As jy altwee oe kan oophou as jy skiet is dit tot jou voordeel..
Dit is nie so maklik nie, maar die beter manier..dink ek.
Ek dink die haelgeweer manne skiet met altwee oe oop vir diepte visie
Die olimpiese pistool skiet manne skeit met altwee oop....Ek weet as jy bv deur scope kyk en iemand stap reg voor jou loop in, sien jy hom eers as alles donker word hier voor jou, met altwee oe oop sien jy alles rondom jou raak so dti mag dalk veiliger wees ook.
Ek kan nie kommentaar lewer oor die benchrest manne nei, maar dis ook iets wat ek al lankal oor top of getop het.
Ek belowe jou hier is slim manne wat ons sal kan wys op die voordeel en nadeel vand ie een vs twee oe oop.
Ek wag in spanning
Jacques Botha
Hehe, dis nie nodig om jou oge toe te maak as jy in die kleinkamertjie is nie...
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"

Danie Lombard .243
Re: Beste manier om met scope te jag??
Raven, baie goeie vraag.
Die ding oor die oop oe loop so.
Daar is een enkele punt wat die hele vraag beinvloed en dit is oog dominansie. Watter oog van jou is dominant? Links en Regs? Nou wat met dit gepaard gaan is watter hand/arm/skouer gebruik jy om mee te skiet?
Skiet jy regs, regter skouer,arm en hand MOET jy jou regter oog gebruik om deur die scope te kyk. As jou regter oog jou dominante oog is kan jy maar gerus met al twee oe oop skiet, jou dominante oog sal outomaties die beeld verwerk en vir jou 'n sig visie gee soos jy dit ken met jou regter oog oop en linker oog toe. MAAR as jou linker oog dominant is soos ek kan jy maar vergeet om die geweer in jou regter skouer te plaas en met al twee oe oop te fokus en te skiet. Dit is 'n wen resep vir 'n tragedie.
Aan die ander kant van die spektrum, linker oog dominant, linker skouer,arm en hand mee skiet, hou gerus altwee oe oop, dit sal werk. Andersom ook van toepassing.
Met handwapens is dit beter om met altwee oe oop te skiet, jou dominante outomotoriese rigting hand en arm sal outomaties die handwapen rig onder en in lyn met jou dominante oog sonder dan jy daarop ag slaan, dit gebeur in auto pilot.
Dit is baie belangrik t.o.v. skiet om te weet watter oog jou dominante oog is.
Lekker mik en skiet
Danie

Net nog 'n vragie by asb.
As ons eendag ons seuns leer skiet, sal 'n man dan nou van dag een af vir hom probeer leer om met altwee o? oop te skiet, of nie?
Goeie antwoorde, dankie.
Raves
As ons eendag ons seuns leer skiet, sal 'n man dan nou van dag een af vir hom probeer leer om met altwee o? oop te skiet, of nie?
Goeie antwoorde, dankie.
Raves
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Beste manier om met scope te jag??
Miskien is ek toe, maar moet die nie-korrel oog nou spesifiek wa-wyd oop of toe geknyp wees tydens skiet? Die oog kan mos ook halfpad toe, slegs effe of in 'n ander graad van oopheid ook wees as jy skiet? Ek dink nie dis nodig/goed om jou nie-korrel oog styf toe te knyp of teen jou gemak wa-wyd oop te hou, as jy skiet nie. As jy beter op die fisier kan fokus deur die nie-korrel oog effe te laat toegaan, hoekom nie? Nie iets om aan te dink terwyl jy skiet/jag nie, dit beter maar outomaties kom vir ons gewone sterflinge.
Hier's 'n tip as jy baie gespanne is terwyl jy skiet (dink slegs daaraan wanneer jy oefen): Plaas die puntjie van jou tong tussen jou tande, dat jou kake gedwing word om te ontspan terwyl jy skiet. Dit het die neiging om soms jou ander spiere ook onbewustelik effe te laat ontspan. Dis 'n ou golf-tip wat die "jips" help weghou en dink dit kan dalk help in skiet ook. Tennis speler, Pistol-Pete Sampras, het dit 'n stap verder gevat deur sommer sy tong heel uit te steek om sy spiere te help ontspan (oppas egter vir die miggies en motte in jou lugwe?, as jy so ver soos Sampras wil gaan tydens 'n jakkalsjag)

Goeie dade oortref goeie woorde.
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Beste manier om met scope te jag??
Louis
Mooi loop
Francois
Goeie punt maat, het eendag n foto van my gesien waar ek skiet, ek het nie geweet ek word afgeneem nie, en toe gesien my l/oog is so half oop/half toe, seker maar hoe dit gemaklik is.........Miskien is ek toe, maar moet die nie-korrel oog nou spesifiek wa-wyd oop of toe geknyp wees tydens skiet? Die oog kan mos ook halfpad toe, slegs effe of in 'n ander graad van oopheid ook wees as jy skiet?
Mooi loop
Francois
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7548
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Beste manier om met scope te jag??
Cois
Jy moet dalk bietjie anders oor daai fototjie dink, was dit nie dalk aan die begin van daai gevreesde flinch nie?
Oop-oe groetnis
Wout
Jy moet dalk bietjie anders oor daai fototjie dink, was dit nie dalk aan die begin van daai gevreesde flinch nie?
Oop-oe groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Freddie101
- Hero Member

- Posts: 1384
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
Re: Beste manier om met scope te jag??
Dis seker hoekom Bobby skinstad ook so moeg voorgekom het op die veld.Louis102 wrote:
Hier's 'n tip as jy baie gespanne is terwyl jy skiet (dink slegs daaraan wanneer jy oefen): Plaas die puntjie van jou tong tussen jou tande, dat jou kake gedwing word om te ontspan terwyl jy skiet. Dit het die neiging om soms jou ander spiere ook onbewustelik effe te laat ontspan. Dis 'n ou golf-tip wat die "jips" help weghou en dink dit kan dalk help in skiet ook. Tennis speler, Pistol-Pete Sampras, het dit 'n stap verder gevat deur sommer sy tong heel uit te steek om sy spiere te help ontspan (oppas egter vir die miggies en motte in jou lugwe?, as jy so ver soos Sampras wil gaan tydens 'n jakkalsjag)
Nee Louis dit is n goeie tip .sal dit bietjie probeer.
yol bolsun
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7548
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Beste manier om met scope te jag??
Hel ek sien al hiedie gesigte met tonge wat uithang in die jagveld!

RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Beste manier om met scope te jag??
Freddie, moet my net nie dagvaar as jy 'n deel van jou tong in die proses verloor nieFreddie101 wrote: ...Nee Louis dit is n goeie tip .sal dit bietjie probeer...
Kannie waggie, jy moet maar die manne aanjaag dat julle nie te laat hier aankom nie. Veilig ry!
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
- Boesman
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sat Jun 05, 2010 11:03 pm
Re: Beste manier om met scope te jag??
En die half toe/half oop oge. Sop gaan skuld kry waar sop nie skuldig gaan wees nie!Wouter Roets wrote: Hel ek sien al hiedie gesigte met tonge wat uithang in die jagveld!![]()
![]()
![]()
![]()
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Beste manier om met scope te jag??
Probeer gerus met altwee o? oop te skiet as jy staan skiet. As jy dooierus skiet, is dit van minder belang. Soos Wouter hierbo verwys, is jou o? van groot belang om jou balans te hou. Toets jouself om op een been te staan met jou arms uitgestrek na jou sye. Kyk hoe goed jou balans is. Doen nou dieselfde met jou o? toe, en sien hoe vinnig jou balans verdwyn. Voel gerus in jou voet hoe baie jou voet spiere moet beweeg om te kompenseer vir balans.
Dit leer jou dat jou brein afhanklik is van die impulse van beide die o? om jou balans te handhaaf. Nou kom ons by die die staanskiet cenario waar jy een oog toemaak, en jy 50% van die impulse waaraan die brein gewoont is, wegvat. Jy sal agterkom dat jy staan en heen en weer wieg met die geweer. Doen dit nou met altwee o? oop, en sien die verbetering in die wieg. Dit is hoekom die Olimpiese skuts so wit dingetjie voor die nie skietoog hou. Al wat nodig is, is die perifirale visie, en nie die totale sig nie. Dit is ook hoekom Francois se halwe oog oop ook werk.
Jy het ook die voordeel van vinnige outomatiese rigting optel met altwee o? oop.